MPU Grootskole Rugby – HoĆ«rskool Ermelo die wenners
MPU Grootskole Rugby. EHS se A-rugbyspanne het Saterdag, 8 Junie, aan die MPU Grootskole Rugby se Mpumalanga-finaal vir groot skole deelgeneem. Die o.14A-span speel gelykop met 10 punte elk teen…
MPU Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo presteer
MPU Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo se hokkiespanne het uitstekend presteer tydens die MPU Hokkie kwart- en semifinale. Erries se A-hokkiespanne het op Saterdag, 8 Junie, hulle Mpumalanga kwart- en semifinale…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/12A en 0/13A netbal spanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kampioenskappe is by HoĆ«rskool Sentraal in…
Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby
Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe. Vyf netbalspanne van HoĆ«rskool Framesby is tydens die Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe as kampioene gekroon. Die kampioenskappe het 7 en 8 Junie plaasgevind. Uitslae: Framesby o.14 Framesby o.15…
Jong Musikante Kompetisie 2024 – HoĆ«rskool Outeniqua
Jong Musikante Kompetisie 2024. HoĆ«rskool Outeniqua, George, se leerders het 7 Junie by die Gala-geleentheid van die George Musiekvereniging se Jong Musikante Kompetisie opgetree. Die items was van ‘n hoogstaande…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za
Surf- en bodyboarding kompetisie – Paul Roos Gimnasium
Surf- en bodyboarding kompetisie. Paul Roos Gimnasium se ‘surf’- en bodyboarding kompetisie het vandag, 9 Junie, by Pringle Baai plaasgevind. Dit was perfekte weer en ‘surfing’ omstandighede! Milan van der…
Derby Day – Clarendon High School
Derby Day – Clarendon High School for Girls, East London, and Stirling High School, also from East london, enjoyed their Derby day this past weekend. Results of Clarendon: Debating: Hockey:…
Comrades Marathon 2024 – St Charles College
Comrades Marathon 2024. The Comrades Marathon 2024 is a special time in St Charle College’ province and in their city. Friday’s Preparatory assembly, titled āEnduranceā allowed for the opportunity to…
Sanesa Qualifier 5 – HoĆ«rskool Goudveld
Sanesa Qualifier 5. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Elri Coetzee, het deelgeneem het aan die Sanesa Qualifier 5 wat in Bloemfontein plaasgevind het. Elri en haar perd, Legend, het skitterend presteer: Meer…
MPU Sport Toernooie – HoĆ«rskool Ermelo presteer
MPU Sport Toernooie. Op Saterdag, 1 Junie, het die A-rugbyspanne van EHS by die MPU Sport Toernooie die Mpumalanga semifinaal gespeel te HoĆ«rskool Rob Ferreira. Vir die B-spanne was dit…
ATKV Digitoneel – Top agt aangewys vir Kollig
Die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, is in 2024 weer op pad na jou skerm. Hierdie keer met ān simbiotiese temawolk. Vanjaar sĆŖ die vier mentors mekaar…
Insect orals – Stulting Primary School
Insect Orals –Ā Stulting Primary School, Humansdorp amazing Grade 3’s did their insect orals the 3rd of May. Wow is an understatement. They were brilliant and beyond. They learnt so many…
Nasionale Eerlikheidsdag – Laerskool Stulting
Nasionale Eerlikheidsdag. Laerskool Stulting, Humansdorp, het 30 April Nasionale Eerlikheidsdag gevier.Ā Laerskool Stulting het op graad 3 se waardes gefokus, naamlik, eerlikheid. Dit het saamgeval met Nasionale Eerlikheidsdag wĆŖreldwyd. Die…
Radikale Redenaars – Laerskool Stulting
Radikale Redenaars.Ā Agt leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem. Hulle het deurgedring na die Provinsiale rondte (streeksfinale). Dit sal plaasvind op Saterdag, 8 Junie in Oos-Londen by HoĆ«rskool Ooskus…
