SANESA Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SANESA Nasionale Kampioenskappe. š HoĆ«rskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! HoĆ«rskool Fichardtpark wens CornĆ© en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…
Nasionale SALA Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Nasionale SALA Redenaars. Uitstekende Prestasie by Nasionale SALA-redenaarskompetisie! PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op ons talentvolle redenaars wat op 19 en 20 September aan die Nasionale SALA-redenaars…
Stirling High Sprint Gala – Clarendon High School for Girls
Stirling High Sprint Gala. Swimming Success at the Stirling High Sprint Gala. What an unforgettable day for the Clarendon Aquatic Team at the Stirling High Sprint Gala! Clarendon’s swimmers gave…
Krieket-oorwinning – HoĆ«rskool Duineveld teen HoĆ«rskool Upington
Krieket-oorwinning. š Duineveld se 1ste Krieketspan behaal oortuigende oorwinning teen HoĆ«rskool Upington! Die krieketveld in Upington het behoorlik gegons toe HoĆ«rskool Duineveld se 1ste span ān indrukwekkende krieket-oorwinning van 59…
Cycling Update – Rondebosch Boys’ High School Pedaling to glory
Cycling Update. A huge congratulations to Kael Williams (Grade 10) on a phenomenal cycling season! Earlier this year, Kael blazed through the SA Track Championships, clinching 3 Gold and 3…
Wildeklawer NWU Top 30 – HoĆ«rskool Fichardtpark staan uit
Wildeklawer NWU Top 30. š HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by die šŖššššššššŖšš„ NWU TOP 30 Atletiekbyeenkoms! Die atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het hul staal gewys en met krag, fokus…
Athletics Captain for 2025 – St Andrew’s College
Athletics Captain for 2025. St Andrew’s College, Makhanda (Grahamstown) is proud to announce that William Farquharson has been appointed as the Athletics Captain for 2025. William will lead the College…
Ereboekteken-seremonie – HoĆ«rskool Wesvalia trotse oomblik
Ereboekteken-seremonie. š HoĆ«rskool Wesvalia: Wessie-netbal se Glorieryke Oomblik. Dit was ān aand gevul met trots, vreugde en opregte waardering tydens die jaarlikse ereboekteken-seremonie van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se 1ste netbalspan.…
Krieket ligawedstryd – HoĆ«rskool Linden dogters oorheers wedstryd
Krieket ligawedstryd.š Linden krieketdogters oorheers Noordheuwel met 138-lopie oorwinning! HoĆ«rskool Linden se krieketspan het Dinsdagmiddag ān uitmuntende vertoning gelewer tydens hul tuis-ligawedstryd teen HoĆ«rskool Noordheuwel in Gauteng. Die dogters het…
Leadership 2026 – Hilton College is thrilled to announce
Leadership 2026. Hilton College, KwaZulu-Natal, is thrilled to announce the appointments of Rob Jervis as Deputy Head of School and James Peattie as Head of School for the year 2026.…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie – HoĆ«rskool Die Wilgers
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie. HoĆ«rskool Die Wilgers vier akademiese uitnemendheid! Ryan Erasmus, ān graad 12-leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het saam met Gauteng-Noord Span 1 ān indrukwekkende vierde plek…
Head Prefects 2026 announced – Kingswood College is proud
Head Prefects 2026. Kingswood College announces 2026 Heads of School. Kingswood College, Grahamstown (Makhanda), is proud to unveil its newly appointed Heads of School for 2026. Congratulations to: These outstanding…
Cricket triumph – Grey College’s Stefan J van Vuuren phenomenal
Cricket triumph. A resounding congratulations to the U/14 A team for their impressive triumph over Paul Roos Gymnasium this past weekend. The team showcased true grit and determination. Every Grey…
Con Spirito Redenaars – HoĆ«rskool Garsfontein presteer skitterend
Con Spirito Redenaars. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, redenaars het vanjaar die Con Spirito Redenaars kompetisie behoorlik op horings geneem en het met hul vurige woorde ān hond uit ān bos gepraat!…
Hoofleiers vir 2026 – Helpmekaar Kollege kondig met trots aan
Hoofleiers vir 2026. š Helpmekaar Kollege, Gauteng ā ān Nuwe Hoofstuk Breek Aan! Met opwinding en trots kondig Helpmekaar Kollege die hoofleiers vir 2026 aan. Hierdie seuns en dogters is…
SA Triathle Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Triathle Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit in Triathle! PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is uiters trots op drie van hul dogters wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…
