)
Prysuitdeling 2023 – Hoërskool Goudveld bekerwenners en Top 10

Prysuitdeling 2023. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul Graad 11 bekerwenners en Top 10 leerders. Gouties word op ‘n GOUTENTIEKE wyse beloon vir hul uitnemendheid en harde werk in…

SANESA SA’s – Caitlin Coetzee, Hoërskool Goudveld presteer

SANESA SA’s. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee, het vanaf 4 tot 7 Oktober aan die SANESA SA’s Nasionale by Kyalami Park deelgeneem. Caitlin en Wish behaal die volgende prestasies: Dit…

Lyndans – Hoërskool Goudveld leerder wen Goud

Lyndans. Matthew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe van 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Hy het Goud verwerf…

Matriekraad 2024 – Hoërskool Goudveld

Matriekraad 2024. Hoërskool Goudveld van Welkom het hul Matriekraad 2024 aangekondig. Die Raad bestaan uit 14 dogters en 14 seuns. Dogters: Seuns: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Griffons Elande – Hoërskool Goudveld leerder in span opgeneem

Griffons Elande. Hoërskool Goudveld leerder, Urban Pienaar, is in die Griffons Elande rugbygroep opgeneem. Die Elande is die Griffons se senior amateurspan. Hierdie is dus ‘n uitsonderlike prestasie aangesien Urban…

Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerder in span

Lejweleputswa Krieket. Hoëskool Goudveld leerder, Ruben Crous, het Saterdag, 23 September, vir die o.18 Lejweleputswa Krieket span in ‘n wedstryd teen Fezile Dabi gespeel. Hy was ook kaptein van sy…

Five-aside-Hockey – Hoërskool Goudveld neem deel

Five-aside-Hockey. Vier dogtershokkie spanne van Gouties het aan die five-aside-hockey byeenkoms die afgelope naweek by die Witteberg Toernooi deelgeneem. Uitslae is as volg: Baie geluk aan Mienke Nieuwenhuis wat 11…

Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerders in spanne

Lejweleputswa Krieket. Nege Gouties leerders is in verskeie seund en dogters Lejweleputswa Krieketspanne opgeneem. Hierdie krieketspelers dring nou deur na die Vrystaat proewe op 2 tot 4 Oktober. Seuns: Dogters:…

Gouties Skaak – Hoërskool Goudveld is die liga wenners

Gouties Skaak. Hoërskool Goutveld, Welkom, se Eerste, Tweede en Junior skaakspan is die liga-wenners van Sirkel 5. Hulle speel Vrydag, 18 Augustus, teen verskeie ander skole om deur te dring…

Akademiese Presteerders – Hoërskool Goudveld Top presteerders

Akademiese presteerders. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Top Tien akademiese presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za…

Wêreld Country & Western Dans – Mathew Delport skitter

Wêreld Country & Western Dans. Mathew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekroon as 2023 Dubbel Wêreld Kampioen by die Wêreld Country & Western Dans kompetisie. Mathew het…

Vrystaat Skole Streke Tennis – Gouties leerders in spanne

Vrystaat Skole Streke Tennis. Vier leerders van Hoërskool Goudveld is in die Vrystaat Skole Streke Tennis spanne opgeneem. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Wêreld Country & Western dans – Nigella Siebert van Gouties skitter

Wêreld Country & Western dans. Nigella Siebert, leerder van Hoër skool Goudveld is gekroon is as 2023 Dubbel Wêreld Kampioen in Wêreld Country & Western dans. Sy het vanaf 6…

Vrystaat O.18 Netbal – Hoërskool Goudveld de Ilke de Klerk kaptein

Vrystaat O.18 Netbal. Hoërskool Goudveld leerder Ilke de Klerk, is gekies is as kaptein van die Vrystaat O.18 Netbal span. Die span neem deel aan die Nasionale SASN Telkom Kampioenskappe.…

Rhino Week Rugby – Hoërskool Goudveld leerder in span

Rhino Week Rugby. Kamohelo Moloke, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is deel van die Griffons o/15 A-liga span. Die span speel op die Rhino Week Rugby (Provinsiaal) in Vanderbijlpark.…

Barbarian Rugby – Urban Pienaar van Gouties na Frankryk

Barbarian Rugby. Hoërskool Goudveld leerder, Urban Pienaar, was die afgelope week deel van die Barbarian Rugby span. Die span het aan die o/19 VKB Week in Reitz deelgeneem. Die span…

Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in o.17A Liga span

Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld, Ruben Crous, Toka Khooe, Ru-Bran Kock en Thabiso Phafudi is deel van die Griffons o/17 A-liga span. Hulle is van vandag, 5 Julie,…

World Country Dancing – Gouties na Wêreld Kampioenskappe

World Country Dancing. Twee leerders van hoërskool Goudveld in Welkom, Nigella Siebert en Matthew Delport, is twee van die Suid-Afrikaanse Country Western-dansers wat deur die Federation uitgenooi is na die…

Barbarian Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in span

Barbarian Rugby. Ses Gouties is deel van die Barbarian Rugby span wat tans aan die o/19 VKB Week in Reitz deelneem. Die span het sover albei hulle wedstryde gewen by…

SAEF Vrystaat Perdry – Hoërskool Goudveld leerder skitter

SAEF Vrystaat Perdry. Ryan Martin, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is ingesluit in die SAEF Vrystaat Perdry span in Showing, Equitation en Show Jumping! Gouties wens Ryan ook sterkte…

Wêreldkampioenskappe Disco – Gouties leerder Protea

Wêreldkampioenskappe Disco. Nina Schonken, leerder van Hoërskool Goudveld het haar Protea kleure vir dans ontvang. Sy vlieg vandag, 18 Junie, na Praag om aan die Wêreldkampioenskappe in Disco deel te…

