Water Polo – Kearsney College 1st team’s superior results
Water Polo. Kearsney College Dominates Glenwood in Commanding Victory. Kearsney College delivered a masterclass in both attack and defense during their scheduled fixture against Glenwood in Durban, storming to a…
Midmar Myl – Hoërskool Montana blink uit
Midmar Myl – Hoërskool Montana het die afgelope naweek weer gewys dat Monties nie net in die klaskamer uitblink nie, maar ook in die water. ’n Groep swemmers het met…
Krieketligawedstryd – Hoërskool Goudveld teen Hoërskool Trio
Krieketligawedstryd. Die Goudveld Hoërskool se o/15 B-krieketspan het Maandag, 9 Februarie 2026, ’n krieketligawedstryd teen Trio o/15 B aangebied en met ’n oortuigende oorwinning weggestap. Wedstrydopsomming Goudveld het eerste gekolf…
Sporterkennings – Laerskool Durbanville leerders blink uit
Sporterkennings – Die afgelope seisoen was vol sporterkennings vir die leerders van Laerskool Durbanville. Glans en prestasies was deel van die sporterkennings van leerders. Van swembad tot dansvloer en selfs…
Buffalo & Selborne Regattas – Rondebosch Boys’ High outstanding
Buffalo & Selborne Regattas. Rondebosch Boys’ High School Rowing Report. From Thursday, 5 February to Saturday, 7 February, the Rondebosch Boys’ High School Rowing Club competed at the Buffalo and…
Exciting Table Talk initiative – St Mary’s DSG, Kloof
Exciting Table Talk initiative. Table Talk Leadership Initiative. St Mary’s Grade 12 leaders proudly continued their dynamic Table Talk initiative, a platform that brings together Head Girls and Head Boys…
Cape Town Mini Tennistoernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl
Cape Town Mini Tennistoernooi. Hoërskool Gimnasium Paarl Presteer by Cape Town Mini-toernooi. Baie geluk aan Johnathan Fraser (gr. 12), Keagan Grobbelaar (gr. 11) en Pieter Serdyn (gr. 10) wat tydens…
St Andrew’s School squash – Kingswood College outstanding
St Andrew’s School squash. Squash Success for Kingswood College at St Andrew’s Festival. Congratulations to Kingswood College’s boys’ 1st squash team, who returned unbeaten from their tour to the St…
Grantleigh’s Girls’ Cricket – Grantleigh’s Cricket superior results
Girls’ Cricket. Grantleigh Girls’ Cricket Team Extends Unbeaten Run with Dominant Victory. Grantleigh’s Girls’ Cricket Team continued their remarkable unbeaten season with a commanding eight-wicket win over Hoërskool Richardsbaai, sealing…
School Tennis – Union High School delighted
School Tennis. Union High School Tennis Report 🎾 Eight of Union High School’s senior tennis players travelled to Burgersdorp to compete in the prestigious Van Niekerk & Koen School Tennis…
Nestor Pierides Memorial Gala – Grey College superior results
Nestor Pierides Memorial Gala. Grey College Bloemfontein once again demonstrated its competitive spirit and commitment to excellence in the pool. The swimmers delivered consistent performances throughout the evening, securing a…
School Boy Cricket – St Andrew’s College’s victory vs Queens
School Boy Cricket. St Andrew’s College vs Queen’s College – Match Report. The St Andrew’s College, Gqeberha, 1st XI delivered a dominant all-round performance to secure a convincing victory over…
Midmarmyl – Oranje Meisies blink uit
Midmarmyl – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Sondag hul staal gewys tydens die gewilde Midmarmyl en met puik prestasies uit die water gekom. In die ouderdomsgroep 14–30 jaar het…
NCASA Swembyeenkoms – Hoërskool Diamantveld presteer
NCASA Swembyeenkoms. Hoërskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ’n uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…
St Andrew’s Festival muurbal – Hoërskool Gimnasium Paarl
St Andrew’s Festival muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl – Muurbalprestasie. Baie geluk aan Paarl Gimnasium se o.19-seuns-muurbalspan wat onlangs aan die St. Andrew’s Festival deelgeneem het! Hierdie span was die jongste…
Midmar Mile 2026 – Trinityhouse Randpark Ridge delighted
Midmar Mile 2026. Trinityhouse Randpark Ridge Celebrates Taylia Smith’s Midmar Mile Triumph. Trinityhouse Randpark Ridge High School is proud to congratulate Taylia Smith on her phenomenal performance at the Midmar…
Free State U10A Tennis – St Andrew’s School, Bloemfontein