Boogskiet Kwaggakompetisie – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet Kwaggakompetisie. Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het onlangs aan die Boogskiet Kwaggaklub kompetisie en die Despatch Ope kompetisie deelgeneem. Arnoux het by die Kwaggaklub 261/300 geskiet.Ā By die…
Xhosa Cultural evening – Camps Bay High School
Xhosa Cultural evening. Camps Bay High Schoolās Inkcubeko Yethu Society presented a vibrant showcase of Xhosa culture.Ā It took place during their recent Xhosa Cultural Evening held at the school.…
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei…
ATKV Redenaars semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…
Hockey Captain – Meet Yash Singh HeronBridge College 1st Team
Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Yash Singh. Yash is the 1st team Boys’ Hockey Captain of HeronBridge College, Fourways, Johannesburg.…
Madibabeker Gimnastiekreeks – HoĆ«rskool DF Malan
HoĆ«rskool DF Malan leerder, Kyla Müller, het gedurende Mei aan die Madibabeker Gimnastiekreeks deelgeneem. Sy het as vlak 10-gimnas in die Double Mini Trampolien-kategorie deelgeneem. Kyla het hierdie reeks gewen.…
Russian Youth Ballet – Crawford International Sandton College
Russian Youth Ballet. A Grade 11 student from Crawford International Sandton College, Maxine Cooke, has been dancing since she was five years old. She continues to dance at her studio…
Grenville rules the Runway!
Grenville rules the runway! Katlego Moyo, Grenville High School’s own Mr Grenville 2024 has been crowned as Mr Platinum High School of 2024. The event took place on the 1st…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Anika Steyn van HoĆ«rskool De Aar
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, geselsĀ Schools That RockĀ vandag met HoĆ«rskool De Aar se kaptein van die 1ste dogters hokkiespan, Anika Steyn. Anika behaal die elfde doel in…
Danskompetisie – Chelsea Joubert blink uit
Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie. Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei…
Noordwes Skole Hokkie – HoĆ«rskool Wesvalia
Noordwes Skole Hokkie. Sestien leerders van HoĆ«rskool Wesvalia is in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne ingesluit volgens hul onderskeie ouderdomme O.14 Spelers O.16 Spelers O.18 Spelers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://wesvaliahs.co.za/ Foto’s verskaf
Skietkompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skietkompetisie – Hugo Ras van PrimĆŖre Skool Naudeville het aan ‘n skietkompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind op Woensdag, 1 Mei te Welkom. Hugo behaal ‘n tweede plek met die…
Moedersdag – Erries by Mamma Mia
Moedersdag – HoĆ«rskool Ermelo se leerders wat betrokke is by die EHS-musiekblyspel se repetisies vir 2024 het “Mamma Mia” gaan kyk. Die leerders het op Sondag, 12 Mei asem geskep…
Interschools Cross Country – Camps Bay High School
Interschools Cross Country. 329 Athletes Conquered the Inter Schools Cross Country League Race at Camps Bay High School. The scenic surroundings of Camps Bay High School played host to last…
Netbal Semi-finale – HoĆ«rskool Fichardtpark
Netbal Semi-finale. Die o.14 A en o.14C netbalspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark het hul netbal semi-finale wedstryde gister, 13 Mei, gewen. Die twee spanne speel mĆ“re, 15 Mei, in die finaal…
Netbal Robyne – HoĆ«rskool Kalahari
Netbal Robyne – Tien spelers van HoĆ«rskool Kalahari in die Noord-Kaap is gekies vir die Netbal Robyne. Die spelers wat gekies is, is: o/14 Span is: o/15 Span is: 0/17…
Grade 12 Business Studies – Curro Foreshore High School
Grade 12 Business Studies. A round of applause for the outstanding Grade 12 learners at Curro Foreshore. They participated in the online Provincial Grade 12 Business Studies Quiz last Saturday.…
