)
Senior Debatspanne – HoĆ«rskool Bellville deur na semi-finale

Senior Debatspanne. Agt Vlymskerp Durbie Senior debatspanne het deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie die naweek van 16 en 17 Mei. Die debatskompetisie is deur HoĆ«rskool…

Term 2 Music Concert – Grey College

Term 2 Music Concert. On Tuesday, 20 May, the RĆ«unie Hall came alive with the sound of talent at the Grey College Term 2 Music Concert. Each learner took to…

Poort 2025 – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck presteer

Poort 2025. HoĆ«rskool Jan van Riebeeck se leerders het vanjaar weer aan die nasionale Poort 2025 skryfkompetisie vir senior hoĆ«rskoolleerders deelgeneem. Vanjaar se uitslae spreek boekdele oor die Jan van…

ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaars. Foto: Voor: Richardt Otto, Constant Bester, Colene Koch, Müller Bosch, Karli van Zyl, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys. Agter: Barend Human, Layya Latiff, David Shepherd,…

ATKV Semi-finaal – ATKV semi-finaal presteer

ATKV Semi-finaal. Foto: Gerhard Nel, Izandri Strydom, Heilene Meintjes, Limay Kriel, Leonelle van Niekerk en Rigardt Strydom. Vier senior en twee Junior debatspanne van HoĆ«rskool Witteberg dring deur na die…

Afriforum Dink of Sink – HoĆ«rskool Pearson

Afriforum Dink of Sink – HoĆ«rskool Pearson se debatleerders het ā€˜n besige middag agter die rug. Hulle het aan die uitdunrondtes van die Afriforum Dink of Sink debatskompetisie deelgeneem. Pearson…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

ATKV Redenaars. Drie redenaars van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein het deurgedring na die ATKV semi-finaal wat Vrydag, 23 Mei, by HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem plaasvind. Lisa Botha, LizĆ© Fourie…

Mnr/ Mej Linden 2025 – HoĆ«rskool Linden

Mnr/ Mej Linden 2025 is gisteraand tydens ‘n spoggeleentheid gekroon! Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool De Aar presteer

ATKV Redenaarskompetisie. Vier van HoĆ«rskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan…

CR-Swart Voortrekkers Kommando – HoĆ«rskool Witteberg

CR-Swart Voortrekkers Kommando. Foto: Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar. Vier Wittebergers van die CR-Swart Voortrekkers Komando, Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar, het…

Mothers Day Celebration – St Charles College Junior Primary

Mothers Day Celebration. St Charles College shares a Mothers Day Celebration. A strong and special emotional connection is shared between a mother and her son. This is often marked by…

Mnr en Mej BVHS – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Mnr en Mej BVHS. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het die finaliste vir Mnr en Mej BVHS bekend gemaak vir 2025. Die volgende wenners is gekroon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 – HoĆ«rskool Reitz

Meneer Mejuffrou Reitz 2025. HoĆ«rskool Reitz maak met trots hul Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 bekend wat tydens ‘n prag-geleentheid aangekondig is. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaarskompetisie. Foto voor: Richardt Otto, Constant Bester, Petri Swart. Agter: Anke van den Berg, Elizabeth van Staden. Agt-en-twintig leerders van Truida Kestell het op 24 en 25 April aan…

Mnr/ Mej JF 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Mnr/ Mej JF 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, het hul Mnr/ Mej JF 2025 tydens ‘n glansgeleentheid aangebied. Die tema was Night At The Nile. Hierdie geleentheid is elke jaar…

Trinity singing exams – Pearson High School

Trinity singing exams. Seven Pearsonites took part in Trinity singing exams, and the school is proud to announce their excellent results: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://pearsonhighschool.com/ Photo supplied

ATKV-Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville

ATKV-Redenaars. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg,Ā  Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die…

ATKV-Debat Gauteng uitslae – HoĆ«rskool Linden

ATKV-Debat Gauteng uitslag. HoĆ«rskool Linden kondig met trots die ATKV-Debat Gauteng uitslae: Oos, -Suid en -Wes aan. Die skool spog met uitstekende prestasies van beide die junior- en senior spanne…

Opera-tunity knocks extravaganza – Kearsney College

Opera-tunity knocks extravaganza. You’re invited to a comedic, over-the-top romp filled with musical shenanigans, perfectly suiting an operatic parody at Opera-tunity knocks extravaganza. The Kearsney College choir, orchestra and drama…

Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer

Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, ZoĆ« Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in…

Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie Vyf leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje het na die nasionale rondte van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit vind in Oktober plaas. Die 5 redenaars is: Lees meer…

Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal. Charlize van Rooyen, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark neem Saterdag, 26 April, deel aan die Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal wat in Bethlehem aangebied word. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…

Proscenium-dramakompetisie – HoĆ«rskool Waterkloof

Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan HoĆ«rskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind.…

Honours Blazers for Music – St John’s D.S.G.