DANKie Senior Afrikaans Olympiad – SACS top public school in SA
DANKie Senior Afrikaans Olympiad. SACS Cape Town Shines in National Afrikaans Olympiad. š SACS is proud to announce its outstanding performance in the prestigious DANKie Senior Afrikaans Olympiad. Among 968…
Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie – HoĆ«rskool Outeniqua
Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie. HoĆ«rskool Outeniqua se Ekonomie-sterre blink uit! Baie geluk aan Kristin van der Spuy en DaniĆ«le du Toit (albei in Graad 12) wat as finaliste gekies is in…
IAS Hokkietoer na Nederland – HoĆ«rskool Hugenote opgewonde
IAS Hokkietoer na Nederland. HoĆ«rskool Hugenote skryf internasionale sportgeskiedenis! š Hugenote se harte klop van trots! HoĆ«rskool Hugenote, geleĆ« in die dinamiese stad Springs, Gauteng, is verheug om aan te…
Protea-kleure vir Duathlon – HoĆ«rskool Fichardtpark vier sukses
Protea-kleure vir Duathlon. Baie geluk aan Carli Bouwer wat die eer gehad het om haar Protea-kleure vir Duathlon te ontvang! Die Fichies-familie is ongelooflik trots op haar en vier hierdie…
Transformative Leadership Camp – Grantleigh prefects plan 2026
Transformative Leadership Camp. From 17 to 19 September, the 2026 prefect cohort of Grantleigh Schools gathered at Whistling Woods for a transformative leadership camp. Set in a serene environment away…
SARU U16 EPD Squad – Kearsney College delighted
SARU U16 EPD Squad. Kearsney College Trio Selected for SARU U16 EPD Squad. Photo: Tunga Griffiths, Daniel Miskey and Clement Makelele. Kearsney College, KwaZulu-Natal ā Three rising rugby stars from…
SA Biathle Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Biathle Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se harte klop Biathle Trots! Baie geluk aan die vyf uitmuntende dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie se jong wetenskaplikes blink uit by Tritech-finale! Die Plasie het geglinster! Op 19 en 20 September het Merensky Landbou Akademie die nasionale…
Krieket-uitslae en -prestasies – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Krieket-uitslae en -prestasies. Gedurende die afgelope naweek, 19 en 20 September, het Paarl Gim se krieketspanne hul staal gewys teen verskeie sterk teenstanders. Hier volg ān opsomming van uitslae en…
SA Landloop Kampioenskap – Truida Kestell presteer fantasties
SA Landloop Kampioenskap. Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap ā Middelburg, Mpumalanga šāāļø Op 6 September het ān groep uitmuntende atlete Laerskool Truida Kestell trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap in Middelburg,…
Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o15A-span het uitgeblik by die Affies Prestige tennistoernooi die afgelope naweek. Die talentvolle o.15A-tennisspan het hul staal gewys tydens die gesogte Affies…
Curro Podium Northern Regions – Curro inspires young talent
Curro Podium Northern Regions. Curro Podium North Hosts Largest Regional Athletics Meet as Young Stars Break Records Tshwane, South Africa ā As the 2025 World Athletics Championships captivate global audiences…
High Schools’ General Knowledge – Hilton College outstanding
High Schools’ General Knowledge. Hilton College is immensely proud to congratulate Ryan Grobler, who represented Hilton College and the KwaZulu-Natal province at the Varsity College National High Schools General Knowledge…
Malmesbury Junior Ope Gholf – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Malmesbury Junior Ope Gholf. šļøāāļø Gholfprestasie van formaat! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het spoggerig deelgeneem aan die Malmesbury Junior Ope Gholf toernooi, en die leerders het uitmuntend presteer! š Baie geluk…
Water Polo Action – Clarendon High School made a splash
Water Polo Action. š Clarendon High School for Girls Makes Waves at the Hudson Festival! This past weekend, Clarendon High School’s talented 1st and Junior A teams dove headfirst into…
SA Karate Span – HoĆ«rskool Outeniqua trotse Karateka
SA Karate Span. Twee Kwaggas opgeneem in die SA Karate Span Karate South Africa (KSA) het pas die span bekend gemaak wat Suid-Afrika volgende maand in Gaborone gaan verteenwoordig. Liam…
Curro Podium Atletiek – BVHS behaal uitmuntende resultate
Curro Podium Atletiek. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool atlete het met trots aan die CURRO PODIUM-byeenkoms deelgeneem en uitmuntende prestasies gelewer. Hier is hul uitslae: š Baie geluk aan al die atlete…
KZN Philharmonic Orchestra – Grantleigh student selected
