)
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium

Skolekrieket. Paarl Gimnasium se krieketspanne het Paul Roos die stryd aangesê. Hiermee die uitslae: o.19B o.15A o.15B o.14A o.14B Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium

Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium lewer opwindende krieketwedstryde. Die jong krieketspanne van Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium het mekaar die afgelope naweek die stryd aangesê in ’n reeks…

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei

Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was…

Skolekrieket – Landboudal Boere skitter teen Fichardtpark

Skolekrieket – Landboudal Boere se 0/19-span het verlede Saterdag gesorg vir ’n ware skolekrieketdrama. Hulle het Hoërskool Fichardtpark se o.19B-skolekrieketspan met slegs een paaltjie verslaan. Fichardtpark het die loot gewen…

Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Trio

Skolekrieket. ’n Kragmeting vol spanning! Op Saterdag, 3 Januarie 2026 het Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Trio mekaar in ’n 50-boulbeurt stryd die stryd aangesê – ’n wedstryd wat in November…

Skolekrieket in Dubai – Klerksdorp Hoërskool

Skolekrieket in Dubai. Drie krieketspelers van Klerksdorp Hoërskool het onlangs in Dubai krieket gespeel. Die bekende Suid-Afrikaanse krieketspeler, Imran Tahir, was ook tydens die wedstryde teenwoordig. Die seuns het uitstekend…

FPL-Kriekettoernooi – Hoërskool Fichardtpark bars van trots

FPL-Kriekettoernooi. Hoërskool Fichardtpark is ongelooflik trots op Diederik de Vos, kaptein van Fichies se 1ste krieketspan, wat die afgelope week aan die gesogte FPL-Kriekettoernooi deelgeneem het. 👏 Welgedaan, Diederik! Jou…

Skole Krieket – Hoërskool Driehoek teen Hoërskool Dr Malan

Skole Krieket. 🏏 Krieketkampioene! Hoërskool Driehoek se o.14-span behaal oorwinning teen Dr. Malan. Op 26 Augustus het die o.14-krieketspan van Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark, ’n uitmuntende vertoning gelewer teen Hoërskool Dr.…

Skolekrieket – Gimmies skitter met die kolf

Skolekrieket. Potchefstroom Gimnasium se krieketspanne het hul Gimmie-guts gewys en ‘n indrukwekkende vakansie vol aksie en toere beleef. Verskeie ouderdomsgroepe het kragte gemeet met skole van regoor die land en…

Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – Hoërskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – Hoërskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…

Skolekrieket – Hoërskool Strand skitter

Skolekrieket. Die Hoërskool Strand het lanklaas so ‘n merkwaardige skolekrieket naweek beleef.Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op die nasionale krieketlranglys, op hulle…

Skolekrieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Skolekrieket. Tydens ‘n skolekrieket wedstryd het die 1ste krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool hul ligakragmeting teen Welkom Gimnasium met 84 lopies gewen. Die Trekkers het eerste gekolf en is uitgehaal…

Skolekrieket – Primêre Skool Universitas

Skolekrieket. Primêre Skool Universitas se eerste krieketspan het die afgelope week krieket-koning gekraai by Primêre Skool Willem Postma se skolekrieket aandliga. Tjokkies speel eerste die aand teen Grey Kollege Primêr…

Skolekrieket – Hoërskool Witteberg teen Sentraal

Skolekrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste krieketspan het Saterdag, 19 Oktober, in ‘n skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Sentraal te staan gekom. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te…

Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen JF

Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…

Skolekrieket – Hoërskool Witteberg teen Welkom Gimnasium

Skolekrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste krieketspan het die naweek in ‘n skolekrieket wedstryd teen Welkom Gimnasium te staan gekom. Witteberg wen die loot en besluit om eerste te kolf. Janco…

Skolekrieket – Hoërskool Jim Fouché teen Curro Mosselbaai

Skolekrieket. Die eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het in ‘n skolekrieket wedstryd afgereken met Curro Mosselbaai. Daarmee wen JF hul eerste toerwedstryd met 7 paaltjies. JF se beste boulers…

Skolekrieket – Hoërskool Sentraal vs St. Dominic’s College

Skolekrieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A Krieketspan het met 8 paaltjies geseëvier oor St Dominic’s College o.19A van Welkom. St. Dominic’s het eerste gekolf en behaal 94, almal uit. Sentraal…