Honours Blazers for Music. A BIG ā€œcongratulationsā€ to three students from St John’s D.S.G. Pitermaritzburg, Mihlali H, Victoria B and Daniela C, who were recently awarded Honours Blazers for Music.…

Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell

Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto,Ā  Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale…

Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae…

Western Cape Youth Show – HoĆ«rskool Bredasdorp

Western Cape Youth Show. During the April school holidays, a group of Bredasdorp High School’s learners took part in the Agri Expo Western Cape Youth Show Championships. The learners did…

Midlands Youth Choir – Maritzburg College

Midlands Youth Choir. Photo from left: P Mzulwini, A Madlala, I Zwane, J Planteau de Maroussem. Four of Maritzburg College’ talented boys proudly represented KwaZulu-Natal as part of the Midlands…

Dance World Cup 2025 – Standerton High School learner excels

Dance World Cup 2025. Standerton High School learner, Cecile Scheepers, was selected to compete in the prestigious Dance World Cup South African Qualifier in Pretoria on the 17-22 March 2025.…

Mnr en Mej Eldoraigne – HoĆ«rskool Eldoraigne

Mnr en Mej Eldoraigne. Foto: Mnr en Mej Eldoraigne 2024 & 2025 – Kade Poonasamy, Matias Beetge, Kyla Rappard & Tanit van Straaten HoĆ«rskool Eldoraigne, Pretoria, kondig hiermee die wenners…

Description of teenagers unfair – St Charles College

Description of teenagers unfair. Teenagers can be described as selfish and insular. They are showing disregard for anything which does not directly affect them. However, experience tells me that this…

NSDT Ballet Badge Tests – Laerskool Louw Geldenhuys

NSDT Ballet Badge Tests. Laerskool Louw Geldenhuys se balletmeisies het uitgeblink by die NSDT Badge Tests! Al die meisies het uitstekend presteer. Die volgende dansers het ‘n A+ behaal: Lees…

Mnr en Mej Lantie 2025 – Landboudal Boere

Mnr en Mej Lantie 2025 – Op ‘n onlange spoggeleenthied het leerders van Landboudal Boere, Jacobsdal deelgeneem aan die Mnr en Mej Lantie 2025 kompetisie. Die beoordelaars het ‘n moeilike…

New prefects – St Charles College

New prefects. St Charles College, Pietermaritzburg, is pleased to announce the appointment of six new prefects, recognising their dedication, integrity, and commitment to the school. “At St Charles College, we…

Matric Dance – Hilton College

Matric Dance. Transported to the vibrant heart of Havana, the Class of 2025 experienced an unforgettable Matric Dance, bathed in the warmth and energy of a Cuban night. The boys…

Tygerberg Kinderkoor – HoĆ«rskool Bellville leerder gekies vir koor

Tygerberg Kinderkoor. HoĆ«rskool Bellville Graad 8 leerder, Emma de Vos, is vir die Tygerberg Kinderkoor gekies. Emma sing al sedert graad 4 vir hierdie ongelooflike koor. Die Tygerberg Kinderkoor neem…

Orators 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Orators 2025 – On the evening of 6 March 2025, HoĆ«rskool Die Wilgers hosted its annual oratory competition, a highlight in the school’s cultural calendar. The event showcased the willingness…

SA Colours for Dance – Creston College

SA Colours for Dance. Creston College is thrilled to share that Mackenzie Gawler, Grade 5 student, has received her SA Colours for Dance. Her group proudly represented South Africa in…

Goudveld ATKV Jeugtak – HoĆ«rskool Goudveld

Goudveld ATKV Jeugtak. Nege leerders van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is gekies om op die Goudveld ATKV Jeugtak te dien. Bestuur 2025: Lede: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Junior Stadsraad – HoĆ«rskool Oos-Moot

Junior Stadsraad. Rafael Weyers, leerder van HoĆ«rskool Oos-Moot, is verkies tot verteenwoordiger van die Graad 10 Junior Stadsraad. Rafael het tydens die onderhoude gewys dat hy ’n toegewyde en bekwame…

UNISA Graad 1 Musiekteorie – HoĆ«r Meisieskool Paarl

UNISA Graad 1 Musiekteorie. Vier laerskoolleerders van HoĆ«r Meisieskool Paarl het aan die einde van 2024 hul UNISA Graad 1 Musiekteorie eksamens afgelĆŖ. Olivia Hudson, Anye Brink, Grethe Viljoen en…

Matric Consumers Studies – Grantleigh Schools

Matric Consumers Studies. Photo: Caroline Mann, Aniliswa Mbuyazi, Kelly Zimbodswa The Matric Consumer studies students of Grantleigh Schools recently put their culinary knowledge to the test in the Consumer kitchen.…

Belgiese uitruilleerders – HoĆ«rskool Garsfontein

Belgiese uitruilleerders. In 2002 het ā€˜n Belgiese leerder van die Oscar Romero College in Dendermonde, BelgiĆ«, ’n Afrikaanse skryfkompetisie gewen. ‘n Deel van sy prys vir die kompetisie was ’n…

Representative Council of Learners – Grenville High School

Representative Council of Learners. Photo from left: Kamogelo Moholo, Ofentse Maila,Ā  Goitseone Monnakgotla, Tshenolo Nyirenda, Lebogang Difotso. At the back: Mr Rantai and Ms van Jaarsveld RCL Teacher Liaison Officer…

Mnr & Mej Fichardtpark 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Mnr & Mej Fichardtpark 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark se aanbieding van Mnr & Mej Fichardtpark 2025 was ‘n betowerende glansgeleentheid. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za

Mnr/ Mej Landtie 2025 – Morgenzon Landbou Akademie

Mnr/Mej Landtie 2025. Morgenzon Landbou Akademie, Morgenzon, het hul Mnr/ Mej Landtie 2025 bekend gemaak. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsmorgenzon.co.za/ Foto verskaf

Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – HoĆ«rskool DF Malan

Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad…

Graad 8 Konsert – HoĆ«rskool Nelspruit

Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8’s van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ā€˜n vriendskaplike kompetisie tussen…

Head Boy 2025 – Roodepoort High School

Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Sammy Ramsammy, Head Boy 2025 of…

Sport en Kultuur Prysuitdeling – HoĆ«rskool Hans Moore

Sport en Kultuur Prysuitdeling. Tydens die Sport en Kultuur Prysuitdeling van Hoƫrskool Hans Moore, Benoni. het sewe van hul leerders Spesiale Toekennings ontvang. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hansmoore.co.za/