)
SA Skole Krieket – Mariana Breedt gekies vir SA Skole span

SA Skole Krieket. Hoërskool Outeniqua, George, is baie trots op Mariana Breedt wat gekies is vir die SA Skole krieket span. A special word of congratulations to Mariana Breedt from…

Jeugleierkonferensie – Hoërskool Jan van Riebeeck gasheer

Jeugleierkonferensie. Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het vanjaar as gasheer opgetree vir die Jeugleierkonferensie. Die toekoms lyk blink met hierdie jongmense! Hoërskool Jan van Riebeeck se hoofleier, Simon van…

St Charles College – Grade 6 Open Weekend 2022

St Charles College. This year saw another amazing team effort welcome. St Charles College host and entertain their Grade 6 visitors for the much anticipated and highly enjoyable Grade 6…

Junior Nasionale Skaakkampioenkappe – Sarel van Biljon presteer

Junior Nasionale Skaakkampioenkappe. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, is baie trots op hul eie Kasparov, Sarel (Twix) van Biljon. Sarel het verlede week uitstekend gevaar by die Junior Nasionale Skaakkampioenkappe…

Indoor Hockey – Susan Bender gekies vir Bloemfontein Bears

Indoor Hockey. Susan Bender, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is gekies vir die Bloemfontein Bears Indoor Hockey team. Die span neem vanaf 19 tot 22 Desember deel aan die PSI…

Free State Championship gala – Amelia Vincent won 9 medals

Free State Championship gala. Amelia Vincent from Eunice High School, won 9 medals at the Free State Championship gala. This highly competitive and prestige gala, was held at the Stadium…

Fencing Youth Competition – Curro Durbanville’s Ewan Kruger excels

Fencing Youth Competition. Ewan Kruger, a Grade 9 learner at Curro Durbanville, participated at the 2022 National Club Youth Competition in Cape Town on 9 December. Ewan achieved the following…

Tentpegging Championships – BVHS learners at Rawsonville

Tentpegging Championships. Thirteen learners from Bethlehem Voortrekker High School participate at the 55th Junior Tentpegging Championships at Rawsonville. The championshipstakes place from 12 to 17 December. The learners are: Tristan…

Eskom ISF Expo – Eunice High School Girls excelled

Eskom ISF Expo. Five Eunice learners, Annéka van Wyk, Carliné Nolte, Joan-Marie Fourie, Oprah Mukhebi and Mycaela Myburg participated in the national Eskom ISF Expo from 7 to 9 December…

SA Platteland Krieketspan – Fichies spelers na Indië

SA Platteland Krieketspan. Die ses Fichie Provinsiale krieketspelers het hulle toernooie onoorwonne afgesluit. Die ses spelers is Stian Kruger, Davyd Oosthuizen (o/15), Eben Botha, Ulrich Campher en Willie Volschenk (0/19).…

NCASA Champs – Laerskool Oranje-Noord swemmers presteer

NCASA Champs. Die NCASA Champs het plaasgevind gedurende 7 tot 10 Desember in Kathu. Tien Swemklubs het deelgeneem en swemmers het as volg presteer: Spesiale toekennings ontvang: Prestasies behaal: Sacha…

Free State Swimming Championships – Eunice twins excelled

Free State Swimming Championships. Eunice High School, Bloemfontein, is very proud of their twins, Eunice and Loïs Fourie. They participated at the Free State Championships (girls 14 years) from 7…

International science fair – Brandon de Greef awarded for research

International science fair. Young innovators impressed at international science fair. The ISF took place from 7 to 9 December and was held physically for the first time in two years.…

Hoërskool Strand Merietelys – Graad 11 Kwartaal 4 (2022)

Hoërskool Strand Merietelys. Hoërskool Strand spog graag met sy top presteerders se puik uitslae. Carla Punt – 95,3%; Carla Haughton – 91,3%; Luka Ahlers – 88,1%; Nicole Malan – 87,4%; JD…

Hoërskool Strand Merietelys – Graad 9 Kwartaal 4 (2022)

Hoërskool Strand Merietelys. Hoërskool Strand spog graag met sy top presteerders se puik uitslae. Emily Landman – 95,4%; Nadine Pretorius – 92,4%; Kirsten Thiart – 92,1%; Jana van Vuuren – 90,4%;…

