)
Hoërskool Hoopstad leerder presteer tydens Presidentskiet

Tydens die Presidentskiet het Will Viljoen puik uitslae behaal. Op 6 Maart eindig hy 2de en op 8 Mei eindig hy 3de in die Junior kategorie. Baie geluk, Will. Hoopies…

BHVS leerder presteer by Engine Restoration Challenge

Adriaan Dietrichsen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Engine Restoration Challenge wat aangebied is deur Engen.  Adriaan het deurgedring tot die nasionale finale uitdaging wat op 1 Mei…

Grey College Soccer teams had an exellent weekend

The Grey College Soccer teams had a weekend filled with matches against FC All Stars from Thaba Nchu and Navalsig at the Windmill Soccer Complex. U14 beat FC All Stars…

Primêre skool Naudéville kondig nuwe Raadsvoorsitters aan

Foto bo: Raadvoorsitters van die tweede kwartaal in 7A – Zander Pretorius en Rihane Liebenberg Baie geluk aan die volgende leerders van Graad 7, wat as nuwe Raadsvoorsitters aangekondig is.…

Hoërskool Fichardtpark leerder presteer in Radikale Redenaars kompetisie

Simoné de Witt (graad 11) het aan die “English Second Language” Skryfkuns-afdeling in die onlangse Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem. Sy het twee A+ (90% en hoër) simbole vir Engelse Digkuns…

Hoërskool Sentraal Netbal vs Hoërskool Fichardtpark

Die Tralie-netbaldogters het gewerk en wen op 6 Mei in hul liga-bepaling teen Hoërskool Fichardpark. Netbaluitslae: Sentraal o. 19A wen Fichardtpark 46-23 Sentraal o. 19B wen Fichardtpark 33-22 Sentraal o.…

Hoërskool Sentraal Hokkie vs Saint Andrews

Die hokkieliga het op 6 Mei afgeskop. Hoërskool Sentraal se o.14 A-seuns het in hul wedstryd teen Saint Andrews geklykop met 1 elk gespeel.

Hoërskool Sentraal leerder finalis die Nasionale Jeugmusiekkompetisie

Danielle Ceronio, Graad 12 SMA-vakmusiekleerder, is as finalis vir die Nasionale Jeugmusiekkompetisie gekies. Die kompetisie vind gedurende Augustus in Kaapstad plaas. Die kompetisie strek oor 4 rondtes en is baie…

Hoërskool Sentraal presteer by Willem Postma Rolbaldag

Baie geluk aan die Tralie-rolbalspan wat 2de by Willem Postma se rolbaldag geïndig het. “Sentraal is baie trots op ons menere!” Foto verskaf

Grey College Squash team vs Paarl Boys High

Front: Duan Joubert and JP Botha (captain). Middle: James Scheepers and Jensen Bell (vice captain) Back: Jeanré Erasmus and Mike Schimper Grey College squash team is looking forward to some…

Hoër Meisieskool Oranje Hokkie vs Hoërskool Jim Fouché A

OMS TEEN JF O.19A (SEDERT 2013): Speel: 9 – Wen: 7 en Verloor: 2. Gemiddelde telling: OMS 33-27 JF. Grootste sege: 19 doele (36-17, 2016). Grootste nederlaag: 2 doele (32-34,…

Hoërskool Fichardtpark se Graad 10 Dramaleerders vier fees

Die graad-10 drama klas van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein herdenk vandag die opvoering van die bekende toneel, ‘Saturday Night at the Palace’ deur Paul Slabolebszy, wat 39 jaar gelede vir die…

Primêre Skool Jordania stel nuwe Adjunkhoof bekend

Dit is vir Primêre Skool Jordania in Bethlehem baie aangenaam om aan te kondig dat mev. Elda Louw deur die Beheerliggaam en Onderwysdepartment as adjunkhoof by Jordania aangestel is. Juffrou…

Hoërskool Hoopstad Skool presteer in Tennis

Cara le Grange van Hoërskool Hoopstad het tydens die vakansie aan die Growthpoint TSA Junior Nationals deelgeneem. Sy het puik presteer! Cara eindig 5de (Enkels) en speel in die semi-finaal…

Hoërskool Fichardtpark se Astro nou ‘n werklikheid

Hoërskool Fichardtpark se Astro is ‘n werklikheid. Die Fichie-onnies en lede van die Beheerliggaam het mekaar die stryd aangesê in ‘n vriendskaplike “wedstryd”. #astro-nomies #fichietrots #voorkeurskool Foto’s verskaf

Eunice High School 1st Hockey Team ranked 1st

Well done to Eunice’s 1st Hockey Team ranked 1st (jointly with NWU u21) at the NWU Eagles Festival over the weekend! They displayed great hockey skills/structure and drew the final…

Hoër Meisieskool Oranje sportster o.14 SA Tenniskampioen

Donna le Roux, 13-jarige sportster van Oranje, is die Suid-Afrikaanse o.14-tenniskampioen. Sy het Maandag in die eindstryd van die junior nasionale kampioenskappe in Bloemfontein met 6-2, 6-0 teen Runé van…

St Andrew’s School celebrate another 2020 Matric A

St Andrew’s School, Bloemfontein, have another 2020 Matric A to celebrate. Joubert Katzke (far right on photo )obtained his 7th A after a remark of his English paper! Well done…

BVHS Dansers presteer by Vrystaat-finaal

Vlnr: Khabiso Motloung, Monique Crause, Tsholo Kgutso, Kayla Foster-Myburgh “Dance is the hidden language of the soul.” Nia-Mckay Helm van Charlene Naudé Dance Studio is deur na Vrystaat-finaal in Welkom…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Tennisspelers presteer

Annika van Rooyen en Cayla Scheepers het die afgelope vakansie aan verskeie tennistoernooie deelgeneem. Annika het deelgeneem aan Growthpoint Super 8 en eindig 12de uit 44 spelers. Sy neem ook…

Hoërskool Witteberg fietsryers presteer by Aamohela MTB Wedren

Johan Botha en Erich Prinsloo van Hoërskool Witteberg het verlede naweek aan die Aamohela MTB Wedren deelgeneem en omtrent amok gemaak! Johan eindig 1ste in die 55km van die “1…

Noord Suid/ North South “Man Of The Match”

Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match”  Man of the Match is Jean Smith from Grey College  Man of the Match is…

Eunice High School U14 Hockey results of Elsie Coetzer tournament

Eunice High School U14 A results for the u 16 section of the Elsie Coetzer tournament: U14 A beat EHS u16 B 6-0 U14 A beat OMS u14 A 5-1…

Hoërskool Witteberg O.16’s PSI indoor Hockey Wenners

Hoërskool Witteberg se 016’s het aan die PSI Intercity indoor Hockey toernooi in Pretoria deelgeneem en hierdie spannetjie wen toe die toernooi. Hulle tellings is as volg: Wen Tshwane Titans…

Hoërskool Witteberg se dansers werk hard

Hoërskool Witteberg in Bethlehem se dansers is hard aan die werk. Die meisies vertrek Sondag om volgende week aan die Dans Wêreld Beker deel te neem in Centurion. Die afgelope…

Hoërskool Fichardtpark Hokkie neem deel aan Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi

Hoërskool Fichardtpark se eerste span hokkiedogters en die 0/14 hokkie seuns neem deel aan die Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi. Hulle ontvang afrigting en speel wedstryde tydens hierdie toernooi. Die 0/14 seuns het…

Grey Kollege speler ” Man of the match” by Noord-Suid Rugbytoernooi

Juann Else van Grey Kollege het die toekenning as “Man of the Match” verower in die wedstryd waar Grey Kollege se 19A’s die manne van Menlopark 19A klop met 51-19…

Grey College learners excel in Squash

Well done to Jensen Bell (nr. 6) and Jeanré Erasmus (nr. 7) who have been selected to play IPT u19 squash. IPT representation qualifies them for their full provincial colours.…

Hoër Meisieskool Oranje kry nuwe Duitse onderwyser

Só ‘n omgee-skool het Duitser nog net in flieks gesien. Wel ter tale en vars uit Osnabruck in Duitland. Haar moedertaal is Fins, maar voeg hierby Engels, Duits, Frans, Spaans…

Hoërskool Hoopstad 1ste Rugbyspan presteer tydens Fichies se sportweek

Baie geluk aan Hoopies se 1ste Rugbyspan wat aan Hoërskool Fichardtpark se Sportdag deelgeneem en baie goed gedoen het. Vrydag 23 April: Hoopies wen 20-17 teen Hoërskool Kestell Retief se…

Hoérskool Fichardtpark leerder presteer by Vrystaat Mini-Tennisreeks

Lienke Badenhorst (Graad 9) van Hoërskool Fichardtpark, het onlangs aan die Vrystaat Mini-Tennisreeks in die onder 16 meisies afdeling deelgeneem. Sy het 6de geëindig uit 15 spelers. Deur die jaar…

BHVS leerder skitter in Muurbal

Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit by die Vrystaatspan wat die naweek aan die “South African Country Festival” muurbaltoernooi deelgeneem het. Hy het al 5 sy wedstryde…

Brandwag Volkskool Atlete by ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe

Vyf leerders van Brandwag Volkskool, Odendaalsrus, het die Vrystaat verteenwoordig by die ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe wat op 24 April in Potchefstroom aangebied was.   Matthew Akinwotu, Hlompo Rantle, Karisna van Rooyen, David…

Hoërskool Fichardtpark Rugbyweek uitslae/results

U/18 Friday 23 April BHVS 2de span vs Grey Kollege 3de span: 7 – 51 Hoërskool Pres Steyn 1ste span vs Hoërskool Vrede 1ste span: 3 – 44 Maritzburg College…

Hoërskool Witteberg Rugby Uitslae by Fichardtpark Rugbyweek

14A vs. Grey Kollege 14C 10 – 59 verloor 15A vs. Grey Kollege 15C 31 – 24 gewen 16A vs. Grey Kollege 16D 0 – 30 verloor 19B vs. Landboudal…

Hoërskool Sentraal Netbaltoer

Die uitslae van Hoërskool Sentraal se Netbaltoer: o. 14: Sentraal wen Oos Moot 13-9 Sentraal verloor teen Durbanville 8-30 Sentraal verloor teen Diamandveld 10-21 o. 15: Sentraal wen Durbanville 26-12…

Grey College musicians in the Free State Youth Orchestra

Four Grey boys were selected to be part of the prestigious Free State Youth Orchestra this year! They are percussionist Alexander Rossouw and second violinist Daniel Ejims in Grade 9,…

Grey Kollege Rugby Fichardtpark en Monnas

Greu Kollege rugby uitslae van die Hoërskool Fichardtpark Sportdag, sowel as Monnas se toernooi. Grey 1stes verloor 16-18 vs Paarl Gim 1stes Cherries (2des) klop Paarl Gim 35-31 Peaches (3des)…