)

You are sponsoring

Hoérskool Fichardtpark leerder presteer by Vrystaat Mini-Tennisreeks

Lienke Badenhorst (Graad 9) van Hoërskool Fichardtpark, het onlangs aan die Vrystaat Mini-Tennisreeks in die onder 16 meisies afdeling deelgeneem. Sy het 6de geëindig uit 15 spelers. Deur die jaar…