Blitsbrein 2022. Hoërskool Goudveld se eie Blitsbrein, Nina Schonken, het algeheel derde in die Vrystaat geëindig in die Blitsbrein 2022 kompetisie. Die Gouties is vreeslik trots op jou, Nina. Baie dankie ook aan elke leerder wat jul tyd afgestaan en deelgeneem het.
Goudveld High School’s own Lightning Brain, Nina Schonken, finished third overall in the Free State in the Blitsbrein 2022 competition. The Gouties are terribly proud of you, Nina. Thank you also to every learner who gave up your time and participated.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf