)
Praatstoel-Redenaars – HoĆ«rskool Linden

Praatstoel-Redenaars – HoĆ«rskool Linden se praatstoel-redenaars het weer bewys dat Linden se stemme sterk en helder klink! Baie geluk aan elke leerder wat gekies is om aan die ATKV-Redenaarskompetisie deel…

IDO World Championships – Camps Bay High School

IDO World Championships. Rising Ballet Star Zara Yazbek Shines on International and Local Stages. Fifteen-year-old ballet dancer Zara Yazbek is rapidly emerging as one of South Africa’s most promising young…

New Prefects 2026 – St Charles College delighted

New Prefects 2026. Appointment of New Prefects. The appointment of new prefects is always a significant milestone at St Charles College. It recognizes young men who have consistently demonstrated maturity,…

Praat Saam-debatskompetisie – HoĆ«rskool Langenhoven staan uit

Praat Saam-debatskompetisie. HoĆ«rskool Langenhoven skitter by Praat Saam-debatskompetisie šŸŽ¤āœØ HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het Donderdag, 5 Februarie, ’n merkwaardige prestasie behaal tydens die Praat Saam-debatskompetisie in George. Beide die skool se…

Captains 2026 – Maritzburg College Delighted

Captains 2026. Maritzburg College – 2026 Captains Announcement. Maritzburg College is proud to introduce the captains who will lead the boys across 20 sporting codes and 20 cultural activities in…

Musiekleerder se Prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Musiekleerder se Prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hul musiekleerder se prestasie. Frieda-Marie Labuschagne, Fichies se musiekleerder, is die perfekte voorbeeld daarvan. Fichies glo dat talent en harde…

Mnr Mej Framesby Kompetisie – HoĆ«rskool Framesby

Mnr Mej Framesby Kompetisie – Styl, persoonlikheid en talent het geseĆ«vier tydens die Mnr Mej Framesby-kompetisie. Die aand was gevul met glimlagte, selfvertroue en ’n atmosfeer van trots. Baie geluk…

South African Fencing Squad – Northwood School delighted

South African Fencing Squad. A huge congratulations to Christian Johnson, whose talents continue to shine across multiple arenas. Christian has been selected to represent South Africa as part of the…

Junior Landbouvereniging-bestuur – HoĆ«r Landbouskool Boland

Junior Landbouvereniging-bestuur. Baie geluk aan DaniĆ«l Rust, Christiaan Lamprechts, Weghard van Huyssteen en Luan Louw met julle verkiesing tot die Junior Landbouvereniging-bestuur van 2026. Om hierdie verantwoordelikheid te dra, verg…

WĆŖreld Hardopleesdag 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

WĆŖreld Hardopleesdag 2026. PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier WĆŖreld Hardopleesdag 2026. Op Woensdag, 4 Februarie, het die gange van PrimĆŖre Meisieskool Oranje weerklank gevind van lag, verbeelding en die klank van…

2026 College Ambassadors – Clifton School delighted

2026 College Ambassadors. Clifton School, Durban, is pleased to announce the appointment of its 2026 College Ambassadors. These young leaders have been selected to represent the school with distinction and…

Proficiency Tie – St Andrew’s College delighted

Proficiency Tie. Modelled on the historic ‘County Badge‘ tradition in England, the Proficiency Tie is an honour that has been awarded by College Headmasters for more than 50 years. This…

ATKV Jeugtak nuwe bestuur – HoĆ«rskool Hoopstad

ATKV Jeugtak nuwe bestuur – HoĆ«rskool Hoopstad se ATKV Jeugtak nuwe bestuur is pas vir 2026 aangewys. Die nuwe jaar bring nuwe drome, vars idees en ’n span jong leiers…

SA Speech and Drama – HoĆ«rskool Linden trotse prestasie

SA Speech and Drama. HoĆ«rskool Linden leerder blink uit by SA Speech and Drama College. Hildegard Schraader, ’n matrikulant van HoĆ«rskool Linden in Gauteng, het einde verlede jaar haar finale…

Unisa Musiekteorie-eksamens – DF Akademie uitstaande

Unisa Musiekteorie-eksamens. DF Akademie – Musiekafdeling. DF-Musiek is uiters trots op die musiekleerders wat puik presteer het in die onlangse Unisa Musiekteorie-eksamens. Verskeie leerders het uitsonderlike resultate behaal en is…

TSG-Bestuur 2026 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

TSG-Bestuur 2026. šŸŽ“ HoĆ«rskool Wonderboom stel nuwe TSG-bestuur bekend. Die HoĆ«rskool Wonderboom, Pretoria, is trots om die nuwe TSG-bestuur vir 2026 aan te kondig. Hierdie leiers is deur hul medeleerlinge…

2026 PĆŖrelseremonie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof A-kandidate

2026 PĆŖrelseremonie. Die 25ste PĆŖrelseremonie van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het op 20 Januarie in Stellenbosch plaasgevind. Dit is ’n viering wat die Klas van 2025 se A-kandidate vereer met ’n…