KZN Philharmonic Orchestra. Grantleigh Schools KZN Celebrates Young Musical Talent. Grantleigh is delighted to announce that Grade 11 learner, Kaylin Reddy, has been selected to perform at the prestigious Young…
Thought of the Week – Gedagte van die Week
Thought of the Week – Don’t be conformed to the patterns of this world…. Romans 12:2 Gedagte van die Week – Julle moenie aan hierdie sondige wĆŖreld gelyk word nie,…
SA U16 EPD group – Rondebosch Boys’ High School delighted
SA U16 EPD group. Congratulations to Janu Pretorius (Grade 10) on his selection to the South African U16 Elite Player Development (EPD) group! š This prestigious group comprises just 55…
U15 Prestige Affies tournament – Eunice High School tennis great
U15 Prestige Affies tournament. š¾ Eunice High School U15 Tennis Team Shines at Prestige Affies Tournament. The Eunice High School U15 tennis team competed in the annual Prestige Affies Tournament…
Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Affies Prestige Tennistoernooi. š¾ Bloemhof blink uit. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se o.15-tennisspan het vanjaar ān indrukwekkende 4de plek behaal uit 16 deelnemende skole by die gesogte Affies Prestige Tennistoernooi in…
SACEE Poetry Competition – Clarendon High School for Girls
SACEE Poetry Competition. š Clarendonās Poets Shine Bright! Clarendon High School for Girls is bursting with pride as its talented young poets brought home a dazzling array of awards, proving…
Champion of Champions Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark o.17
Champion of Champions Rugby. HoĆ«rskool Fichardtpark se 0.17-sewes rugbyspan maak geskiedenis! Die Fichies het hul staal gewys en hul skool se naam met trots gedra tydens die nasionale sewesrugbytoernooi by…
Lifestyle Team Awards 2025 – DSG Makhanda girls outstanding
Lifestyle Team Awards 2025. Celebrating Excellence, Endurance, and Empowerment. It is with immense pride and joy that we honour the unwavering dedication of our Lifestyle athletes at DSG Makhanda. These…
PRO20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark wen met 7 paaltjies
PRO20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark se skitterende eerste seunskrieketspan het gister ān spogoorwinning van 7 paaltjies behaal teen Bloemfontein HUB in die eerste rondte van die nasionale PRO20-Krieketreeks. Boulprestasies wat uitstaan:…
Tweede Tennisspan Onoorwonne – Merensky Landbou Akademie
Tweede Tennisspan Onoorwonne – Merensky Landbou Akademie se tweede tennisspan het die Pepps Polokwane in styl verslaan. Die tweede tennisspan is onoorwonne in die B-liga. Plasies se tweede tennisspan het…
Speech Night 2025 shines – St Charles College light up
Speech Night 2025 shines. Speech Night remains the crown jewel of the St Charles College calendar, and this yearās event was no exception. The Samukele Khumalo Arena was once again…
Sports Women – Our Lady of Fatima Dominican Convent School
Sports Women. On Wednesday evening, 17 September, the school community came together to celebrate an extraordinary year of athletic achievement at the annual . This cherished event offered a moment…
Fietsry byeenkomste – Truida Kestell verteenwoordig Vrystaat
Fietsry byeenkomste. š Laerskool Truida Kestell skitter op provinsiale en nasionale vlak! Foto: Heili van Heerden, Lian Symington, Emme Wessels. Bethlehem se eie Truidjies maak golwe! Vyf uitmuntende leerders van…
KZN Water Polo – Westville Boys’ High delighted
KZN Water Polo. Westville Boys’ High School Celebrates Provincial Water Polo Selections. Westville Boys’ High School is proud to announce the selection of several outstanding athletes to represent KwaZulu-Natal in…
SA Skole T20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Nelspruit staan uit
SA Skole T20 Krieketreeks. š HoĆ«rskool Nelspruit se T20-span vier tweede oorwinning in SA-Skole-reeks! Die SA-Skole T20-reeks het verlede week met ān knal begin vir HoĆ«rskool Nelspruit (NHS). Die span…
Rotary Debate League finals – SACS debating boys triumph
Rotary Debate League finals. SACS is delighted to announce that our Senior Debating TeamāLuke Rowe and James Prins (Grade 12), along with Sam Redfern (Grade 10)āhas claimed a spectacular victory…
Provinsiale kleure in fietsry – HoĆ«rskool Vryburg fietsryers presteer
Provinsiale kleure in fietsry. Baie geluk aan Theunis van der Linde (O/19 Junior Seuns) en Johandrie Stander (O/16 Jeug Dogters) van HoĆ«rskool Vryburg wat provinsiale kleure in fietsry verwerf het!…


























