Hoërskool Strand Merietelys – Graad 10 Kwartaal 4 (2022)

Hoërskool Strand Merietelys. Hoërskool Strand spog graag met sy top presteerders se puik uitslae. Nathan Nel – 90%; Jané Swart – 90%; Kayla Swarts – 89,6%; Caitlin Cornelius – 88,4%;…

Hoërskool Strand Merietelys – Graad 8 Kwartaal 4 (2022)

Hoërskool Strand Merietelys. Hoërskool Strand spog graag met hul top presteerders se puik uitslae. Sumari Walser – 92,4%; Simoné Botha – 91,3%; Louniël de Beer – 91%; Thané de Beer…

Cape Open National Fencing – Julianne Pereira performed

Cape Open National Fencing. Julianne Pereira, Grade 10 learner from Curro Durbanville, competed at the Cape Open National Competition this past weekend. Fencers from all over South Africa took part…

Vrystaat swemkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer

Vrystaat swemkampioenskappe. Drie swemmers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het baie goed presteer tydens die swemkampioenskappe. Miché Johns, Kayla Vorster en Michaela van Rooyen se sterre het helder op…

National Archery Championships – Durban Girls’ High School excels

National Archery Championships. Two learners from Durban Girls’ High School, Danya Thompson and Neve Quail took part in the 2022 South African National Archery Championships. Neve Quail received a Gold…

EGA Summer Championships – Kathryn Nolan won Gold

EGA Summer Championships. Kathryn Nolan is a Grade 3 learner at St Andrew’s School for Girls. She swam at the EGA Summer Championships and won the following medals: More school…

Christmas Greetings/ Kersgroete – Schools That Rock greetings

Christmas Greetings/Kersgroete. Christmas Greetings to all our schools, teachers, learners and readers of our website. Kersgroete aan al ons skole, onderwysers, leerders en lesers van ons webtuiste. Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Hoërskool Brandwag – Hoofleiers 2023 aangewys

Hoërskool Brandwag. “Met die einde van die jaar in sig, sluit ons 2022 met groot tevredenheid af oor die sukses wat ons die afgelope jaar behaal het. Ons is ook…

Hoofleiers 2023 – Laerskool Westwood Hoofleiers aangewys

Hoofleiers 2023. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul Hoofleiers vir volgende jaar aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Secunda leerders leiers

Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers.…

National Youth Music Competition – Mike Zining Wang the winner

National Youth Music Competition. Mike Zining Wang is a learner from Paarl Boys’ High. He has just been awarded first prize for the prestigious National Youth Music Competition. Mike won…

Vrystaat Swem Kampioenskappe – Lika Zietsman presteer

Vrystaat Swem Kampioenskappe. Lika Zietsman, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het vanaf 7 tot 11 Desember plaasgevind in Bloemfontein.…

Mangaung Metro skaak – Hoërskool Sentraal verteenwoordig

Mangaung Metro skaak. Hoërskool Sentraal het Mangaung Metro skaak spanne verlede week, tydens die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap, verteenwoordig: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/ Foto verskaf

Eunice Old Girls – Eight qualified as doctors from the UFS

Eunice Old Girls. Eight of Eunice Old Girls (2017) all qualified as doctors from the UFS! They received their MBChB degrees on Monday. Carla Venter, one of the eight girls,…

Ghymkhana – Hoërskool Reitz ruiters by SA’s

Ghymkhana. Drie leerders van Hoërskool Reitz, Drian Oosthuizen, Lizelle Cilliers en Janco Oosthuizen verteenwoordig die Gauteng Provinsiale Ghymkana span by die SA Kampioenskappe in Rawsonville in die Wes-Kaap. Hul perde…

Vrystaat Swem – BHVS swemmers presteer

Vrystaat Swem. Tydens die afgelope naweek, 7 tot 11 Desember, het die Vrystaat swem kampioenskappe in Bloemfontein se stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het…

Vrystaat Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer

Vrystaat Swemkampioenskap. Grey Kollege se swemmers het hul tydens die afgelope Vrystaat Swemkampioenskap uitstekend van hul taak gekwyt. Jedrick Geleta (14), Ernst van Rensburg (15), Aiden Nel (16) en Joel…

