)
Vrystaat 7’s Rugby – Edward Mapinga verteenwoordig Fichies

Vrystaat 7’s Rugby. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul leerders wat mooi presteer het. Hierdie leerders gaan Fichies se ambassadeurs wees wat die skool gedurende die vakansie sal verteenwoordig.…

Hoofseun Hoërskool Punt – Schools that Rock gesels met FJ Bezuidenhout

Hoofseun Hoërskool Punt. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met FJ Bezuidenhout. FJ, Hoofseun van Hoërskool Punt vir 2023, vertel ons meer van…

Vrystaat Gimnastiek – Ixoré Cilliers van BVHS in span

Vrystaat Gimnastiek. Ixoré Cilliers is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy is tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie verkies om die Vrystaat Provinsie te verteenwoordig tydens die SAGF GYM GAMES.…

Vrystaat Platteland krieketspanne – BHVS leerders vir spanne gekies

Vrystaat Platteland krieketspanne. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is vir die Vrystaat Platteland Krieketspanne gekies. Presley Lesoro (o/19) Hendrik Janse van Rensburg (o/19) Juan Theunissen (o/16) Die manne sal…

Sirkus Teater – Primêre Skool Willem Postma 6-jaarlikse Teater produksie

Sirkus teater. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, bied Oktober hul een-keer-in-ses-jaar teater produksie aan – Sirkus Teater. Met hierdie produksie neem die hele skool deel. Die vertonings vind plaas op…

Matriekafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale

Matriekafskeid 2022. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, het ‘n fees by hulle Roaring Twenties matriekafskeid gehad. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf

Newton O.10 Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Newton O.10 Tennistoernooi. Tydens die Newton O.10 Tennistoernooi het Primêre Meisieskool Oranje al hul wedstryde gewen. Dogters A-afdeling: Genevieve Goodchild, Lilly Schutte, Engela Loock en Lisa Viviers. Oranje A wen…

Blou Bul Blitse – Hoërskool Die Wilgers is Blou Bul Blitse

Blou Bul Blitse. Na afloop van die Blou Bulle 7’s-rugbyproewe is Dennis Obi en Tian Joubert van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria opgeneem in die 0/17 B-span. Hulle sal Vrydag…

Hokkie – Primêre Skool Jordania ligawenners 2022

Hokkie. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, is baie trots op hul hokkiespanne wat puik presteer het tydens die 2022 hokkieseisoen. Hockey. Jordania Primary School, Bethlehem is very proud of their hockey…

Ruitersport – Petronell Clifford Victrix Ludorum vir 2022

Ruitersport. Petronell Clifford, ‘n graad 12-ruiter van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is as die Victrix Ludorum vir 2022 aangewys. Dit het plaasgevind by SANESA Gauteng, Tshwane se jaarlikse ruitersport prysuitdeling.…

Fast 5 Netbal – SA’s wink vir Erries se O.15 span

Fast 5 Netbal. Twee van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het op 24 September aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Die o.17 Flames verloor met 20-24 teen Hoërskool Nelspruit en…

TSA Prokennex Mini 3 – Truida Kestell leerders presteer

TSA Prokennex Mini 3. Joma Viljoen van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die TSA Prokennex Mini 3 in Johannesburg deelgeneem.  Sy het ingeskryf vir 0/16, maar omdat daar…

Podiumpret – Primêre Skool Jordania deur na Nasionale Finaal

Podiumpret. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gedurende September aan die Podiumpret Semi-finale in Pretoria deelgeneem. Heiken Venter, Leonelle van Niekerk, Danielle Venter, Martyn Oosthuysen en Leoné…

Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe – BHVS leerders kwalifiseer

Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe deel te neem. Eloise Snyman en Eckhart Meaker (o/16) neem gedurende…

Provinsiale Krieketspanne – Witteberg leerders opgeneem in spanne

Provinsiale Krieketspanne. `n Groot totaal van veertien krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is in verskeie provinsiale krieketspanne ingesluit. Agt seuns en ses dogters is ook na die eerste rondte…

Sportvrou van die jaar – Donna le Roux aangewys

Sportvrou van die jaar. Donna le Roux is Vrydag, 23 September aangewys as Sportvrou van die Jaar. Dit het gebeur op die Vrystaatse Sporttoekenningsgeleentheid van die Free State Sports Confederation.…