Eunice Huis Minions – Eunice High School Graad 8

Eunice Huis Minions. Eunice se Graad 8 “boarders” – die Minions – het hierdie week soos ware supersterre ingespring! Van daaglikse oriĆ«ntering en ’n skool-speurtoch vol raaisels, tot helder en…

Raadvoorsitters 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville kwartaal een

Raadvoorsitters 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, stel met groot trots die Raadsvoorsitters vir die eerste kwartaal van 2026 bekend. Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle en leiers in hul…

Head of Pastoral Care – Hilton College is proud of its new leader

Head of Pastoral Care. Ross Steyn, Head of Pastoral Care 2026. “I am Ross Steyn and I care deeply about people and believe in making a positive difference wherever I…

International Tour to Turkey – Eunice’s joyful experience

International Tour to Turkey. Eunice’s ladies had a fantastic tour through Turkey from 6 to 19 December. From the bustling streets of Istanbul to the ancient ruins of Ephesus, the…

Liefde Diensbaarheid en Geloof – HoĆ«r Volkskool Graaff Reinet

Liefde Diensbaarheid en Geloof. Getuienis van ’n GeseĆ«nde Jaar. Die VCSV kyk terug op ’n geseĆ«nde 2025 vol liefde, diensbaarheid en geloof. Wanneer ons terugkyk op 2025, sien ons nie…

Global Youth Ambassador – Kingsmead College delighted

Global Youth Ambassador. 🌟 Kingsmead College Celebrates a Global Achievement. Kingsmead College, Johannesburg, is delighted to announce that Amy Falcon, a newly matriculated Kingsmead student, has been selected as a…

Outstanding Eisteddfod Achievements – Kingsmead College

Outstanding Eisteddfod Achievements. Kingsmead’s musicians continue to shine on stage at the Jan Cilliers Eisteddfod, and the college is immensely proud of their dedication, talent, and artistry. 🌟 Mikaela Kokinos…

KwaZulu-Natal Youth Orchestra – Grantleigh College delighted

KwaZulu-Natal Youth Orchestra. Grantleigh College Celebrates Nolwandle Mnkonyeni’s Musical Achievement. Grantleigh College proudly celebrates the outstanding achievement of Grade 9 learner Nolwandle Mnkonyeni, who has been selected to join the…

Cape Philharmonic Youth Orchestra – Camps Bay High outstanding

Cape Philharmonic Youth Orchestra. Camps Bay High School Learners Join Prestigious Cape Philharmonic Youth Orchestra. Four Grade 10 learners from Camps Bay High School have achieved a remarkable milestone. They…

Grade 7 Walk Out – St Andrew’s School Bloemfontein

Grade 7 Walk Out – A New Tradition Begins Yesterday marked the start of a beautiful new tradition at St Andrew’s School, Bloemfontein, as the Grade 7 learners took part…

Trinity Blokfluit-eksamen – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© super trots

Trinity Blokfluit-eksamen. Uitblinkprestasie by HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is baie trots om een van hul leerders, Natasha de Waal, uit te lig vir haar merkwaardige prestasie. Natasha het…

Musiekprefekte vir 2026 – HoĆ«r Jongenskool Paarl stel trots bekend

Musiekprefekte vir 2026. Die HoĆ«r Jongenskool Paarl het onlangs hul musiekprefekte vir 2026 aangewys. Hierdie groep jong leiers sal die skool se musiekaktiwiteite en kultuur met trots en toewyding ondersteun.…

ABRSM Internasionale Musiekeksamen – HoĆ«rskool Sentraal

ABRSM Internasionale Musiekeksamen. HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op vier van hul talentvolle leerders wat onlangs uitmuntende uitslae in die ABRSM Internasionale Musiekeksamen behaal het: Hierdie uitslae is ’n bewys…

Uitstaande Kultuurprestasies – HoĆ«rskool Witteberg vereer

Uitstaande Kultuurprestasies. Wittebergers vereer deur Rapportryers. Vier uitmuntende leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem is vereer vir hul besondere Uitstaande Kultuurprestasies en toewyding aan die bevordering van die Afrikaanse taal…

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – HoĆ«rskool Witteberg skitter

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. šŸŽ¶ Wittebergkoor verower nasionale eer. HoĆ«rskool Witteberg se koor het op 1 November aan die gesogte Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is met trots gekroon as die…

Remembrance Day – Grey College Primary took part

Remembrance Day. Remembrance Day, also known as Poppy Day because of the symbol of the red remembrance poppy, was observed at Grey College Primary. The Grade 7 boys participated in…

Skitterende prestasies by Pacisa – HoĆ«rskool Montana Pretoria

Skitterende prestasies by Pacisa. šŸŽ‰ Platinum en Goud vir Charissa by Pacisa. In haar heel eerste deelname aan die gesogte PACISA-kunstefees het Charissa Botha die verhoog betree met ’n mengsel…