St Charles College – Senior Primary year builds to a crescendo

St Charles College. The Senior Primary year builds to a crescendo over the course of the 4th term. Assessments and examinations, “Science Explosion” programme, Grade 7 Final Dinner, Grade 5…

Oos Gauteng Hokkie – Laerskool Concordia in oefengroep ingesluit

Oos Gauteng Hokkie. Drie leerders van laerskool Concordia, Boksburg, Lemé Pretorius, Anke Schoeman en Juane Botes is ingesluit in Oos-Gauteng se hokkie oefengroep vir 2023. East Gauteng Hockey. Three learners…

O.12 Krieket – Grey Kollege Primêr by Laerskool Senekal Toernooi

O.12 Krieket. Die o/12 Krieketspan van Grey Kollege Primêr het vanaf 3 tot 5 Oktober aan die Laerskool Senekal Kriekettoernooi deelgeneem. Grey se span het uitstekend gevaar. Dag 1 Dag…

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe – NHS wen silwer en goud

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit se twee Suid-Afrikaanse jeug-atletiekkampioene, Ashley Erasmus en Shanese de Clerck, het met drie medaljes huiswaarts gekeer, nadat hulle vanaf 5 tot 9 Desember in…

SAJCC Skaak Kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie skitter

SAJCC Skaak Kampioenskappe. Nege skaakspelers van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het deelgeneem aan die SAJCC Skaak kampioenskappe. Besonderse geluk aan Cathri Botha wat as bordwenner aangewys is met 5 uit 5.…

Kerswense – EHS Hoof wens elkeen ’n Geseënde Kerstyd

Kerswense. “Aan die einde van nóg ‘n glansjaar by die EHS. Dit is dit met dankbaarheid dat ons terugkyk op vele hoogtepunte. Sonder die ondersteuning van soveel rolspelers uit die…

St Andrew’s School for Girls – Achievements in Sport and Culture

St Andrew’s School for Girls. St Andrew’s School for Girls congratulates everyone who took part in Sport and Cultural activities this year. A special mention to the following recipients on…

Primêre Skool Naudeville – Intersenfase Prysuitdeling

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het hul leerders beloon tydens die Intersenfase Prysuitdeling. Die volgende leerders het toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

ATKV-Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Paarl teenwoordig

ATKV-Jeugleiersimposium. Vier van Hoër Meisieskool Paarl se Leerderleiers van 2023 het die afgelope week die ATKV-Jeugleiersimposium bygewoon by ATKV-Goudini net buite Worcester. Hierdie simposium berei nuutverkose leiers voor op goeie…

Hoofleiers 2023 – Laerskool Concordia verwelkom Hoofleiers

Hoofleiers 2023. Laerskool Concordia, Brakpan, het hul Hoofleiers vir 2023 aangekondig en verwelkom. Die vlgende leerders is verkies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolconcordia.com/ Foto verskaf

Primêre Skool Naudeville – Graad 7 Prysuitdeling 2022

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het 2022 se graad 7 leerders beloon tydens hul Prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Swem – Simoné Moll skitter by Region 5 Games in Malawi

Swem. Simoné Moll is besig om vir haarself en Hoër Volkskool Heidelberg groot naam te maak in swem. Sy het uitstekende prestasies die afgelope paar jaar behaal. Tydens die afgelope…

SA Swimming – 7 Medals for Luchelle Oosthuizen at Youth Games

SA Swimming. Luchelle Oosthuizen, Grade 12 in Eunice High School Bloemfontein, has won seven medals while representing the SA Swimming Team, at the Region 5 Youth Games in Lilongwe, Malawi.…

Vrystaat Arende Rugby – SA Platteland Uitnodigingspan in Ierland

Vrystaat Arende Rugby. Drie lede van die Vrystaat Arende Rugby span, is deel van die SA-Platteland Uitnodigingspan, toer tans in Ierland. Hulle is Jadon Botes en Christiaan Barnard van Hoërskool…

SA Hokkie – Germarie Spershott van Oranje in SA 5’s formaat

SA Hokkie. Germarie Spershott is ‘n Graad 11 leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Sy gaan binnekort ‘n derde SA Hokkie span binne die bestek van 5 maande verteenwoordig.…