UNISA Musiek Eksamen – Ella Steynberg skitter met 90%

UNISA Musiek Eksamen. Ella Steynberg, `n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het  haar UNISA Graad 8 musiek-eksamen geslaag met ‘n totaal van 90%! Ella word op die UNISA Ererol…

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerders presteer

Oppie Tong Af. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell het A+ behaal in die Nasionale aanlyn kompetisie van Oppie Tong Af. Twelve learners from Truida Kestell Primary School achieved A+…

FPL Krieket – Laerskool Truida Kestell leerders in span

FPL Krieket. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die Free State Premier League (FPL Krieket) spanne. Die spanne sal later die jaar in Bloemfontein aan…

Leaders Leader heads 2023 – GHS announced its Leader heads

Leaders Leader heads 2023. Pietermaritzburg Girls’ High School recently announced its Leaders Leader heads for 2023. The following girls have been selected: Aphiwe Mbili (RCL Chairperson) Zaakirah Edris (Head Peer Tutor)…

Hoofseun Eldoraigne – Schools that Rock gesels met Elandré Momberg

Hoofseun Eldoraigne. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Elandré Momberg. Elandré, Hoofseun van Hoërskool Eldoraigne vir 2023, vertel ons meer van…

ASA Atletiekbyeenkoms – Trio se Johannè Jonker skitter

ASA Atletiekbyeenkoms. Johannè Jonker is ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Sy het die afgelope naweek geskitter by die eerste ASA Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Dit was die eerste…

Sport en Kultuur – Hoërskool Jim Fouché se trotse Presteerders

Sport en Kultuur. Na afloop van Hoërskool Jim Fouché se sport- en kultuurdinee, kondig hulle met trots die volgende leerders as toppresteerders aan: Suné Deacon – junior kultuurpresteerder Suné Deacon…

Hoofseun BVHS – Schools That Rock gesels met Johan Whitehead

Hoofseun BVHS. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Johan Whitehead. Johan, Hoofseun van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2023, vertel ons meer…

0/19 Lejweleputswa krieketspan – Hoërskool Goudveld spelers gekies

0/19 Lejweleputswa krieketspan – Hoërskool Goudveld, in Welkom is baie trots op drie van hul krieketspelers. Hulle is gekies vir die 0/19 Lejweleputswa krieketspan. Die spelers wat ingesluit is, is…

SALA Public Speaking – Ermelo High School won National final round

SALA – Ermelo High School is extremely proud of their Public speaking learners. The learners that participated are Raees Tikly, Zanéke Ludick and Luzaan Durand. They obtained exceptional achievements at…

Vrystaat Fast 5 Netbal – Hoërskool Goudveld eindig tweede

Vrystaat Fast 5 Netbal. Hoërskool Goudveld, Welkom, se 0/17 netbal Fast 5 netbal span het deelgeneem aan die Vrystaat Fast 5 toernooi wat op 17 September plaasgevind het. Gouties se…

AMESA SA Maths Olympiad – Calvin Pillay and Leshay Ramdhin excell

AMESA SA Maths Olympiad. Glenwood High School learners Calvin Pillay and Leshay Ramdhin excelled at the AMESA South African Maths Olympiad. Calvin Pillay (Grade 12) and Leshay Ramdhin (Grade 12)…

EHS 7’s Rugby – Erries presteer by Mpumalanga Toernooi

EHS 7’s Rugby. EHS se se O.15 en O.17 7’s rugby spanne het op 16 en 17 September aan die Mpumalanga 7’s toernooi in Piet Retief deelgeneem. Dit was twee…

Lejweleputswa Krieket Span – Hoërskool Goudveld het 3 spelers in span

Lejweleputswa Krieket Span. Gouties, Welkom, is baie trots op hul spelers wat ingesluit is in die Lejweleputswa Krieket Span. Die drie manne is Hendro Boardman, Ruben Crous en Eldonn Bodenstein.…

Fast 5 Vrystaat kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché presteer

Fast 5 Vrystaat kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het vier spanne gehad wat gekwalifiseer het vir die Fast 5 Vrystaat kampioenskappe in Frankfort op 17 September.  Albei o/17 spanne het…

Computer Application Olympiad – Grenville High School learners excel

Computer Application Olympiad. Karabo Phiri and Onkabetse Moagi in grade 12 who performed extremely well during the 2nd round of the 2022 Computer Application Olympiad that took place this term.…

