St Charles College Junior Primary (Grade 1)
Some of our boys in the Junior Primary on their first day of school with a few of the prefects. Â Photo taken by: Saysha Baker The first day of school…
St Charles College welcomes the Grade 8’s
Some of our Grade 8 boys pictured ahead of their Grade 8 Orientation weekend. Photo taken by: Saysha Baker This week marked the official start of lessons for our boys…
Newton Primary School announce their Committee leaders for 2020
Savannah Ahjum (Hoofdogter), Louis Fourie (Hoofseun), Tristen Snyders (Deputy Headgirl), Nadine Jonck (Onderhoofdogter), Oliver Ziegler (Deputy Headboy), Lourie van Reenen (Onderhoofseun). Newton Primary School, Kimberley, is proud to announce their…
Graad 8 Liggies voel reeds deel van die Ligbron blou golf
Die opgewonde 2020 Graad 8 groep wat vanjaar by Ligbron aangesluit het. Die nuwe Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het al op die eerste dag van…
Northern Cape High School at SA Junior Chess Championship
Zoë Milford participated in the SA Junior Chess Championship from 3-8 Jan in Boksburg. Although the province did not send any teams to participate this year at the SA’s Zoë…
Laerskool Muldersdrif verwelkom Milan Greyvenstein in Graad 1
Laerskool Muldersdrif is trots om Milan Greyvenstein te verwelkom as Graad 1 leerder. Sion is in juf Erika se klassie. Geniet jou skoolloopbaan by Mullies, Milan!
Nuwe personeel sluit by die Ligbron-wenspan aan
V.l.n.r.: Christiaan van Greunen, Carinche Pretorius, Yolandi du Toit, Erika Brand, Annelize Nel, Marisca Stander, Gerhard Eberson en Saretha Ferns. Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, verwelkom graag die volgende 8…
Northern Cape High School learner excels in Skateboarding
Congratulations to Boipelo Awuah, 13-year-old learner from Northern Cape High School, who was the overall winner in the women’s skateboarding division at the 2019 Kimberley Diamond Cup Action Sports Festival.
HSDA MATRIEKS SKITTER WEER!
Talle matrikulante het van verligting gesug nadat die senutergende gewag vir die klas van 2019 verby is. Die matriekuitslae is op Woensdag 8 Januarie 2020 landswyd bekendgemaak. Hoërskool De Aar is…
Glenwood High School Cambridge Exams
From left: Liam Bruce (English [B], Afrikaans [B] and Biology [B]) Mr R Rossouw (Director: Glenwood Cambridge International School) Tyler Ishler   (Chemistry [A], Physics [A], Biology [B], International Mathematics [B] and Geography…
Mnr. Brand se Liggie word amptelik aangesteek
Mnr. Gerhard Brand, nuwe skoolhoof van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Woensdagoggend, 15 Januarie, op die Liggie-manier by die skool verwelkom. Leerders het ‘n erewag vanaf die voorportaal…
Newton Primary School welcomes Grade 1’s
Newton Primary in Kimberley is very proud of their new Gr 1’s!
Treverton College Gr 8’s welcomed
On the Sunday, 12 January, Treverton welcomed the Grade 8’s of 2020 to a camp facilitated by the Post Matrics, College prefects and SCA committee on the Treverton Estate. This gives…
Treverton College welcomes 2020 Grade 1’s
Left to right Caitlyn Harper, Alex Msimango, Oliver Riley, Oliver Taylor, Liam Hume. Treverton College and Preparatory School are very proud of yheir new Grade 1’s!
Hoërskool Noord-Kaap 2019 Matriekuitslae
Baie geluk aan al die matrieks met jul prestasies!