Unisa Musiekeksamens – Truida Kestell Presteer

Unisa Musiekeksamens – Truida Kestell is baie trots op hulle musiekleerders. Hulle het uitstekend presteer in Unisa se Musiekeksamens in prakties en teorie. Hulle het hul talente en toewyding bewys…

Herdenkingsdag – HoĆ«r Volkskool Graaff Reinet waardering

Herdenkingsdag. š‘Æš’†š’“š’…š’†š’š’Œš’Šš’š’ˆš’”š’…š’‚š’ˆ š’ƒš’š š‘½š’š’š’Œš’”š’Œš’š’š’ Op Sondag, 9 November het die hoofleiers van HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet, Hannes van der Merwe en Cara Nel, hul eerbied en waardering betoon aan die helde…

Hoofleiers 2026 – Laerskool Elarduspark kondig met trots aan

Hoofleiers 2026. Laerskool Elarduspark – Leierskap 2026 šŸŽ‰ Baie geluk aan die nuwe hoofleiers van Laerskool Elarduspark vir 2026! Julle is gekies om ’n verskil te maak, en ons sien…

Proteakleure in dans – HoĆ«rskool Randburg bars van trots

Proteakleure in dans. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Randburg vier uitnemendheid in dans! HoĆ«rskool Randburg is ongelooflik trots op Amelia Kruger, ’n graad 9-leerder wat onlangs haar Proteakleure in Junior Dans ontvang het…

SACEE Creative Writing – Glenwood House School delighted

Photo: from left, Indi Holmes, Micaela Coetzer, Marina MacArthur, and Megan Visagie. SACEE Creative Writing. Glenwood House School, George proudly celebrates the creative writing achievements of four Grade 8 students.…

VCSV Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Trio kondig met trots aan

VCSV Hoofleiers 2026. HoĆ«rskool TRIO is met groot trots en dankbaarheid verheug om hul VCSV-hoofleiers vir 2026 aan te kondig! Hierdie leiers is nie net akademies en karaktervol nie, maar…

Talent Africa National Championships – York High School stands out

Talent Africa National Championships. York High School Stars Shine at Talent Africa Nationals 2025. York High School in George is beaming with pride as sisters Isabelle (Grade 11) and Katelyn…

National Eisteddfod Academy – HoĆ«rskool Linden Presteer

National Eisteddfod Academy. Prestasie van formaat! Die jaarlikse prysuitdeling van die National Eisteddfod Academy (NEA) het op 28 Oktober in die Roodepoort Teater plaasgevind – ’n geleentheid wat uitblinkers in…

KwaZulu-Natal Youth Orchestra – Grantleigh Schools’ Divan Nel thrilled

KwaZulu-Natal Youth Orchestra. Grantleigh School, KZN, is proud to celebrate the outstanding musical achievement of Grade 7 learner, Divan Nel, whose talent and dedication have earned him a place in…

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Witteberg Nasionale wenner

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. HoĆ«rskool Witteberg se koor gekroon as Nasionale Wenners! Op 1 November 2025 het HoĆ«rskool Witteberg se koor van Bethlehem aan die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is…

Prestasie-Toekennings – HoĆ«rskool Strand

Prestasie-Toekennings – HoĆ«rskool Strand het onlangs hul jaarlikse Prestasie-toekennings aangebied. Leerders is vereer vir uitstaande toewyding, talent en harde werk. Prestasie-toekennings is uitgedeel in sport en kultuur. Die aand was…

Move Nationals Competition – St Anne’s DSG Delighted

Move Nationals Competition. When Passion Meets Performance. Five talented dancers from St Anne’s DSG recently showcased their artistry and athleticism at the Move Nationals Competition in Cape Town, earning exceptional…

Rapportryers Bybelvasvra – Gereformeerde Skool Dirk Postma

Rapportryers Bybelvasvra. Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, maak skoonskip by Rapportryers se Bybelvasvra. Gereformeerde HoĆ«rskool Dirk Postma het vanjaar drie spanne onder leiding van mev Lientjie Drijfhout vir die Rapportryers…

Prysuitdeling 2025 – BVHS vereer uitstaande prestasies

Prysuitdeling 2025. Ons stuur ’n hartlike gelukwensing aan al ons uitblinkers wat spesiale toekennings ontvang het tydens die prysuitdeling 2025! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding het werklik vrugte afgewerp…

Young Performers Concert – Grantleigh Schools delighted

Young Performers Concert. šŸŽ¶ Grantleigh Student Shines on National Stage. On 18 October, Grantleigh Grade 11 student Kaylin Reddy reached an extraordinary milestone. He performed among South Africa’s most gifted…

Oppie Tong Af Redenaars – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Oppie Tong Af Redenaars – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Lemohang Lekoeneha se redenaarsdebuut skitter by Oppie Tong Af Redenaars op nasionale vlak. Lemohang Lekoeneha is ‘n graad 12 leerder. In…