)
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool De Aar presteer

Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ’n dag vol talent…

Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe – HoĆ«rskool Linden

Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe. HoĆ«rskool Linden spog met Callista Wood – ’n ware kampioen! HoĆ«rskool Linden is trots om bekend te maak dat Callista Wood, ’n 16-jarige leerder en Junior Protea…

Top 10 Gala – Michaelhouse shines at world-class Aquapark facility

Top 10 Gala. Michaelhouse proudly hosted the prestigious Top 10 Gala at the new world-class Aquapark facility of St Charles College, Pietermaritzburg. Fresh from a demanding weekend of water polo…

Vrystaat Atletiekspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© spog met 11 atlete

HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…

SA Nasional Open Water – HoĆ«rskool Transvalia staan uit

SA Nasional Open Water. šŸŠā€ā™‚ļøšŸŒŠ Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships. Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open…

Senior Relay Gala – St John’s DSG superior results

Senior Relay Gala. šŸ† Yellow Fins Triumph! A heartfelt congratulations to the remarkable Yellow Fins for concluding their swimming season in spectacular fashion, proudly bringing home the Senior Relay Gala…

Fluitspeler – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Fluitspeler – Dalene Fourie, ’n graad 10-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje, het die eerste week van Maart 2026 met ’n melodie van sukses afgesluit. Sy het nie net die houtblaser-afdeling…

Free State Athletics Podium – Eunice High School superb execution

Free State Athletics Podium. Eunice High School shines at Free State Athletics! 🌟 Eunice High School proudly acknowledges the outstanding achievements of its athletes at the recent Free State Athletics…

Tweekampspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje dra Vrystaat trots

Tweekampspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje se tweekampspan het ’n merkwaardige mylpaal bereik. Sewe atlete is gekies om die Vrystaat by die komende Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskap in Oudtshoorn te verteenwoordig. Die span…

Multi-function Legacy Project – Durban Girls’ College

Multi-functional Legacy Project. Durban Girls’ College Breaks Ground on R49-Million Legacy Project. Durban Girls’ College has officially broken ground on its new indoor multi-functional centre. This marks the start of…

Free State Swimming team – Saint Andrew’s School, Bloemfontein

Free State Swimming team. Saint Andrew’s School Bloemfontein – Free State Swimming Achievement. Saint Andrew’s School is proud to announce that four of its talented swimmers – Levi Jacobs, Oteng…

SA National Open Water – HoĆ«rskool Durbanville staan uit

SA National Open Water. Die SA National Open Water Championships het van 6–8 Maart in Jeffrey’s Baai plaasgevind, waar Suid-Afrika se beste oopwater-swemmers mekaar die stryd aangesĆŖ het. HoĆ«rskool Durbanville…

Eden-kleure vir toutrek – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden-kleure vir toutrek. Wat ’n ongelooflike oomblik vir HoĆ«rskool Punt! Nege van hul ster-leerders het Eden-kleure verwerf in die 520 kg gemengde span – ’n bewys van suiwer krag, vasbyt…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Die Truida Kestell-atletiekspan gaan hierdie week met trots en opgewondenheid na Sasolburg. Hulle gaan daar aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe deelneem. Met blink oĆ« en vasberade harte staan…

Inter High Tennis – St Stithians’ outstanding performance

Inter High Tennis. St Stithians Boys’ College Inter-high Tennis Victory.’ On Saturday, 7 March, the Boys’ College Tennis First Team proudly represented St Stithians College at the prestigious Inter-High Tennis…

South African Rowing Championships – Hilton College delighted

South African Rowing Championships. Hilton College Rowing Shines at SA Championships. At the South African Rowing Championships in Pretoria this past weekend, Hilton College delivered a series of outstanding performances.…

Valia Swem 2026 – HoĆ«rskool Transvalia na streek en nasionaal

Valia Swem 2026. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, is ongelooflik trots op vier van hul leerders wat binnekort die Valia-naam op streek- en nasionale vlak gaan uitdra: šŸ”¹ Zaan Oosthuizen – neem…

InterhoĆ«r Tennistoernooi – HoĆ«rskool Linden presteer

InterhoĆ«r Tennistoernooi. HoĆ«rskool Linden, Randburg, se Senior Tennisseuns het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die jaarlikse InterhoĆ«r Tennistoernooi. Die toernooi het Saterdag, 7 Maart, plaasgevind. Met…