Boogskiet – HoĆ«rskool Hentie Cilliers skuts presteer
Boogskiet. Vyf boogskiet leerders van HoĆ«rskool Hentie Cilliers, Virginia, het deelgeneem by HoĆ«rskool Trio in Kroonstad. Prestasies behaal: Tiaan Bezuidenhoud: Jayden Botha: Dillen van Rensburg: ShathĆØ Knoesen: Josh Hewitt: Meer…
SANESA Ruitersport – HoĆ«rskool Randburg
SANESA Ruitersport. Gedurende die afgelope naweek, 11 en 12 Mei, het twee ruiters van HoĆ«rskool Randburg aan ‘n SANESA Ruitersport byeenkoms deelneem. Hulle het as volg presteer: Mareli Wassermann: Heike…
Netball Captain – Meet Armani vd Merwe from HeronBridge College
Netball Captain. In our popular series on sport captains,Ā Schools That RockĀ talks to Armani van der Merwe. Armani is the 1st Netball Team Captain of HeronBridge College, a Curro Select School.…
Stellenbosch Eisteddfod – Paul Roos Gymnasium
Stellenbosch Eisteddfod. Three boys from Paul Roos Gymnasium, Reuben de Wit, Benjamin Schoeman and Julen Prinsloo took part in the Public Speaking Category at the Stellenbosch Eisteddfod. They achieved excellent…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Rof en Stof MTB – HoĆ«rskool Trio fietsryers presteer
Rof en Stof MTB. HoĆ«rskool Trio Fietsry, Kroonstad, het deelgeneem aan die Rof en Stof MTB wedren te Fauresmith. Die fietsryers het baie mooi gery op ān dag wat, soos…
Elements of Dance SA – HoĆ«rskool Witteberg
Elements of Dance SA. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, Chris-Mari Louw en Saskia Brecher.het albei hul provinsiale kleure in dans ontvang. Hulle het 4 Mei deelgeneem aan Elements of…
Amanda Coetzer Tennistoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Oranje het vir die 1ste keer in die 25 jaar van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi dit vir ān 3de keer agtereenvolgens gewen. OMS het die HoĆ«r Meisieskool…
Moedersdag/ Mothers’ Day – 12 Mei 2024
Moedersdag/ Mothers’ Day. Aan al ons moeders, oumas en groot-oumas. Mag hierdie Moedersdag vir jou ‘n onvergeetlike dag wees. To all our mothers, grandmothers and great-grandmothers. May this Mother’s Day…
Griffons Rugby Liga – BVHS teen HoĆ«rskool Hentie Cilliers
Griffons Rugby Liga. Tydens die Griffons Rugby Liga wedstryde het Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se rugbyspanne na vore gekom met kookwater rugby. Al die BVHS rugbyspanne het hul wedstryde teen HoĆ«rskool…
Netbalspan – Erries behaal oorwinning
Netbalspan – HoĆ«rskool Ermelo se netbalspan het op Dinsdag, 7 Mei te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie. Erries het uitstekend presteer. Die uitslae van die Netbalspanne was as…
Classic Clash 2024 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen Sentraal
Classic Clash 2024. HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, se leerders kook vanjaar weer by die Classic Clash 2024. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
ATKV Redenaars – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
ATKV Redenaars. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei by HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, plaasgevind. Die volgende eende dring deur na die Semi-finale uitdunne wat sal plaasvind op 25 Mei by HoĆ«rskool…
AIDT Tap Dancing – Treverton College learner excels
AIDT Tap Dancing. Subhadra Naidoo, A Grade 12 pupil at Treverton College, Mooi River, recently entered two AIDT tap exams in Joanne Warren Dance Studio’s March Exam session.Ā Ā Subhadra…
Kayak cross event – Treverton College
Kayak cross event. Recently Treverton College pupils went to the Cooper’s gorge section of the Umzimkhulu River near Creighton. It is situated in southern KZN. The pupils participated in an…




















