)
Provinsiale Rugbyspanne – Grey Kollege

Provinsiale Rugbyspanne. Grey College se rugbyspelers moes tussen die studies en eksamen deur ook by hul oefeninge uitkom. Die Provinsiale Rugbyspanne neem gedurende die Junie-vakansie aan die onderskeie toernooie deel.…

Debat/ Redenaars – Grey Kollege

Debat/ Redenaars. Grey Kollege se redenaars en debat-deelnemers het verskeie prestasies behaal. Con Spirito-Debat: Een junior span en twee senior spanne is deur na die semi-finale rondte. ATKV-Debat: Die junior…

Paarl Gimnasium Inter-skole – Grey Kollege

Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey Kollege se rugbyspanne het die naweek teen Paarl Gimnasium kragte gemeet tydens die Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey se eerste rugbyspan het ‘n naelbyt oorwinning van 29-27…

Akademie Top 20 – Grey Kollege prestasies

Akademie Top 20. Ten spyte van ʼn uitdagende buitemuursprogram, het die manne van Grey Kollege tydens kwartaal 1 uitstekend presteer. Hiermee die Akademie Top 20. Grade 12: Graad 11: Grade…

SA Skole Atletiek Kampioenskap – Grey Kollege

SA Skole Atletiek Kampioenskap. Twee graad 12-seuns spog élk met twee medaljes na afloop van die naweek se SA Skole Kampioenskap in die Paarl. Karabo Letebele (regs) verower goud as…

NKT Waterberg Pathways Rugbytoernooi – Grey Kollege

NKT Waterberg Pathways Rugbytoernooi. Grey Kollege se Peaches (o.19C) het aan die NKT Waterberg Pathways Rugbytoernooi in Nylstroom deelgeneem. Die span is aangewys as die span van die toernooi. Clements…

Rugby feeste – Grey Kollege steek nie lyf weg nie

Rugby feeste. Die Grey manne wat die afgelope week in die Boland rugby gespeel het, het nie lyf weggesteek nie. Hulle het aan die Frans Malherbe o/15 en die Jean…

Vrystaat Atletiek Kampioenskap – Grey Kollege Presteer

Vrystaat Atletiek Kampioenskap. Grey Kollege se atlete het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskap in Bloemfontein. Dertien leerders is beloon met medaljes: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto verskaf

Skole hokkie – Grey Kollege kraai koning

Skole hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek aan verskeie skole hokkie wedstryde in Pretoria deelgeneem. Om 11 uit die 12 wedstryde koning te kraai maak die skool…

Interskole krieket – Paul Roos Gimnasium vs Grey Kollege

Interskole krieket. Paul Roos Gimnasium het Grey Kollege die afgelope naweek in Stellenbosch verwelkom vir  sy jaarlikse interskole krieket kragmeting. Paul Roos het eerste gekolf en teken 247/6 aan in…

Interhoër Gala 2024 – Grey Kollege maak skoonskip

Interhoër Gala 2024. Grey Kollege het skoonskip gemaak tydens die 2024 Interhoër Gala. Grey se swemmers het die volgende trofees huis-toe gebring: Beste seunswemmer in die ouderdom: Aiden Nel is…

Skoolkaptein 2024 – Grey Kollege

Skoolkaptein 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock vandag ook met die Skoolkaptein van Grey Kollege in Bloemfontein, Pieter van der Merwe. Pieter, vertel ons meer van jouself en…

Skole Krieket – Grey Kollege vs Sand du Plessis

Skole Krieket. Grey Kollege se o.19 4de krieketspan het ‘n goeie T20 skole krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Sand du Plessis se o.19 2de span. Uitslae: Grey se beste spelers:…

Das- en Baadjie Seremonie – Grey Kollege

Das- en Baadjie seremonie. Die Graad 8 leerders van Grey Kollege in Bloemfonyein, het vanoggend hul dasse en baadjies tydens saal met ‘n ferm handeklap ontvang. Hulle word as ware…

