)
Hoërskool Waterkloof leerder wen Nomads SA o.15 Challenge

Roelof Craig, graad 8-leerder van Hoërskool Waterkloof, het sopas die Nomads SA o.15 Challenge by Gowrie Farm gewen. Baie geluk, Roelof! Klofies is baie trots op jou! Foto verskaf

Worcester Gimnasium Mnr. en Mej. WG 2021

Worcester Gimnasium kondig met trots die wenners van Mnr en Mej WG 2021 aan. Mr WG 2021 – Stefan Lötter 1st Prince – Stiaan Hancke 2nd Prince – Dylan van…

Hoër Jongenskool leerder presteer in Gholf

Janus Roberts van Hoër Jongenskool Paarl het presteer by die Nomads SA Junior Gholf Toernooi wat plaasgevind het op die Waterkloof-baan. In die houespel-afdeling het Janus met ‘n telling van…

Hoërskool Strand maak beheerliggaam 2021 bekend

Hoërskool Strand het hul 2021 beheerliggaam bekend gemaak: André Engelbrecht – Sport, André Westraat – Voorsitter, Carel Smith – Kultuur, Christo Pienaar – Geboue en terrein, Eben Potgieter – Ondervoorsitter,…

Hoërskool Fichardtpark Hokkie neem deel aan Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi

Hoërskool Fichardtpark se eerste span hokkiedogters en die 0/14 hokkie seuns neem deel aan die Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi. Hulle ontvang afrigting en speel wedstryde tydens hierdie toernooi. Die 0/14 seuns het…

Hoërskool DF Malan leerder presteer in Fietsry

Alec Coleské (gr 10) het Saterdag, 24 April, aan die Wes-Kaap fietsry tydtoets (TT) Kampioenskappe in Laingsburg deelgeneem. Hy moes ‘n afstand van 26km aflê en 1ste plek vir seuns…

Hoërskool Strand video oor sport

Is jy opgewonde oor sport wat weer kan begin? Klik gerus op die video.

Hoërskool Eldoraigne leerders beloon vir Akademie

Leerders van Hoëerskool Eldoraigne in Pretoria is beloon vir hulle volgehoue harde werk op akademiese gebied in 2020. Dux leerlinge vir 2020: Gr 8 Megan Muller – 92.41 %; Gr…

Grey Kollege speler ” Man of the match” by Noord-Suid Rugbytoernooi

Juann Else van Grey Kollege het die toekenning as “Man of the Match” verower in die wedstryd waar Grey Kollege se 19A’s die manne van Menlopark 19A klop met 51-19…

Grey College learners excel in Squash

Well done to Jensen Bell (nr. 6) and Jeanré Erasmus (nr. 7) who have been selected to play IPT u19 squash. IPT representation qualifies them for their full provincial colours.…

Paul Roos Gymnasium results for Paarl Gymnasium Hockey Tournament

The Paul Roos u16C, u16B and u19C hockey teams took part in Paarl Gimnasium’s hockey tournaments and did extremely well against other schools’ A and B sides respectively. The results…

Hoër Meisieskool Oranje kry nuwe Duitse onderwyser

Só ‘n omgee-skool het Duitser nog net in flieks gesien. Wel ter tale en vars uit Osnabruck in Duitland. Haar moedertaal is Fins, maar voeg hierby Engels, Duits, Frans, Spaans…

Hoërskool Durbanville Netbal-uitslae in Gauteng

Durbies se o14A & o16A Netbalspanne wat onoorwonne is in Gauteng Durbies Netbal-uitslae: o16A Netbalspan klop Oranje Meisies 36-10 o16A Netbalspan klop Helpmekaar Kollege 34-26 1ste Netbalspan klop Diamantveld 20-13…

Hoërskool Hoopstad 1ste Rugbyspan presteer tydens Fichies se sportweek

Baie geluk aan Hoopies se 1ste Rugbyspan wat aan Hoërskool Fichardtpark se Sportdag deelgeneem en baie goed gedoen het. Vrydag 23 April: Hoopies wen 20-17 teen Hoërskool Kestell Retief se…