Free State U10A Tennis. Junior Tennis Stars Shine. St Andrew’s School, Bloemfontein, is delighted to announce that Brian van der Haer and Christiaan Crous have been selected to represent the…
PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Framesby blink uit
PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Framesby het tydens die PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms, wat op 6 en 7 Februarie 2026 by die Nelson Mandela Universiteit plaasgevind het, uitstekende prestasies gelewer. ’n Sterk groep van…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week -Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het …… Spreuke 11: 24, 25 Thought of the Week – Sometimes you can become rich…
Simbine Classic Shootout – OMS Rumé Burger Skitter
Rumé Burger breek SA-rekord op Simbine Classic Shootout Met net een dag oor voor haar 18de verjaardag het Rumé Burger van Hoër Meisieskool Oranje ’n prestasie behaal wat haar naam…
Midmar Myl 2026 – Hoërskool Witteberg presteer
Midmar Myl 2026. Baie geluk aan die Witteberg-leerlinge wat gister die wêreldbekende Midmar Myl met glans voltooi het: Witteberg is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë en sportmansgees! ✨ ’n Spesiale…
South African Fencing Squad – Northwood School delighted
South African Fencing Squad. A huge congratulations to Christian Johnson, whose talents continue to shine across multiple arenas. Christian has been selected to represent South Africa as part of the…
Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit
Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ’n Hoogtepunt van die naweek was…
Successful Interhouse Athletics Meeting – Pearson High School
Successful Interhouse Athletics Meeting. Pearson High School, Gquberha, proudly hosted one of its finest Interhouse Athletics Meetings at Nelson Mandela University. The event was a resounding success and will undoubtedly…
Rubik’s Cube – Juandré Jacobs van Hoërskool Eldoraigne skitter
Rubik’s Cube. Juandré Jacobs is blitsig met ‘n Rubik’s Cube. Juandré Jacobs, ’n Graad 8-leerder, het die afgelope naweek aan die Cubestuff Challenge Q1 deelgeneem – en sy prestasie was…
Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Jim Fouché
Skole Krieket. 🏏 Eerste span krieket – 50 beurte. Die groot krieketstryd van Bloemfontein het vandag, 7 Februarie plaasgevind toe Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Jim Fouché mekaar die stryd aangesê…
Sport Captains – Clifton School, Durban, delighted
Sport Captains. Clifton School is immensely proud of its outstanding young Prep School sportsmen who have been appointed as Sport Captains for the season: Congratulations to these talented leaders who…
Infinity Gala – Hoërskool Outeniqua behaal puik uitslae
Infinity Gala – Hoërskool Outeniqua het die naweek van 30 Januarie tot 1 Februarie 2026 deelgeneem aan die Infinity Gala. Vier Kwagga-swemmers het deelgeneem aan die Infinity Gala, wat in…
Godfrey Pitje Academic Excellence – Kempton Park Hoërskool
Godfrey Pitje Academic Excellence. Kemptonpark Hoërskool skitter by Excellence Awards. Die Engelsdepartement van Kemptonpark Hoërskool het tydens die Godfrey Pitje Academic Excellence Awards ’n besondere eer te beurt geval. Me…
“West Coast Angle” – Hoër Meisieskool Bloemhof trots op Kay-Lee
“West Coast Angle.” 𝗞𝗮𝘆-𝗟𝗲𝗲 𝗺𝗮𝗮𝗸 𝗵𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗮𝗿𝗸 𝗶𝗻 𝗞𝗮𝗮𝗽𝘀𝗲 “𝗚𝗿𝗼𝗼𝘁 𝗩𝘆𝗳.” Koue water, warm harte! 🌊 Kay-Lee Mouton (gr. 11) het Donderdag, 5 Februarie, ’n ongelooflike mylpaal bereik toe sy…
Weekly school galas – SACS outstanding achievement
Weekly school galas. SACS Swimming Report. The SACS swimming team has enjoyed an outstanding start to the season. The swimming team has hit the water running this season, with both…
NFS Inter Schools Gala – Welkom Gymnasium outstanding
NFS Inter Schools Gala. 🏆 Welkom Gymnasium Shines at Northern Free State Inter-Schools Gala. Welkom Gymnasium’s Gimmie-swimmers delivered an outstanding performance at the NFS Inter-Schools Gala. The school secured 1st…
Vrystaatstreek-Tennisproewe – Hoërskool Jim Fouché skitter
Vrystaatstreek-Tennisproewe. Hoërskool Jim Fouché blink uit by Vrystaatstreek-Tennisproewe 🎉 Vyf talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché het onlangs hul skool se naam hoog gehou tydens die Vrystaatstreek-Tennisproewe. Met harde werk…
Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Dr EG Jansen presteer
Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, is uiters trots op ons top akademiese presteerders wat tydens die Akademiese Prysuitdeling op 29 Januarie 2026 bekendgemaak is. Hierdie leerders se toewyding,…
Top 15-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Eldoraigne
Top 15-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Eldoraigne se atlete het geskitter by die Top 15-Atletiekbyeenkoms. Eldo se atlete het bewys dat hulle atlete met durf en talent die baan kan domineer. Tydens…
Interhuis Atletiek – Hoërskool Punt atlete skitter
Interhuis Atletiek. Hoërskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitstaande prestasies van hul atlete tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms. Toekennings: Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete wie se harde werk, deursettingsvermoë…
ISA World Junior Surfing – Camps Bay High School
ISA World Junior Surfing – Camps Bay High School – Celebrating Excellence. Camps Bay High School is incredibly proud of Ben Esterhuyse (Grade 10). He recently represented South Africa at…
Junior Landbouvereniging-bestuur – Hoër Landbouskool Boland
Junior Landbouvereniging-bestuur. Baie geluk aan Daniël Rust, Christiaan Lamprechts, Weghard van Huyssteen en Luan Louw met julle verkiesing tot die Junior Landbouvereniging-bestuur van 2026. Om hierdie verantwoordelikheid te dra, verg…
Cavaliers-tennisproewe – Hoërskool Gimnasium Paarl blink uit
Cavaliers-tennisproewe. Hoërskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies…
Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026 – Hoërskool Stellenbosch
Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026. Hoërskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-Interhoër plaasgevind – ’n dag waar ses top skole mekaar die stryd…
Skole-Krieket – Grey Kollege Primêr teen Jim Fouché Primêr
Skole-Krieket. 🌟 Skitterende vertoning op die krieketveld. Grey Kollege Primêr se o/13A-span het Woensdag ’n krieketfees afgelewer toe hulle Jim Fouché Primêr o/13A oortuigend geklop het. Die wedstryd was ’n…
ITF J60-Tennistoernooie – Hoër Meisieskool Bloemhof
ITF J60-Tennistoernooie. 🌟 Bloemhof Tennis vier uitmuntende prestasies! Hoërskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om te deel dat Milla Kotze (gr. 12), Bloemhof se nommer 1-tennisspeler, onlangs nóg ’n merkwaardige mylpaal…
Wêreld Hardopleesdag 2026 – Primêre Meisieskool Oranje
Wêreld Hardopleesdag 2026. Primêre Meisieskool Oranje vier Wêreld Hardopleesdag 2026. Op Woensdag, 4 Februarie, het die gange van Primêre Meisieskool Oranje weerklank gevind van lag, verbeelding en die klank van…
Sir Henry Strakosch Scholarship – St Andrew’s College outstanding
Sir Henry Strakosch Scholarship. Sir Henry Strakosch Memorial Scholarships – 2026. The Sir Henry Strakosch Memorial Scholarships were established through a generous donation by Sir Henry Strakosch. It is to…
Kalahari-Vasbyt – Laerskool Stulting se onderwyser blink uit
Kalahari-Vasbyt – Meneer Yannis Coetzer van Laerskool Stulting, Humansdorp, het vanjaar ’n merkwaardige rol vervul as leier by die Kalahari-Vasbyt. Die Kalahari Vasbyt word jaarliks in die Kalahari-woestyn gehou. Dit…
2026 College Ambassadors – Clifton School delighted
2026 College Ambassadors. Clifton School, Durban, is pleased to announce the appointment of its 2026 College Ambassadors. These young leaders have been selected to represent the school with distinction and…
Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting
Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 19 en 20 Januarie 2026 hul jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Hierdie Interhuis atletiek is ‘n hoogtepunt op die skoolkalender wat vanjaar weer talent,…
Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark Kaptein vier sy 100ste
Fichie Krieket. ✨ ’n Mylpaal vir die geskiedenisboeke! Hoërskool Fichardtpark se eerstespan-kaptein, Diederik de Vos, het op 2 Februarie 2026 sy 100ste wedstryd vir Fichie Krieket se eerstespan gespeel. Dit…
Skole-Krieket – Hoërskool Stellenberg wen teen SACS
Skole-Krieket. 🏏 Stellenberg se kriekethelde skitter in Kaapstad! Wat ’n terugvegpoging! Na ’n wankelrige begin op 18/3 het kaptein JJ Rothman en sy onder-kaptein Wilhelm Smet die skip ferm gestabiliseer…


























