Grey Kollege atletiekkampioenskap – Nuwe rekords skitter

Grey Kollege atletiekkampioenskap. Gedurende die pas-afgelope Grey Kollege atletiekkampioenskap is talle rekords deur Grey se atlete opgestel. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Matriekuitslae 2023 – Grey Kollege

Matriekuitslae 2023. Grey Kollege, Bloemfontein, is baie trots op hul matriekklas met die matriekuitslae 2023. Grey se toppresteerders: Meer prestasies van Grey Kollege se 2023 matrieks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://greycollegesecondary.com/…

Stabilis redaksie – Grey Kollege gesels met Graad R-manne

Stabilis redaksie. Grey Kollege Primêr se Stabilis-redakteur het met ‘n paar van die Graad R manne van 2024 gesels oor hul keuse om hul skoolloopbaan by Grey Kollege te begin.…

Top Akademiese Presteerders – Grey Kollege

Top Akademiese Presteerders. Grey Kollege kondig met trots hul Top 20 akademiese presteerders van kwartaal 3 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Skoolkapteine 2024 – Grey Kollege maak leiers bekend

Skoolkapteine 2024. John Buchan het die volgende gesê: “Die taak van leierskap is nie om grootheid in mense te plaas nie. Dit is om dit uit te lok, want die…

Suid-Afrikaanse Swemspan – Grey Kollege leerders in span

Suid-Afrikaanse Swemspan. Twee leerders van Grey Kollege, Ernst van Rensburg (graad 10) en Aiden Nel (graad 11), is by die Suid-Afrikaanse Swemspan ingesluit. Hulle neem vanaf 18 tot 21 Oktober…

Skole Krieket – Grey Kollege presteer

Skole Krieket. Grey Kollege se krieketspanne het die volgende prestasies behaal tydens skole krieket wedstryde: Grey Kollege o.14B Grey Kollege o17A Grey Kollege o.19A Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

MTB Skolereeks Fietsren – Grey Kollege leerders presteer

MTB Skolereeks Fietsren. Grey Kollege se fietsryers het uitstekend gevaar tydens die MTB skolereeks fietsren wat in Parys plaasgevind het. Junior afdeling: Jeugafdeling: Sub Junior afdeling: Met die span-aflosse, het…

Hoërskole Gholf – Grey Kollege spelers na Alberton

Hoërskole Gholf. Vier van Grey Kollege se gholfspelers het vandag na Alberton gevlieg. Hulle neem die naweek deel aan die jaarlikse Nasionale Hoërskole Gholf Kampioenskap. Die 2023 Kampioenskap vind oor…

SA 0.20 Wêreldbeker Rugbyspan – Old Grey’s in span

SA 0.20 Wêreldbeker Rugbyspan. Grey Kollege is baie trots op vier Old Grey rugbyspelers wat opgeneem is in vanjaar se SA 0.20 Wêreldbeker Rugbyspan! Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto verskaf

Skaak – Grey Kollege vs Hoër Jongenskool Paarl

Skaak. Grey Kollege Bloemfontein se skaakspanne het 12 Mei teen Hoër Jongenskool Paarl gespeel. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Grey Kollege Skoolkapteins 2023 – Primêre- en Sekondêre Skool

Grey Kollege Skoolkapteins 2023. Grey Kollege Primêr en Grey Kollege Sekondêr het hul Skoolkapteins vir 2023 bekend gemaak. Grey Kollege Primêr: Anton Piek – Hoofseun Daniel Hayidakis – Onderhoofseun Christian…

Grey Kollege Sportuitslae – 16 Mei 2016

HOKKIE ï‚· 0/14B het verlede week teen Saints gespeel en 3-3 gelyk op gespeel

Uitslae Grey teen Affies

Vir die volledige uitslae van die spanne Grey teen Affies,