Pietermaritzburg Girl’s High School welcomes Grade 8 class of 2020
Pictured (back, from left) Keryn Thompson (deputy head girl) and Paige Raw (head girl) with Grade 8s (front, from left) Danielle Bizaare, Ekahle Shongwe and Jessica Walton. Pietermaritzburg Girls’ High…
Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae
Baie geluk aan die Diamantveld matriekklas met jul uitslae! #trotsdiamantveld
Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae
Baie geluk aan die Diamantveld matriekklas met jul uitslae! #trotsdiamantveld
Glenwood High School receive equipment for GlenwoodTV
From left to right: Tsepiso Tyrone Mokoena (Digitv SAÂ Intern (GlenwoodTV), Dr Andri Barnes (Glenwood Principal), Austin Reed Mohabir (Digitv SAÂ Producer (GlenwoodTV) and Pieter Barnard (Digitv SAÂ Senior Content Producer GM KZN).…
Hoërskool Duineveld nuwe 2020 personeel
Foto links: Vlnr: mnr. MC Höll, mev. Marisa Botes en mnr. Derik Zeelie. Foto regs: Dr. Albert Rooies Andrianatos. Hoërskool Duineveld, Upington, is bevoorreg om vier nuwe personeellede vir 2020 in…
Laerskool Oranje-Noord verwelkom nuwe personeel
Laerskool Oranje-Noord verwelkom hul nuwe personeellede. Mnr. Jimmy du Plessis is die sportorganiseerder, mnr. J.P. Brandsen ( gr. 4 ), juf. Marnel Steenkamp ( assistent ) en mnr. Bennie van…
St Charles College’ Jason is the top A Level Student for 2019
Cambridge International A Level results were released on Wednesday and St Charles College pupil Jason Lazarov came out as the top A level student for 2019. Jason achieved a remarkable…
Ligbron vit Akademie Matriekklas van 2019 skitter!
Die lang gewag en naels kou is uiteindelik verby en Ligbron is besonders trots op die Graad 12’s van 2019 se uitslae. Met ‘n slaagsyfer van 98.6 % het Ligbron,…
Hoërskool Vryburg 2019 Matriekuitslae
Hoërskool Vryburg wens hul 2019 Matrieks geluk met hul prestasies.
Hoërskool Ermelo Matriek Eksamen-uitslae 2019
Die EHS is vanjaar, soos elke ander jaar, besonder trots op die matrikulante van 2019 se uitslae. Vyf leerders spog met onderskeidings in al hul vakke:  Daniel van der Merwe –…
Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2019
V.l.n.r: Mia Schmidt, Top Presteerders en Paul-Hendri van der Merwe. NHS se matriekgroep van 2019 het gesorg vir ‘n mooi veertjie in die 2020 hoed! Hoërskool Nelspruit is aangewys as…
Hoërskool Pietersburg 2019 Matrieks presteer
Baie geluk aan elke matrikulant wat die Pietie-vlag weereens hoog laat wapper! #pietietrots
Congratulations to the Glenwood Class of 2019!
Nicholas Hardman Glenwood High’s Dux, Nicholas Hardman, is placed second in the Umlazi District and seventh in KZN. Nicholas will go on to study Actuarial Sciences at UCT. The Dux…
Hoërskool Kathu Matrikulant 17de in Noord-Kaap
Hoërskool Kathu is baie trots op Abigail van Neel. Sy beklee die 17de posisie in die Noord Kaap. Baie geluk Abigail!!!
Pietermaritzburg Girls’ High School has outstanding Matric results
The Pietermaritzburg Girls’ High School Class of 2019 has achieved outstanding results in the NSC Examination. A culmination of five years of excellent teaching and hard work resulted in a…
Hoërskool De Aar 2019 matrieks presteer
Daniël du Toit (links) en Enchanté du Preez (regs). Hoërskool De Aar se 2019 matriekklas het uitstekend presteer! Hierdie skool spog met ‘n 98,7% slaagsyfer. Vyf leerders, Vuyokazi Mdebuka, Mouritz Erasmus,…
CVO Gromar se 2019 Matrieks behaal 100% Slaagsyfer
Agter vlnr: Ryan Botma, Marno Steyn, David Aucamp, Jandré Terblanché, WJ Kruger en Gustav Miessner. Voor vlnr: Anja de Klerk, Anzell Myburg, Tersia-Mari Eksteen, Almarie Genis (voogjuffrou) Elsje Smit, Marizaan Jooste…
Hoërskool Nelspruit leiers by ATKV-Jeugleiersimposium
Om ‘n goeie leier te wees, moet jy basiese kennis en leierskapsvaardighede hê en dit suksesvol toepas. Hierdie leierskapkamp word met trots aangebied deur die ATKV-Jeugleiersimposium te Buffelspoort. NHS se hoofleiers…
Glenwood High Cricket player excels at u.17 National Cricket Week
Well done to Chad Laycock (Grade 10) on scoring a century on the opening day of the Momentum u17 National Cricket Week. Chad scored 135 (125) against Northerns for Kwa-Zulu Natal Coastal…
ROMEO VAN WYK – HNK – ATLEET VAN FORMAAT!
