Muurbalspelers in Northerns spanne – Hoërskool Menlopark
Muurbalspelers in Northerns spanne – Hoërskool Menlopark is besonder trots op al hul muurbalspelers. Agt muurbalspelers is ingesluit in verskeie Northerns spanne. Die volgende muurbalspelers is verkies: o/14 o/16 o/19…
Wessie-Rugby – Hoërskool Wesvalia rugbyspelers presteer
Wessie-Rugby. Wonderlike nuus van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is dat ….. talentvolle Wessie-rugby seuns in verskeie 2025 Luiperdspanne ingesluit is. O.15 Luiperds O.16 Grant Khomo O.16 Doom Gouws O.17 Luiperds Akademiespan…
JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap – Hoërskool Kemptonpark
JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark, Ruben Bishop en Jandré Myburgh, het deelgeneem aan die karate SA JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Hulle het ook deurgedring na die…
‘Ring Contact Fighting’ – Hoërskool Oos-Moot
‘Ring Contact Fighting’. Danielle Theron, leerder van Hoërskool Oos-Moot in Pretoria, het deelgeneem aan RCFA – Ring Contact Fighting Arts se All Out War Toernooi in Potchefstroom. Ringkontak-vegkuns (RCFA) is…
Interprovinsiale landloop – Hoërskool Centurion Woerie-kampus
Interprovinsiale landloop. Na afloop van die voorseisoen landloop-ligas is nege atlete van Hoërskool Centurion Woerie-kampus in die AGN-span opgeneem om Saterdag, 14 Junie 2025, aan die Interprovinsiale kompetisie deel te…
Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark
Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark se hokkie spelers is ingesluit in verskeie nasionale spanne. Anja Tromp (matriek 2023) en Emily Macquet (afrigter: o. 14 A-dogters) is ingesluit in…
International Independence Swimming Champs – St Andrew’s Girls
International Independence Swimming Champs. Caitlyn Dube, a Grade 10 student at St Andrew’s School for Girls recently achieved the following results in the International Independence Swimming Championships which took place…
Eastern Gauteng Schools Hockey – St Benedict’s College
Eastern Gauteng Schools Hockey. Twenty boys from St Benedict’s College, Bedfordview, have been selected fovarious Eastern Gauteng Hockey Team. Hockey U14 Hockey U16 Hockey U18 Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/…
ATKV Redenaars Semi-Finale – Hoërskool Linden
ATKV Redenaars Semi-Finale – Leerders van Hoërskool Linden het deelgeneem aan die ATKV Redenaars Semi-Finale rondte. Die volgende leerders het onder die Top 10 geëindig: Payton Kleinhans, Annabelle van der…
Gekies vir die Kollig – ATKV
Gekies vir die Kollig. Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm. Vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar:…
Gauteng Netbalkampioenskappe – Hoërskool Transvalia
Gauteng Netbalkampioenskappe. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het Hoërskool Dr Malan van Meyerton met 18–17 geklop in ‘n baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe. Die…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week. Lord listen to their threats! En nou, “Here, kyk hoe dreig hulle ons…”
Kudu Uitnodigingspan na Georgië – Hoërskool Garsfontein
Kudu Uitnodiging rugbyspan na Georgië. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het die name bekend gemaak van agt Garsiebere wat gekies is vir die Kudu rugby uitnodigingspan na Georgië in Desember. Lees meer…
Northerns Hokkiespanne – Hoërskool Garsfontein
Northerns Hokkiespanne. Veertien seunshokkie spelers van Hoërskool Garsfontein, Pretoria, is gekies vir verskeie Northerns Hokkiespanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
SA Championships Performing Arts – Hoërskool Wonderboom
SA Championships Performing Arts. Die Hoërskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA…
Interne Redenaars – Hoërskool Brandwag
Interne Redenaars. Hoërskool Brandwag het die top 3 redenaars per graad, tydens die skool se Interne Redenaars, aangekondig. Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Lees meer…
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld…
Debatspanne na ATKV-finaal – Helpmekaar Kollege
Debatspanne na ATKV-finaal. Helmekaar Kollege het drie debatspanne in ATKV-finaal. Twee seniors en ses juniors het die stof in hul mededingers se oë geskop. Seniors: Juniors: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Northerns Hockey Selection – St Alban’s College
Northerns Hockey Selection. Twenty-one St Alban’s hockey players have been selected to represent Northerns across the U14, U16, and U18 age groups. Northerns U18A Northerns U18B Northerns U16A Northerns U16B…
O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan – AHMP
O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan. Vyf Affies is gekies vir die O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan! Die span gaan in Julie Suid-Afrika se beste by die Nasionale Kampioenskappe aandurf. Die Affies-spanlede is:…
Skole Netbal – Hoërskool Overvaal teen Heidelberg Volkskool
Skole Netbal. Die o.14A netbalspan van Hoërskool Overvaal, Vereeniging, het verlede week ‘n wedstryd gespeel teen Heidelberg Volkskool. Die Valies het hul moed en uithouvermoë gewys toe hulle, ná ’n…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Ek sal julle ‘n nuwe hart en gees gee… I will take away your stubborn heart…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Kemptonpark
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars. Eindig in Top 10: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
Blou Bulle Skole Rugby – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Skole Rugby – Vier rugbyspelers van Hoërskool Die Wilgers het onlangs aan die Blou Bulle Skole Rugby proewe deelgeneem. Hulle was ook die afgelope week in die Blou…
Junior Stadsraad van Pretoria – Hoërskool Die Wilgers
Junior Stadsraad van Pretoria – Hoërskool Die Wilgers is baie trots op Milah Hartmann (Graad 10) en EW Rowles (Graad 11) wat onlangs verkies is tot die Junior Stadsraad van…
SACEE Champs – Jeppe High School for Boys
SACEE Champs. On Monday, 26 May, the junior debating team competed in the SACEE Champs and produced some fantastic results. The Junior A Team took 15th place and go through…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The end of everything has come. Die einde van alles is naby.