Vrystaat Netbal – Hoërskool Goudveld spelers in spanne

Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Gouties is gekies vir die onderskeie Vrystaat Netbal spanne. 0/15 0/17 0/18 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto’s verskaf

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jonathan Olivier

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jonathan Olivier. Jonathan is die kaptein van Hoërskool Goudveld se 1ste rugbyspan. Jonathan druk vandag die agtste…

Goud-Gim Derby 2023 – Hoogtepunt het aangebreek

Goud-Gim Derby Week. “Die hoogtepunt van ons jaarlikse sportkalender het aangebreek. Namens die Goutie-gemeenskap nooi ons alle belangstellendes, oud-leerlinge, ouers, besoekers en die hele gemeenskap om die Goud-Gim Derby 2023…

Noord Vrystaat Hokkie – Gouties ingesluit in spanne

Noord Vrystaat Hokkie. ‘n Groot gros hokkiespelers van Hoërskool Goudveld, Welkom, is ingesluit in die verskeie Noord-Vrystaat Hokkie Spanne. Gouties spog hierdie jaar met dertig leerders wat ingesluit is in…

Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na finale proewe

Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

Griffons A-liga Rugbyproewe – Hoërskool Goudveld presteer

Griffons A-liga Rugbyproewe. Ses o.15 rugbyspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, Tequan Tafel, Zander Pretorius, Thomas Botma,Tequan Tafel, Zander Pretorius, Thomas Botma en Rocky Oosthuizen is gekies vir die tweede…

PV Voortrekkers – Hoërskool Goudveld leerders slaag eksamen

PV Voortrekkers. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul vyf leerders, Dehan Cloete, Mathew Delport, Delmar Smit, Michaela Pottas en Ettienne Cronje. Hierdie Voortrekkers het hul PV eksamen geslaag. Dit…

SA Platteland Krieket – Hoërskool Goudveld krieketspelers na Indië

SA Platteland Krieket. Gouties is baie trots op Hendro Boardman en Ruben Crous wat deel is van die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Mash is deel van die afrigters van die…

Vrystaat JKA karate – Mari Erasmus van Gouties presteer

Vrystaat JKA karate. Mari Erasmus, leerder van Hoërskool Goudveld, Welkom, het gedurende die vakansie, tydens die Vrystaat JKA karate kampioenskappe ‘n silwer medalje vir kumite, en ‘n brons medalje vir…

Interhoër Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld skitter

Interhoër Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Goudveld, Welkom, se atlete het skitterende prestasies behaal tydens die Interhoër Atletiekkampioenskappe in Sasolburg, 3 en 4 Maart. Gouties atlete wat goud verower het: Gouties atlete wat…

Multi Green Atletiekbyeenkoms – Gouties atlete skitter

Multi Green Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Goudveld van Welkom se atlete het weereens bewys dat hulle altyd hul beste lewer. Met hul deelname by die Multi Green Atletiekyeenkoms, wat 22 Februarie in…

Streek Atletiek – Hoërskool Goudveld ryg medaljes in

Streek Atletiek. Hoërskool Goudveld spog hierdie jaar met vier nuwe rekords op streek-vlak en 119 medaljes waarvan 42 Goue medaljes is, 35 silwer, 23 brons. Verder spog Gouties met 19…

Hoërskool Goudveld – Edrich Cronje by Noord Vrystaat Gala

Hoërskool Goudveld Swem. Edrich Cronje van Hoërskool Goudveld in Welkom, het geskitter by die Noord-Vrystaat Gala. Edrich het die volgende prestasies behaal: Victor Lodorum wenner vir Seuns 15-16 jaar Meer…

Vrystaat Atletiek – Ilké de Klerk ontvang SP Barkhuizen trofee

Vrystaat Atletiek. Ilkè de Klerk van Hoërskool Goudveld het tydens die Vrystaat Goue Medalje funksie die SP Barkhuizen trofee ontvang. Die trofee is vir beste dogtersatleet tydens Vrystaat Interhoër atletiek…

Goudveld Kunste Akademie – Goudveld leerders kry erkenning

Goudveld Kunste Akademie – Drie leerders van Hoërskool Goudveld, Welkom het deelgeneem aan die ABRSM uitnodigings konsert. Hulle het erkenning ontvang van die Goudveld Kunste Akademie (GKA). Die leerders het…

Blitsbrein 2022 – Hoërskool Goudveld se Nina Schonken presteer

Blitsbrein 2022. Hoërskool Goudveld se eie Blitsbrein, Nina Schonken, het algeheel derde in die Vrystaat geëindig in die Blitsbrein 2022 kompetisie. Die Gouties is vreeslik trots op jou, Nina. Baie…

0/19 Lejweleputswa krieketspan – Hoërskool Goudveld spelers gekies

0/19 Lejweleputswa krieketspan – Hoërskool Goudveld, in Welkom is baie trots op drie van hul krieketspelers. Hulle is gekies vir die 0/19 Lejweleputswa krieketspan. Die spelers wat ingesluit is, is…

Vrystaat Fast 5 Netbal – Hoërskool Goudveld eindig tweede

Vrystaat Fast 5 Netbal. Hoërskool Goudveld, Welkom, se 0/17 netbal Fast 5 netbal span het deelgeneem aan die Vrystaat Fast 5 toernooi wat op 17 September plaasgevind het. Gouties se…

Lejweleputswa Krieket Span – Hoërskool Goudveld het 3 spelers in span

Lejweleputswa Krieket Span. Gouties, Welkom, is baie trots op hul spelers wat ingesluit is in die Lejweleputswa Krieket Span. Die drie manne is Hendro Boardman, Ruben Crous en Eldonn Bodenstein.…