)
Societas Laboratium – HoĆ«rskool Outeniqua vier uitnemendheid

Societas Laboratium. Op Donderdag, 30 Oktober 2025 het HoĆ«rskool Outeniqua met trots die jaarlikse Societas Laboratium-funksie aangebied – ’n elegante aand ter ere van ons akademiese uitblinkers. Hierdie geleentheid is…

Binnenshuise Krieket – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

Binnenshuise Krieket. šŸŽ‰ Kwaggas blink uit op nasionale vlak! Tydens die vakansie het drie uitmuntende Kwaggas die eer verwerf om SA U18 kleure in binnenshuise krieket te dra — ‘n…

Provincial Cricketers – Graeme College’s outstanding output

Provincial Cricketers. Graeme College, Makhanda — A Legacy of Cricketing Excellence. How proud is Graeme College! This incredible list of provincial cricketers is a testament to the deep-rooted cricket culture…

Nasionale Ambassadeur vir Allegretto – BVHS baie trots op Sunique

Nasionale Ambassadeur vir Allegretto. šŸŽ‰ BVHS vier Sunique Theron se uitsonderlike prestasie! BVHS is ongelooflik trots om aan te kondig dat Sunique Theron as ’n nasionale ambassadeur vir die Allegretto-kompetisie…

SACEE Creative Writing – Glenwood House School delighted

Photo: from left, Indi Holmes, Micaela Coetzer, Marina MacArthur, and Megan Visagie. SACEE Creative Writing. Glenwood House School, George proudly celebrates the creative writing achievements of four Grade 8 students.…

Mangaung se senior netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Mangaung se senior netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Marianne Louw. Sy is ’n graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Marianne is slegs 17 jaar oud en…

Vaandeloorhandiging – PrimĆŖre Meisieskool Oranje sporthuise

Vaandeloorhandiging. Met trots en opgewondenheid het PrimĆŖre Meisieskool Oranje die jaarlikse Vaandeloorhandiging gevier – ’n hoogtepunt op hul kalender waar die skool die sporthuise vereer wat deur die jaar uitmuntend…

VCSV Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Trio kondig met trots aan

VCSV Hoofleiers 2026. HoĆ«rskool TRIO is met groot trots en dankbaarheid verheug om hul VCSV-hoofleiers vir 2026 aan te kondig! Hierdie leiers is nie net akademies en karaktervol nie, maar…

Water Polo achievement – Grey College Superior results

Water Polo achievement. Bjƶrn Maree’s Outstanding Achievement in Water Polo. Grey College proudly congratulates Bjƶrn Maree on his exceptional selection to represent the Eastern Cape U/14 A Water Polo Team…

U13 Makana Squash League – DSG Makhanda outstanding

U13 Makana Squash League. The DSG Makhanda U13 team proudly participated in the annual Makana League, which ran from March to October. Throughout the season, the girls demonstrated incredible commitment,…

SADF Gauteng Kampionskappe – Klerksdorp HoĆ«rskool

SADF Gauteng Kampionskappe. šŸ† Klerksdorp HoĆ«rskool vier uitmuntende prestasie van CharnĆØ Tolmay! HoĆ«rskool Klerksdorp leerder, CharnĆØ Tolmay, het die afgelope naweek met groot sukses aan die SADF Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.…

Golf Champion of Champions – Klerksdorp HoĆ«rskool triomfeer

Golf Champion of Champions. ā›³ļø Klerksdorp HoĆ«rskool se Leonard Swart gekroon as “Champion of Champions”! šŸ† Klerksdorp HoĆ«rskool is ongelooflik trots op Leonard Swart, wat onlangs die gesogte Champion of…

SA Rhythmic Championships – Treverton College, outstanding

SA Rhythmic Championships. Treverton College, Mooi River, KZN, is proud to celebrate the outstanding achievements of its Grade 7 Prep learners, Josie Dent and Zara Sufla, at the South African…

Sport-prysuitdeling – HoĆ«rskool Monument vereer presteerders

Sport-prysuitdeling. HoĆ«rskool Monument het hul jaarlikse sport-prysuitdeling gehou en uitmuntende sportpresteerders vereer met spesiale toekennings. Hier is die sterre van die aand: Spesiale Toekennings Beste Prestasie Buite Skoolverband Beste Prestasie…

Kowie River Rowing – Grey High School Capping 1st Vlll

Kowie River Rowing. A Proud Moment for Grey Rowing. Grey High School is thrilled to announce the capping of its 1st VIII rowing crew. The boys will proudly represent Grey…

Talent Africa National Championships – York High School stands out

Talent Africa National Championships. York High School Stars Shine at Talent Africa Nationals 2025. York High School in George is beaming with pride as sisters Isabelle (Grade 11) and Katelyn…

VLR Leerders 2026 – HoĆ«rskool Driehoek stel trots voor

VLR Leerders 2026. Met HOEKIE-trots stel HoĆ«rskool Driehoek die skool se nuwe lede van die Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) vir 2026 bekend! Hierdie leerders is gekies omdat hulle ware leierseienskappe toon:…

National Eisteddfod Academy – HoĆ«rskool Linden Presteer

National Eisteddfod Academy. Prestasie van formaat! Die jaarlikse prysuitdeling van die National Eisteddfod Academy (NEA) het op 28 Oktober in die Roodepoort Teater plaasgevind – ’n geleentheid wat uitblinkers in…

Leerderraad 2026 – HoĆ«rskool SPS Brandfort maak trots bekend

Leerderraad 2026. Met groot trots kondig SPS Brandfort die verkiesing aan van die nuwe Leerderraad vir 2026. Hierdie groep uitstaande jong leiers is gereed om ’n verskil te maak en…

Khaya Majola Cricket Week – HoĆ«rskool Nico Malan

Khaya Majola Cricket Week. šŸ Uitsonderlike Prestasie deur Dawid Vermaak! HoĆ«rskool Nico Malan in Humansdorp is trots om aan te kondig dat Dawid Vermaak vir die tweede agtereenvolgende jaar gekies…

Aksie-Netbal – Jim FouchĆ© trots op Tanisha Smith

Aksie-Netbal. šŸ HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, is trots om aan te kondig: Tanisha Smith is met trots gekies om deel te vorm van die Vrystaat o.16 aksie-netbalspan. Sy sal haar…

Superior Cricket Results – Bishops Diocesan College outstanding

Superior Cricket Results. šŸ Harry Morgan Shatters Bishops Cricket Record with Monumental 237*. Bishops Diocesan College, Cape Town, witnessed history on Saturday as Harry Morgan, Deputy Head of School (2026),…

Basketball – Kearsney College superior results vs Westville Boys

Basketball. In a competitive fixture between Kearsney College (KZN) and Westville Boys’ High, spectators were treated to a game of contrasting momentum and strategic execution. Despite flashes of promise from…

Water Polo – Kearsney College outstanding results

Water Polo. Kearsney 1st Team Shines at Northwood Stayers Tournament. The Kearsney College 1st team water polo squad delivered an outstanding performance at the annual Northwood Stayers Tournament, showcasing skill,…

Pixley Tennis Proewe – HoĆ«rskool De Aar

Pixley Tennis Proewe – Op Saterdag, 1 November, het HoĆ«rskool De Aar se talentvolle tennisspelers hul krag en vaardigheid ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Pixley tennis…

Krieket Inter – Grey Kollege PrimĆŖr skitter teen Trinity House

Krieket Inter. šŸ Grey College PrimĆŖr blink uit teen Trinity House in Interkrieket Saterdag, 1 November 2025. Grey College PrimĆŖr het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer in hul interskole krieketwedstryde…

Boland Mini Masters – Paarl Girls’ High School superior results

Boland Mini Masters. Three of Paarl Girls’ High School’s talented U16 tennis players competed in the prestigious Boland Mini Masters this past weekend. To qualify for this elite event, players…

Prestige Awards – Tygerberg High School, outstanding

Prestige Awards. šŸ† Excellence in Action. Congratulations to all the award recipients! Your dedication, passion, and perseverance continue to inspire all. You embody what it means to be a true…

Akrobatiese Gimnastiek – HoĆ«rskool Strand

Akrobatiese Gimnastiek – HoĆ«rskool Strand se akrobatiese Gimnastiek sporttrots, het pas ’n nuwe ster op die akrobatiese horison. Mienke Fourie, ’n graad 8-leerder met buitengewone talent en toewyding, het haar…

KwaZulu-Natal Youth Orchestra – Grantleigh Schools’ Divan Nel thrilled

KwaZulu-Natal Youth Orchestra. Grantleigh School, KZN, is proud to celebrate the outstanding musical achievement of Grade 7 learner, Divan Nel, whose talent and dedication have earned him a place in…

Head Leaders 2026 – Camps Bay High School delighted

Head Leaders 2026. Camps Bay High School, Cape Town. Camps Bay High School is delighted to announce the newly elected Head and Deputy Head Prefects for Camps Bay High School,…

Graad R’e besoek Grootskool – HoĆ«rskool Hoopstad

Graad R’e besoek Grootskool – HoĆ«rskool Hoopstad, het vir ‘n dag soos ‘n mini dieretuin gevoel. Die Graad R’e het die grootskool besoek. En die Grootskool het geskud! Die Graad…

UDC Grand Championship – HoĆ«rskool Strand uitermate trots

UDC Grand Championship. HoĆ«rskool Strand vier ’n danssensasie! šŸŽ‰ Mieke Carr van HoĆ«rskool Strand dans die wĆŖreld aan haar voete! Met ’n hart vol passie en voete wat stories vertel,…

SPS Snel-Gala – St Dominic’s College, Welkom, outstanding

SPS Snel-Gala. Congratulations to Jordan Wiesner, Alexio Savvas, and Jovian Barnes for their exceptional performance at the SPS Snel-Gala, held in Brandfort on October 24th. Among the team’s impressive efforts,…

Skole Dogterskrieket – HoĆ«rskool Witteberg Vrystaat kampioene

Skole Dogterskrieket. šŸ Witteberg Dogterskrieketspan gekroon as Vrystaat-kampioene! šŸ† Die krieketheldinne van HoĆ«rskool Witteberg het geskiedenis gemaak tydens die SAXX Vrystaat-uitspele! Met vasberadenheid, talent en spanwerk het hulle die veld…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6:11, 12 Gedagte vir die Week –…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Driehoek bars van trots

Hoofleiers 2026. ’n Nuwe hoofstuk breek aan vir die Hoekie-leiers! Met trots en opgewondenheid stel HoĆ«rskool Driehoek die hoofleiers vir 2026 bekend — merkwaardige jongmense wat met visie, waardes en…

Skole krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kraai koning teen Witteberg

Skole krieket. šŸJF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reĆ«nverstoorde skole krieket kragmeting. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen HoĆ«rskool…

School Boy Cricket – Pearson High School outstanding

School Boy Cricket. šŸ Pearson High School Cricket Report. The Pearson cricketers made a clean sweep of wins against Outeniqua High School, George, and Kirkwood High School, Gqeberha, as one…

Lions Provincial Cricket teams – K.E.S. Cricketers are outstanding

Lions Provincial Cricket teams. 25 K.E.S. Cricketers Selected for the Lions! King Edward VII School is thrilled to celebrate the incredible achievement of 25 of our talented cricketers who have…

Gauteng School Water Polo – King Edward VII School jubilant

Gauteng School Water Polo. šŸŽ‰ 21 KES Boys Selected for Gauteng School Water Polo Teams! King Edward VII School is delighted to announce that 21 talented water polo players from…

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Witteberg Nasionale wenner

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. HoĆ«rskool Witteberg se koor gekroon as Nasionale Wenners! Op 1 November 2025 het HoĆ«rskool Witteberg se koor van Bethlehem aan die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is…

E le Rouxkoshuis – PrimĆŖre Meisieskool Oranje Koshuisleiers 2026

E le Rouxkoshuis. Met trots en opgewondenheid kondig PrimĆŖre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul nuwe koshuisleiers aan! Hierdie uitmuntende groep dogters is gekies om ’n verskil te maak, ’n…

T20 School Boy Cricket – Grantleigh Schools Excellent performance

T20 School Boy Cricket. Grantleigh U15 Cricket Boys Triumph in Commanding T20 Victory. Grantleigh Schools’ U15 cricket team delivered a stellar performance in their recent T20 clash against the KCCD…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Goudveld aankondiging

Hoofleiers 2026. Met trots en opgewondenheid stel Goudveld HoĆ«rskool, Welkom, hul nuwe leierspan vir 2026 bekend. Hier is vier jongmense wat reeds bewys het dat hulle die hart en gees…

Skoolleiers 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend

Skoolleiers 2026. Met groot trots en opgewondenheid kondig PrimĆŖre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul skoolleiers vir 2026 aan. Baie geluk aan elke dogter wat hierdie besondere eer ontvang het.…

Noord-Vrystaat Gimnastiek – PrimĆŖre Skool Naudeville skitter

Noord-Vrystaat Gimnastiek. PrimĆŖre Skool Naudeville is ongelooflik trots op vier uitmuntende leerders wat hul merk gemaak het tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek Kwalifiseringskompetisie. Hierdie talentvolle jong gimnaste het nie net hul…

Skeidsregter van die Jaar – HoĆ«rskool Reitz

Skeidsregter van die Jaar – HoĆ«rskool Reitz is besonder trots op mnr Conrad van den Heever. Hy is aangewys as die entoesiastiese skeidsregter van die jaar. Was daar ooit ’n…

2025 Awards Ceremony – Eunice High Excellent Performance

2025 Awards Ceremony. Eunice High School Special Awards 2025. Congratulations to these exceptional learners! At the 2025 Eunice High School Awards Ceremony, Eunice proudly celebrated the achievements of students who…

SA20 Schools krieket-uitslag – HoĆ«rskool Outeniqua staan uit

SA20 Schools krieket-uitslag. šŸ Krieketuitslag: Outeniqua o.19A vs Thembalethu HUB o.19. Op Dinsdag, 28 Oktober 2025, het HoĆ«rskool Outeniqua se eerste krieketspan kragte gemeet met Thembalethu HUB o.19 in ’n…