JV-Raad 2025/2026 – HTS John Vorster
JV-Raad 2025/2026. HTS John Vorster, Pretoria, stel met trots al die leerders voor wat verkies is tot die JV-Raad vir 2025/2026. Dit is ‘n groot eer en verantwoordelikheid en die…
Mnr/ Mej Linden 2025 – Hoërskool Linden
Mnr/ Mej Linden 2025 is gisteraand tydens ‘n spoggeleentheid gekroon! Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf
SA Junior Swimming Nationals – St Andrew’s School for Girls
SA Junior Swimming Nationals. St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, is proud of their incredible swimmers for their outstanding performances at the SA Junior Swimming Nationals held from 25–29 April.…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You are from God, little children… Julle behoort aan God, liewe kinders…
Netball 50+ Caps – Marais Viljoen High School
Netball 50+ caps. At Marais Viljoen, we are all about giving recognition and starting new traditions. Marais Viljoen High School, Alberton, is proud to honour a remarkable achievement by four…
Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers
Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Top achievers – Jeppe High School for Boys
Top achievers. The headmaster is particular about which team or individual he invites to tea each week. It is to acknowledge their achievements in the various areas of school life.…
Wildeklawer Netbal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wildeklawer Netbal uitslae. Die Affies se 1ste netbalspan het hul staal gewys tydens die Wildeklawer-Netbal toernooi deur ses strawwe groepswedstryde te speel. Hulle behaal vier indrukwekkende oorwinnings teen Shaymoya, Hoërskool…
SA Schools Rowing Union – St Benedict’s College
SA Schools Rowing Union. St Benedict’s College, Bedfordview learner, Michele Rohrbeck is currently representing the SA Schools Rowing Union in the UK and claimed gold in the J18 Single Sculls…
ATKV-Debat Gauteng uitslae – Hoërskool Linden
ATKV-Debat Gauteng uitslag. Hoërskool Linden kondig met trots die ATKV-Debat Gauteng uitslae: Oos, -Suid en -Wes aan. Die skool spog met uitstekende prestasies van beide die junior- en senior spanne…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…
Dogters T10 kriekettoernooi – Hoërskool Wesvalia teen Klerksdorp
Dogters-krieket. Hoërskool Wesvalia se dogters krieketspan het aan die Dogters T10 Kriekettoernooi deelgeneem en twee wedstryde gewen. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto verskaf
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…
Netbal ligawedstryde – Ovies teen Hoërskool Pretoria-Noord
Netbal ligawedstryde. Hoërskool Pretoria-Noord se netbalspanne het fantastiese uitslae behaal tydens hul Netbal ligawedstryde teen Hoërskool Overkruin Netball league matches: Ovies vs Hoërskool Pretoria-Noord The Ovies netball players played fantastic…
Proscenium-dramakompetisie – Hoërskool Waterkloof
Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind.…
Skole Netbal – Hoërskool Transvalia 1ste span
Skole Netbal. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met…
Skolehokkie – Hoërskool Die wilgers White Tigers
Skolehokkie. ❞𝑨𝒍𝒐𝒏𝒆 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒍𝒊𝒕𝒕𝒍𝒆, 𝒕𝒐𝒈𝒆𝒕𝒉𝒆𝒓, 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒎𝒖𝒄𝒉.❞ – 𝑯𝒆𝒍𝒆𝒏 𝑲𝒆𝒍𝒍𝒆𝒓. Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en Hoërskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul…
Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers White Rhinos
Skole Hokkie. 𝑩𝒆𝒉𝒊𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒐𝒖𝒓𝒔 𝒐𝒇 𝒑𝒓𝒂𝒄𝒕𝒊𝒄𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒄𝒐𝒂𝒄𝒉𝒆𝒔 𝒘𝒉𝒐 𝒑𝒖𝒔𝒉𝒆𝒅 𝒚𝒐𝒖, 𝒕𝒉𝒆𝒓𝒆 𝒊𝒔 𝒂 𝒃𝒐𝒚 𝒘𝒉𝒐 𝒇𝒆𝒍𝒍 𝒊𝒏 𝒍𝒐𝒗𝒆 𝒘𝒊𝒕𝒉 𝒕𝒉𝒆 𝒈𝒂𝒎𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒏𝒆𝒗𝒆𝒓 𝒍𝒐𝒐𝒌𝒆𝒅 𝒃𝒂𝒄𝒌.…
Dink of Sink Debatskompetisie – AHMP
Dink of Sink Debatskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria debat het hierdie jaar uitgeblink by die jaarlikse Dink of Sink Debatskompetisie. Een van die skool se junior spanne het as naaswenners…
JSE Investment Challenge – Afrikaanse Hoër Seunskool
JSE Investment Challenge. Vier matriekleerders van Affies, Xavier de Wet, Diaan Venter, Zander van Niekerk en Edrich Grobler, het puik presteer in die JSE Investment Challenge vir Maart. Die span…
Kearsney Easter Rugby Festival – Framesby vs Dr EG Jansen
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: EG Jansen scrumhalf Joseph Diesel in the game against Framesby at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 3 Hoërskool Dr EG Jansen…



























































