Simoné de Witt (graad 11) het aan die “English Second Language” Skryfkuns-afdeling in die onlangse Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem.
Sy het twee A+ (90% en hoër) simbole vir Engelse Digkuns verwerf.
Baie geluk, Simoné.
Foto verskaf
Become a Sponsor