VRL Hoofleier Durbanville – Ons gesels met Jean van der Westhuizen

VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Jean van der Westhuizen. Jean, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel…

7’s Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na Argentinië en Mauritius

7’s Rugby. Ses van Hoërskool Goudveld in Welkom se 7’s rugbyspelers is gekies vir die Travel en Sport Sewes Uitnodigingspanne wat volgende jaar na onderskeidelik Argentinië (o/15) en Mauritius (o/17)…

Curro Durbanville – Ewan Kruger wins Sportsman of The Year award

Curro Durbanville. Ewan Kruger, a Grade 9 learner from Curro Durbanville, was selected as a finalist for two categories at the Western Cape School Sportsman of the Year awards held…

VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Justin Ranft

VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Justin Ranft. Justin, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg skitter teen Ladybrand

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieket span het op 19 September teen Hoërskool Ladybrand op hul tuisveld te staan gekom. Dit was hul eerste wedstryd van die nuwe 20-beurt seisoen.…

Stories Innibos writing competition – Curro learner pens her way to top

Stories Innibos writing competition. A grade 12 learner from the Curro-managed Meridian Karino High School in Nelspruit, Mpumalanga, is ecstatic to become a published author. Ezraite Jamile won the Stories…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville leerders skitter

WOW Spelfees. Abigail Dicks en Menishia Heyneke van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het geskitter tydens die WOW Spelfees. Hulle het Woensdag, 15 September, aan die Provinsiale rondte deelgeneem. Abigail…

Fast 5 Netbal Vrystaatbeker – Hoërskool Trio O.15 span wen beker

Fast 5 Netbal Vrystaatbeker. Hoërskool Trio van Kroonstad se O.15 Fast 5 Netbal span het die Vrystaatbeker gewen. Die toernooi het op Saterdag, 17 September, in Bloemfontein plaasgevind. Die span…

Soccer – GHS Estate teams playing soccer matches against each other

Soccer. Pietermaritzburg Girls’ High School Estate staff have been working hard on the soccer field over the last few months. They regularly compete against local schools’ Estates teams and some…

GHS Consumer Studies – GHS learners produce novelty cake

GHS Consumer Studies. As part of the Grade 11 assessment for GHS Consumer Studies, learners of Pietermaritzburg Girls’ High School had to produce a novelty cake. Megan Maistry and Sameeha…

VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Louis Meiring

VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Louis Meiring. Louis, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons meer…

VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Amoné Wessels

VRL Hoofleier. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Amoné Wessels. Amoné, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons meer van…

Tennis – Johandré du Plessis genooi vir Tennistoernooi

Tennis – Johandré du Plessis, graad twee leerder, van Primêre Skool Naudeville is uitgenooi na ‘n Tennistoernooi. Hy gaan deelneem aan die Free State Mini Masters Rainbow Kids Tennistoernooi. Dit…

SANESA Vrystaat – Karlien van Jaarsveld ontvang goue medaljes

SANESA Vrystaat. Karlien van Jaarsveld is ‘n graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Sy het Saterdag, 10 September by die SANESA Vrystaat prysuitdeling die trofee ontvang vir…

Social Rugby – Curro Delft learners take rugby to next level

Social Rugby. Curro Delft from Cape Town, learners take social rugby to the next level at Cape Flats Rugby 7s tournament A group of learners from Curro Delft took the…

EHS Fast 5 Netbal – Erries naaswenners by Gert Sibande-uitspele

EHS Fast 5 Netbal. Die Fast 5-netbalspanne van Hoërskool Ermelo het op 12 September aan die Gert Sibande-uitspele deelgeneem. Erries se Flames (o.17) se uitslae: Wen vs Hoogenhout (16-4), wen…

Skaaphanteringskursus – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by

Skaaphanteringskursus. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, se graad 10-Landboubestuurspraktyk leerders het ‘n Skaaphanteringskursus op Marlow bygewoon. Die kursus is moontlik gemaak deur NWKV en Zoetis. Dit is met baie professionaliteit…

U.19 World Cup Cricket – St Charles boys selected for squad

U.19 World Cup Cricket. Congratulations to the three St Charles College boys who have been selected for the Zimbabwe U19 World Cup cricket squad. The boys are: Panashe Taruvinga, Brendon…