2026-WC Gala – Glenwood House School superb execution

2026-WC Gala. Glenwood House School Achievement Report. Two of the Glenwood House School College Glenwoodians, DunĆ© Haasbroek and LeanĆ© Swanepoel, proudly represented Glenwood House School at the SA Level 2…

School Boy Cricket – Durban High School vs Clifton

School Boy Cricket. A Historic first in the 160th year of DHS Durban High School proudly celebrates a remarkable milestone in its cricketing tradition. On 26 February, Joshua ā€œOshā€ van…

CCJ Junior Female Champion – Kingsmead College delighted

CCJ Junior Female Champion. What an exceptional weekend of squash for the Kingsmead College Eagar sisters, as Stella was crowned the CCJ Junior Female Champion. Kingsmead College extends its heartfelt…

SA-Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer

SA-Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Dr EG Jansen – Atletiekprestasie. Met groot trots en breĆ«bors kondig HoĆ«rskool Dr. EG Jansen, Boksburg, aan dat Jessica Botha deurgedring het na die SA Skole-atletiekkampioenskappe. Jessica het…

Vrystaat o.11 IPT-gholfspan – Grey Kollege PrimĆŖr uitstaande

Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Grey Kollege PrimĆŖr is trots om aan te kondig dat Israel Bremer, ’n 8-jarige leerder van Grey Kollege PrimĆŖr, gekies is vir die Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Hy…

Inter-House gala – Northwood School swimmers’ superior results

Inter-House gala. The recent Inter-House Gala at Northwood School, Durban, was a resounding success, filled with spirited competition and camaraderie in the pool. The event showcased not only athletic excellence…

Tennisspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje blink uit

Tennisspan – Die HoĆ«r Meisieskool Oranje het uitgeblink in die Paarl. Die 1ste tennisspan van Oranje het weereens hul staal gewys by die gesogte Gerrie Berner toernooi. Hierdie tennisspan eindig…

Buffalo Regatta – Clarendon High School for Girls delighted

Buffalo Regatta. Buffalo Regatta and Selborne Sprints. Just days after the ECRA Regatta, Clarendon’s Rowing Club returned to the Buffalo River for two prestigious events – the Buffalo Regatta and…

Eden Mini 2 Tennistoernooi – HoĆ«rskool Framesby uiters trots

Eden Mini 2 Tennistoernooi. HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, is uiters trots op hul tennis-kampioen, Eben Peens. Hy het die afgelope naweek die Eden Mini 2 Tennistoernooi gewen. Eben het deurgaans uitstekende…

WP Atletiekkampioene – DF Akademie spog met nege kampioene

WP Atletiekkampioene. DF Akademie spog met 9 Wes-Kaap-kampioene en 20 medaljes! DF Akademie, Kaapstad, het die afgelope naweek ’n merkwaardige prestasie behaal by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Ons atlete het nie…

Dusi Canoe Marathon – Camps Bay High School delighted

Dusi Canoe Marathon. Ryley Smith is unstoppable! Camps Bay High School is proud to celebrate the outstanding achievements of Grade 12 learner, Ryley Smith. Ryley, together with his partner Keegan…

ā€œWell Doneā€-funksie – HoĆ«rskool Hoopstad personeel skitter

ā€œWell Doneā€-funksie. HoĆ«rskool Hoopstad vier uitnemendheid! Baie geluk aan Hoopies se toegewyde personeel wat tydens die ā€œWell Doneā€-funksie in Welkom met pragtige toekennings per vak vereer is. Jul passie, toewyding…

Lejweleputswa-Suid Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Lejweleputswa-Suid Atletiek. Baie geluk aan mnr. William Goslett. Hy is as voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek verkies en juf. Sanet Doubell is as sekretaris van dieselfde streek verkies. Naudies is uiters…

South African school rowing – St Benedict’s outstanding

South African school rowing. Bennies Unstoppable: Every Age Group Trophy Secured in Historic 32nd Win. St Benedict’s College has once again cemented its unrivalled legacy in South African school rowing.…

Johannesburg Junior Council – Waterstone College delighted

Johannesburg Junior Council. Exciting Achievement at Waterstone College. Waterstone College is proud to announce that Maia Rahl has been elected Mayor of the Johannesburg Junior Council. The Johannesburg Junior Council…