Die kaalvoet seuntjie uit die Karoo verander toe in die koning van middelafstande in Kimberley. Wat ‘n voorreg was dit om hierdie positiewe, nederige seun gedurende sy hoërskooljare tot ‘n…
St Charles College Pre-Primary Nativity Play
Pictured from left to right: Pranav Haridass, Ryan Pope-Ellis and Savar Govender. It was an exciting last week of school for our boys in Scrummies as they performed in their…
St Charles College Chapel Garden
At the official opening of the Chapel Garden – Seen in the background are the 2019 St Charles College 1st XI. Front left to right: Mr Allen van Blerk (Principal),…
Vryburg Primary School – What a year!
Elke dag het sy eie uitdagings, hoogtepunte en interessante oomblikke gehad. It was yet again a privilege to teach each and every child. As teachers we had  the opportunity to learn…
HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS OP PAD NA DUBAI!
Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz van Hoërskool Vryburg, is op pad Dubai toe om daar te gaan netbal speel. Inge is kaptein van die Youth Sport SA…
Hoërskool Vryburg leerder oppad na Dubai vir 7’s Rugby!
VHS oudleerder, Ryan Erasmus, en Gr 11 leerder, Gerber Erasmus, speel die jaar vir die S.A. Leeus tydens die Wereld 7’s toernooi in Dubai. VHS former learner Ryan Erasmus and…
Treverton announced their Head Boy and Head Girl for 2020
On Friday Treverton announced their Head Boy and Head Girl for 2020. Fidzani Gwere was announced Head Boy and Rachel Stockil Head Girl. Fidzani is a foreign student who joined Treverton…
Northern Cape High School pupil excels at Swimming Championships
Chloe Ehlers from NCH participated in the Free State Swimming Championships on 30 November and 1 December in Bloemfontein. She won 4 gold medals, 2 silver medals and 2 bronze…
St Charles College Senior Primary Recognition Ceremony
The St Charles College Senior Primary closed off the 2019 academic year with their annual Recognition Ceremony. It was a special evening for many reasons and marks the climax of…
UPPIES SPORTSTERRE KOOK!
Hoërskool Upington verwerf die Top 3 posisies vir Let’s Play Supersport ster van die jaar. Baie geluk aan Jessi Wessels wat 1ste plek gekry het. Elanie Brand het 2de plek…
NCH: FRANCES BAARD BUSINESS PLAN COMPETITION 2019
From left to right: Kaone Manyetsa, Keorapetse Thekiso, Annika Grobbelaar, Lauren van Heerden, Taahira Kruger, Mrs. G. Samuels (Business Studies Teacher), Thabo Pitso, Charlyn Hollenbach, Thuto Moitsemang and Mankini Moroke.…
Laerskool Eureka 2019 prestasie-toekennings
Baie geluk aan al die leerders wat toekennings ontvang het!
Laerskool Eureka verkies hul Leerlingraad vir 2020
Laerskool Eureka van Kimberley het hul prefekte vir 2020 bekend gemaak.
Laerskool Eureka kies hoofleieres vir 2020
Vlnr: Sheri Smith, Conduard Katzke, Anika van der Merwe en Louis Mathewson. Laerskool Eureka van Kimberley het onlangs hul hoofleiers vir 2020 verkies. Conduard Katzke is verkies tot Hoofseun, Anika…
Hoërskool Upington deel van #Skole Kook
Sadiq Julius en Grant Abrahams. Hoërskool Upington was in die bevoorregte posisie om die afgelope jaar deel te kon wees van die #Skole Kook-kompetisie wat op VIA K 147 op DSTV…





























