Landbou snoeikursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se graad 10- leerders het puik presteer by die Felco/Vinpro- landbou snoeikursus. Hierdie kursus het...
Redenaars - Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerlinge vanaf Graad 1 tot Graad 7 het aan die redenaars deelgeneem....
SA Stoeikampioenskappe. Lourens Nortje van Grey Kollege in Bloemfontein, is die nuwe SA Stoeikampioen! Hy het binne die 79kg -...
Lejweleputswa krieketspan. Vier krieketspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is opgeneem in die 0/11B Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan...
Boks. Taegan van Heerden (15) is ‘n leerder van Hoërskool Strand wat boks as sport geoefen. Teagan het op 4...
ANHS Land Service. On Wednesday, 27 July, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire outfit made...
Rugby - Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022...
Asa Kampioenskappe - Robert Orrock van Aliwal-Noord Hoërskool het gekwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe. Hy is een van twee...
Akademie. Hoër Landbouskool Marlow het hul top 10 Akademie presteerders bekend gemaak. Graad 12: 1. Tiaan Hattingh; 2. Zander Botha;...
Eksamentegnieke. Doktor Emsie Rheeders, bekende onderwys-spesialis, het Maandag, 1 Augustus haar kursus, “Hoogs Effektiewe Studie- en Eksamentegnieke” vir die graad...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.