KZN High Schools Golf – Kearsney College’s Harry Clinton superior

KZN High Schools Golf. Kearsney’s Grade 11 golfer, Harry Clayton, delivered a remarkable performance at the KZN High Schools Championships held at Umhlali Country Club last week. Competing in extremely…

Synergy Cup Tennis – Laerskool Truida Kestell skitter

Synergy Cup Tennis. Baie geluk aan Lance Kriek en Linzi Botha! Die twee talentvolle jong tennisspelers het die afgelope naweek die Vrystaat se o.13-span by die Synergy Cup Tennis in…

Mej Oranje gekroon – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon – Verlede week Dondagaand is HoĆ«r Meisieskool Oranje se mej Oranje gekroon. Die kroon het egter op die regte kop beland naamlik op Carien Fourie s’n. Carien…

Free State Athletics Championships – Eunice High School superior

Free State Athletics Championships. Day 2 results. Eunice has a Free State champion in her midst! Congratulations to Daniella Ngeleka, who claimed gold in the U17 Long Jump event. Well…

National Schools Surfski Series – South Africa Surf Ski

National Schools Surfski Series. A new wave of young ocean talent is set to rise with the launch of South Africa’s first national Schools Surfski Series, powered by ForexPeople SA…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

š•š«š²š¬š­ššššš­ š€š­š„šžš­š¢šžš¤kššš¦š©š¢šØšžš§š¬š¤ššš©š©šžā£. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe – AHMP presteer

Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe. šŸŠā€ā™€ļø Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria. DaniĆ«lla Müller het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater-swem Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geĆ«indig…

Fichardtpark Tournament – Pearson High School superior results

Fichardtpark Tournament. Pearson Netball Teams Shine at Tournament. Pearson’s U16A and 1st Netball Girls proudly represented our school at the prestigious Fichardt Park tournament in Bloemfontein. The girls kicked off…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – DiĆ© wat op die Here vertrou,…

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap – SPS Brandfort

Vrystaat HoĆ«rskole-Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool SPS Brandfort is trots om bekend te maak dat Ania Pienaar (o/19) en Gideon van Heerden (o/15) tydens die Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap in Bloemfontein puik presteer het.…

Sporttalent – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit

Sporttalent – Jim FouchĆ©-leerders blink uit in buitesport. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kan baie trots wees op die hope sporttalent waaroor hul leerders beskik. Vyf leerders het ’n reeks uitstaande buitesportprestasies…

Dogterskrieket – HoĆ«rskool Sentraal

Dogterskrieket – HoĆ«rskool Sentraal se dogterskrieket span het vir HTS hul krag en talent ten volle gewys. Hulle het HTS met ’n indrukwekkende 118 lopies geklop. Die span se telling…

Synergy Tennis Tournament – DSG Makhanda girls’ superior results

Synergy Tennis Tournament. Three of DSG Makhanda’s talented tennis players proudly represented the U15 Aloes team. – Amy, Omphile, and Ane competed at the Synergy Tennis Tournament in Bloemfontein during…

NWU Groep 1 InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit

NWU Groep 1 InterhoĆ«r. Op 4 Maart het HoĆ«rskool Zwartkop ā€˜n merkwaardige NWU InterhoĆ«r byeenkoms by Pilditch aangebied. Die atmosfeer was elektries. Toeskouers van Groep 1- en 2-skole het die…

Southern Free State Hockey – St Andrew’s School, Bloemfontein

Southern Free State Hockey. šŸ‘ A Record-Breaking Achievement! St Andrew’s School, Bloemfontein are thrilled to announce that 22 of its talented hockey players have been selected to represent the Southern…

Bloemfontein Open Squash Tournament – Grey College

Bloemfontein Open Squash Tournament. Grey College Squash. Congratulations to Grey College’s squash players who showcased exceptional talent and determination at the Bloemfontein Open Tournament. Your hard work and commitment have…

Valia Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia bars van trots

Valia Atletiek. HoĆ«rskool Transvalia is baie trots op Mieke van Zyl. Hierdie talentvolle o.15-hekkiesatleet het Valia Atletiek se naam met trots gedra tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is aangewys…