Gedagte vir die week – Thought for the week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Geloof sy God. God will win the battle.
Road safety – Grenville High School learners scooped position two
Road Safety. The Road safety department together with stakeholders took an initiative to raise an awareness for road safety measures through debating under a motion ” The enforcement of Rail…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Oproep tot geestelike bewapening/ The fight against evil.
Honours Blazers – Grenville High School learners receive blazers
Honours Blazers. Grenville High School, Rustenburg, first group of learners received their EL-honours blazers. These blazers are worn by learners who achieve exceptionally in either academics, sport, or culture and…
ConSpirito Kunswedstryd – Morgenzon Landbou Akademie presteer
ConSpirito Kunswedstryd. Agt leerders van Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se leerders het verlede week aan die ConSpirito Kunswedstryd in Secunda deelgeneem. Morgenzon het baie goed presteer in hulle kuns, musiek,…
Skolehokkie – Hoërskool Rustenburg vs RHS Old Girls
Skolehokkie. Hoërskool Rustenburg se Eerste dogtershokkiespan het Sondag, 6 Augustus, ‘n skolehokkie oefenwedstryd teen die RHS Old Girls gespeel. Dit was ook hul laaste oefening en tuiswedstryd vir hierdie seisoen.…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. God is our mighty fortress/ God is vir ons ‘n toevlug.
Golfing Tournaments in USA – Motsamai Moreki swings to success
Uber talented Motsamai Moreki is a Grade 5 learner from Curro Vanderbijlpark. He has putted his way into the spotlight yet again, thanks to his outstanding performance in two prestigious…
Land Service – Grenville High School learners attend camp
Land Service. Seven learners from Grenville High School in Rustenburg, Reatlegile Kgaladi, Tlotlang Molai, Kutlwano Sekgele, Bonginkosi Matlou, Katlego Moyo, Conzani Carter and Rorisang Pelompe have been selected to go…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jeremia se brief aanballinge/ Jeremiah’s letter to the people in Babylonia.
SANESA Noordwes – Hoërskool Rustenberg presteer
SANESA Noordwes. Hoërskool Rustenburg se ruiters het vanaf 14 tot 16 Julie deelgeneem aan die SANESA Noordwes finaal te Heartland. Die Rusties spog met Graad 9-ruiter, Isabella Aucamp, en haar…
Skolesport – Hoërskool Rustenburg vs Birkenhead School
Skolesport. Hoërskool Rustenburg het op 24 Julie die voorreg gehad om kragte te meet in skolesport teen Birkenhead School se o.16- en o.15-netbal- en o.16-hokkiespan. Birkenhead School se leerders is…
Landsdiens – Morgenzon Landbou Akademie presteer
Landsdiens. Morgenzon Landbou Akademie Hoërskool Landsdiens se leerders het deelgeneem aan die Provinsiale Landsdiens Kamp. Vanaf 28 Junie tot 2 Julie het vier Landties vanjaar se Landsdiens Provinsiale Kamp te…
Thought for the Week/ Gedagte vir die week
Thought for the Week. A song of Celebration/Â Beloftes aan die Nasies en Jerusalem.
SA Netbalskolekampioenskap – Hoërskool Rustenburg maak skoonskip
SA Netbalskolekampioenskap. Hoërskool Rustenburg se Eerste Netbalspan het skoonskip gemaak op dag 1 en 2 van die SA-netbalskolekampioenskap. Die uitslae as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrtb.co.za/ Foto verskaf
SA Judo Kampioenskap – Hoërskool Rustenburg leerders presteer
SA Judo Kampioenskap. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Rustenburg, Martin de Neys en Ernst Schoeman, het die afgelope wintervakansie aan die SA Judo Kampioenskap deelgeneem. Beide Rusties verwerf goud…
Rustie Krieket – Hoërskool Rustenburg krieketspelers presteer
Rustie Krieket. Hoërskool Rustenburg se Rustie-krieket spelers het skoonskip gemaak tydens die vakansie se kriekettoere! Rusties spog breëbors met die volgende leerders se uitsonderlike prestasies. Meer skolesport: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrtb.co.za/ Foto’s…
Krieket SA – Deidré van Rensburg van Gimmies Beste o.16 speler
Krieket SA. Deidré van Rensburg, leerder van Potchefstroom Gimnasium, is tydens Krieket SA se prysuitdeling as Krieket SA se meisies o.16 speler van die toernooi aangewys. Hou gerus vir Deidré…
Thought for the Week/ Gedagte vir die Week
Thought for the Week. The Joy of Forgiveness/ U het my Skuldvergewe.
NWU Krieket – Hoërskool Rustenburg 1ste Krieketspan presteer
NWU Krieket. Hoërskool Rustenburg se 1ste krieketspan het puik gevaar tydens hul NWU Krieket Toer wat vanaf 4 tot 7 Julie te Potchefstroom plaasgevind het. Die krieketmanne het drie uit…
Skole Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom leerder skitter
Skole Krieket. Die spreekwoord sê ‘klein botteltjie, groot gif’. Dit is ook waar van ‘n Graad 8-leerder, Johnathan Vermaak. Jonathan is tydens Volkies Potch se o.15B-span se skole krieket toer…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Slotgedig oor jonk weesen die dood. Youth and the ols age.
