)

Skolekrieket – Hoërskool Sentraal vs St. Dominic’s College

Skolekrieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A Krieketspan het met 8 paaltjies geseëvier oor St Dominic’s College o.19A van Welkom.

St. Dominic’s het eerste gekolf en behaal 94, almal uit.

Sentraal se beste boulers:

  • Daniel Buys: neem 3/23 in 5 boulbeurte
  • Johan van den Heever: neem 3/1 in 1.2 boulbeurte
  • Reshé Wales: neem 2/7 in 3 boulbeurte.

Sentraal teken 95/2 in 26 boulbeurte.

Sentraak se beste kolwers:

  • Johan van den Heever: 40 nie uit nie
  • Pieter Muller: 26 nie uit nie

Johan en Pieter het saam ‘n vennootskap van 78 lopies aangeteken.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal