)

Hoérskool Fichardtpark leerder presteer by Vrystaat Mini-Tennisreeks

Lienke Badenhorst (Graad 9) van Hoërskool Fichardtpark, het onlangs aan die Vrystaat Mini-Tennisreeks in die onder 16 meisies afdeling deelgeneem.

Sy het 6de geëindig uit 15 spelers. Deur die jaar is daar verskeie van hierdie toernooie in die land. Vrystaat bied gewoonlik 4 toernooie aan. Met elke toernooi verdien ‘n speler ranglyspunte. In die vierde kwartaal word die top 8 spelers van die jaar in elke ouderdomsgroep genooi na die Mini-Meesterstoernooi. By hierdie toernooi speel die top 8 in elke ouderdomsgroep teen mekaar om die algehele wenner vir die jaar te bepaal.

Lienke werk hard om vir die meestersfinaal te kwalifiseer. Ons glo in jou Lienke! Harde werk word beloon.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal