Die graad-10 drama klas van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein herdenk vandag die opvoering van die bekende toneel, ‘Saturday Night at the Palace’ deur Paul Slabolebszy, wat 39 jaar gelede vir die eerste keer in die Mark Teater in Johannesburg opgevoer is.
En ter herdenking van die legendariese “Rocco’s Burger Palace” het juf. Jean- Mari Lombard iets te ete laat aflewer by die Kleinteater.
Foto verskaf