Hoër Jongenskool Paarl Rugby vs Noordheuwel

Hoër Jongenskool Paarl is baie trots op Menó Barnard wat die “Man of the Match” was in Woensdag, 28 April, se wedstryd teen Noordheuwel. HJS se 1ste XV het die…

Hoër Jongenskool vs Noordheuwel Rugby

Baie geluk aan Louis Schlebusch van Hoër Jongenskool Paarl, wat die “Man of the Match” was in die wedstryd teen Noordheuwel. Die Seccies het die wedstryd met 64-5 gewen. Baie…

Paul Roos Gymnasium Hockey results at CPL Tournament

PRG Hockey Results: Cape Town Premier Hockey League – CPL tournament 23 – 26 April 2021: u/14A 1-0 win vs HJS; 0-4 loss vs Sacs; 2-0 win vs PRG B;…

Hoërskool DF Malan seuns-hokkiespanne speel in Paarl Gimnasium-hokkkietoernooi

Die volgende DF-seunsokkiespanne speel tans in die Paarl Gimnasium-hokkkietoernooi: o.18A, o.16A en B. SIEN VIDEO”S HIER ONDER

Paul Roos Gymnasium Cricket season comes to an end

Paul Roos Gymnasium’s cricket season has come to an end. Despite the impact of Covid19 and the challenges our cricket teams faced – we are proud of their enthusiasm and…

Camps bay learners assisted at UCT’s Jagger Library

Three Camps Bay High School Matric learners, Cathrine Madzatunya, Alev Guven and Rulida Louw, spent the first day of their school holiday volunteering at  UCT’s Jagger Library where they assisted…

EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae

Op Donderdag, 22 April, is die hermerk-uitslae van Hoërskool Ermelo se 2020 matriekeindeksamen bekendgemaak. Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke 2020-matriek wat met die hermerk beter uitslae verkry het.…

Hoérskool Fichardtpark leerder presteer by Vrystaat Mini-Tennisreeks

Lienke Badenhorst (Graad 9) van Hoërskool Fichardtpark, het onlangs aan die Vrystaat Mini-Tennisreeks in die onder 16 meisies afdeling deelgeneem. Sy het 6de geëindig uit 15 spelers. Deur die jaar…

BHVS leerder skitter in Muurbal

Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit by die Vrystaatspan wat die naweek aan die “South African Country Festival” muurbaltoernooi deelgeneem het. Hy het al 5 sy wedstryde…

Brandwag Volkskool Atlete by ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe

Vyf leerders van Brandwag Volkskool, Odendaalsrus, het die Vrystaat verteenwoordig by die ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe wat op 24 April in Potchefstroom aangebied was.   Matthew Akinwotu, Hlompo Rantle, Karisna van Rooyen, David…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se Krieketkaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua, George, se 1ste Krieketspan, Ruben Groenewald, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Ek speel al krieket…

Hoërskool Nelspruit se Rhinos is terug in aksie

NHS se eerste rugbyspan het tydens die Monnas Eeufees-rugbytoernooi teen Hoërskool Garsfontein en Hoërskool Noord-Kaap te staan gekom. Die eerste wedstryd teen die Garsies het Vrydag, 23 April, plaasgevind. Die…

Laerskool Stulting wy nuwe Klubhuis in

En so het alles begin… Uiteindelik het die dag aangebreek waarna almal met groot opgewondenheid uitgesien het.  Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 22 April 2021 hul nuwe klubhuis met ‘n…

Hoërskool Fichardtpark Rugbyweek uitslae/results

U/18 Friday 23 April BHVS 2de span vs Grey Kollege 3de span: 7 – 51 Hoërskool Pres Steyn 1ste span vs Hoërskool Vrede 1ste span: 3 – 44 Maritzburg College…

Hoërskool Witteberg Rugby Uitslae by Fichardtpark Rugbyweek

14A vs. Grey Kollege 14C 10 – 59 verloor 15A vs. Grey Kollege 15C 31 – 24 gewen 16A vs. Grey Kollege 16D 0 – 30 verloor 19B vs. Landboudal…

