SANESA Noordwes. Hoërskool Rustenburg se ruiters het vanaf 14 tot 16 Julie deelgeneem aan die SANESA Noordwes finaal te Heartland.
Die Rusties spog met Graad 9-ruiter, Isabella Aucamp, en haar perd, Manic Brawling wat as een van die toppresteerders aangewys is. Hoërskool Rustenburg is ook tans die skool wat voorloop op die telbord te danke aan al hul ruiters wat toegewyd opdaag en hulle beste gee.
Die volgende leerders verwerf ook NW-kleure tydens die SANESA Core League NW-kampioenskap:
- Isabella Aucamp
- Peet Hill
- Margot Naude
- Lana Otto
- Lache Ackerman
- Michaela de Klerk
- Gerhard Holl
- Caitlin Zietsman
- Inge Muller
- Chrizaan de Jager
- Alexa Harmse
- Kaylen Joubert





Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