Winterspele Netbal – Hoërskool Rustenburg verteenwoordig
Winterspele Netbal. Drie o.14 Rustie-netbaldogters het hul skool verteenwoordig by die 2023 Winterspele Netbal te Benoni. Die span het ‘n algehele derde plek behaal. Hoërskool Rustenburg se kaptein, Anri Gerber,…
Rossini Gala – Hoërskool Rustenburg leerder skitter
Rossini Gala. Simoné Henning, leerder van Hoërskool Rustenburg, skitter helder in Italië! Gedurende die Rossini Gala, waar deelnemers van Duitsland, Roemenië, Marokko, Argentinië, Albanië en Litaue deelgeneem het, het Simoné…
NOMADS SA Gholf – Rustie, Alyssa Goosen in NW Vrouegholfspan
Nomads SA Gholf. Hoërskool Rustenburg leerder, Alyssa Goosen, is tot die Noordwes vrouegholfspan verkies. Alyssa en haar span gaan die Noordwes-Provinsie vanaf 3 tot 5 Julie verteenwoordig. Die span neem…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Voorskrifte vir verhoudings. Some rules for Christian Living.
Cravenweek Rugby – Hoërskool Rustenburg leerder kaptein
Cravenweek Rugby. Adriaan Young, leerder van Hoërskool Rustenburg, is as die o.18-Cravenweek-span se kaptein verkies. Die Rusties bars van trots. Dit is ‘n voorreg om te kan spog met die…
Rhino Week – Curro Krugersdorp learner selected for Lynx team
Rhino Week. Curro Krugersdorp High School Celebrates Rugby Excellence at Rhino Week Tournament. The school proudly announces the participation of both a talented rugby player and a distinguished coach at…
Luiperds Rugby – Hoërskool Rustenburg leerders in span
Luiperds Rugby. Nege o.15 rugbyspelers van Hoërskool Rustenburg is tot die Luiperds Rugby se Bosveldspan verkies. Hierdie nege manne het vanaf 23 tot 25 Junie aan die streekstoernooi te Wolmaransstad…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Final Prayer/ Lof aan God. Offer praise to God our Saviour because of our Lord Jesus Christ!
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Christ’s Love for Us/ Gebed van Paulus vir die Efesiërs.
Youth Day Inspiration – Meet Fred who plans to feed children of SA
Youth Day Inspiration. Fred Junior MacCarthy is a 12-year-old farmer who harbours dreams of helping feed the children of South Africa. This is a real Youth Day Inspiration! Junior, as…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Prayer/ Onderrig oor gebed. Matthew 6: 11-13. Matteus 6: 11-13
JKS Nasionale Karate kampioenskappe – Witteberg skitter
JKS Nasionale Karate kampioenskappe. JKS Bethlehem (Bethlehem Karate) het die naweek van 26 en 27 Mei aan die JKS Nasionale Karate kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Spanne van sover as Kaapstad…
SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem
SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…
ASSA Mpumalanga kampioenskappe – Morgenzon leerder skitter
ASSA Mpumalanga kampioenskappe. Anke Swart, leerder van Morgenzon Landbou Akademie het Saterdag, 27 Mei, aan die ASSA Mpumalanga kampioenskappe (Acrobatic Solo Dance Sport Association) deelgeneem. Sy het haar Mpumalanga kleure…
Fields College Soccer – Grenville High School U14 Boys won
Fields College Soccer. The Under 14 boys Soccer team of Grenville High School, Rustenburg, won second place at the Annual Winter Sports Derby at the Fields College Tournament over the…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die gebed van die gelowiges/ Peter and others pray for courage.
Gedagte vir die Week/ Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Dit is ‘n voorreg om te ly. Suffering for doing right.
Healthy early development – Boosts successful adulting
Healthy early development. The importance of healthy development in a child’s early years is seldom disputed – but often the extent of how dramatically it impacts children’s futures is not…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week: Die Christelike lewenswandel/ Words of Encouragement
Afrika Atletiek Kampioenskap – Potchefstroom Gimnasium presteer
Afrika Atletiek Kampioenskap. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul twee atlete, Sandri van Rooyen en Sihle Mahlangu. Hulle het uitstekend gevaar by die Afrika Atletiek Kampioenskap in die o.18-…
North West Netball – Grenville High girls selected
North West Netball. Grenville High School, Rustenburg, is proud of their netball girls, Reatile Sathekge u/18, Masego Sono u/17 and Didintle Segotho u/14 who qualified to be part of the…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Trust The Lord/ Ek het rus gevind.
Gimmies Netbal en Seunshokkie – Beleef puik sportweek
Gimmies Netbal en Seunshokkie. Gimmies netbal- en seunshokkie spanne het tot dusver ’n puik sportweek beleef! Die netbal het hulle eerste ligawedstryde teen Wesvalia gespeel. Die seunshokkie het vriendskaplike wedstryde…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die ware wingerdstok. Jesus is the True Vine.
Thought for The week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The week. Jesus with Martha and Mary/ Jesus by Marta en Maria.
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Opstanding Sondag, die ware geregtigheid. Resurrection Sunday, values and Properties.
Jesus het vir ons gesterf/ Jesus died for us
Paastyd/ Easter. Geseënde Paasfees. Blessed and joyful Easter
Swem Streekskampioenskappe – Potch Gimnasium presteer
Swem Streekskampioenskappe. Gimmies is baie trots op die swemmers wat aan die swem streekskampioenskappe deelgeneem en puik presteer het. Die een na die ander medalje is ingepalm. Die uitslae is…