Laerskool Westwood se 1ste Mnr. & Mej. Wessie Rommel

Agter: Nikita Cameron – Mej. Wessie Rommel Senior fase Middel: Alrich Bouwer – Mnr. Fotogenies Senior fase; Dehan Labushagne – Mnr. Wessie Rommel Junior fase; Michelle-lee Fourie, Mej. Kreatief Junior…

Hoërskool Sentraal Netbaltoer

Die uitslae van Hoërskool Sentraal se Netbaltoer: o. 14: Sentraal wen Oos Moot 13-9 Sentraal verloor teen Durbanville 8-30 Sentraal verloor teen Diamandveld 10-21 o. 15: Sentraal wen Durbanville 26-12…

Hoërskool Nelspruit Rugby meer as net ‘n passie

Mnr. Hennie Skorbinski saam met die Rhinos se kaptein Gerard Venter (middel) en onderkaptein Charles Gates Hoërskool Nelspruit is opgewonde oor die rugbyseisoen. Die Rhinos, NHS se eerstespan, het reeds hul…

Nellies debatteer ‘n hond uit ‘n bos

Foto: Teneil le Roux, Sumi Naudé en Erika le Roux Om die kuns van onvoorbereide debat as ‘n opwindende aktiwiteit te bemark het Hoërskool Nelspruit se Debatsvereniging drie kompetisie-aande gereël.…

Grey College musicians in the Free State Youth Orchestra

Four Grey boys were selected to be part of the prestigious Free State Youth Orchestra this year! They are percussionist Alexander Rossouw and second violinist Daniel Ejims in Grade 9,…

Hoër Landbouskool Oakdale presteer by SA Toutrek Kampioenskap

Baie geluk aan Oakdale se 560 kg A – en B-span. Die A-span het ‘n goue medalje en die B-span ‘n brons medalje verwerf. Oakdale is bitter trots op julle…

Grey Kollege Rugby Fichardtpark en Monnas

Greu Kollege rugby uitslae van die Hoërskool Fichardtpark Sportdag, sowel as Monnas se toernooi. Grey 1stes verloor 16-18 vs Paarl Gim 1stes Cherries (2des) klop Paarl Gim 35-31 Peaches (3des)…

Hoërskool Fichardtpark leerders tree op tree op in huiskonsert

Gedurende die Renaissance en die Barokperiode is sekulêre musiek dikwels tydens huiskonserte uitgevoer. Dit was eers in die Klassieke tydperk (rondom die tydperk wat Beethoven geleef het) dat groot konsertsale…

Hoërskool Fichardtpark gholf met Hoërskool Burgersdorp

Hoërskool Fichardtpark se gholfspelers het Vrydag ‘n heerlike sosiale dag gehad waar hulle saam met Hoërskool Burgersdorp 18 putjies op Schoemanpark gespeel het. Baie goeie gholf is op die dag…

Rugby-uitslae Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Goudveld

Rugby: Uitslae van HoërskoolFichardtpark vs Hoërskool Goudveld tydens die Red Oak/ Isuzu Rugbytoernooi: O/14 Fichardtpark 36 Goudveld 0 O/15 Goudveld 21 Fichardtpark 0 0/16 Fichardtpark 48 Goudveld 0 1ste Span…

BVHS Seunshokkie vs Hoërskool Fichardtpark

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste seuns-hokkiespan het Vrydag teen Hoërskool Fichardtpark met 4 – 0 gewen. Die o/16A span het met 1 – 6 verloor. Terug op die Astro na…

BVHS Netbaluitslae vs Hoërskool Fichardtpark

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het goed vertoon tydens hul eerste wedstryde na die grendeltyd. 14A verloor 13-15 15A verloor 14-15 16A verloor 13-15 18A verloor 20-24 18B wen 17-13…

Paarl Girls’ High Underwater Hockey

Vlnr: Bo: Rene Russouw, Mige Du Plessis, Mari Jansen V Vuuren (u/19 A) Middel: Tinneke Lemmer, Maya Erasmus, Lisa-Marie Sadie (u/18) Voor: Alannah Russouw, Isabella De Swardt, Anja Fabricius (u/15…