Heart Health

E le Rouxkoshuis – Primêre Meisieskool Oranje Koshuisleiers 2026

E le Rouxkoshuis. Met trots en opgewondenheid kondig Primêre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul nuwe koshuisleiers aan! Hierdie uitmuntende groep dogters is gekies om ’n verskil te maak, ’n voorbeeld te stel, en die gees van E. le Rouxkoshuis met trots te dra.

👑 Koshuishoofdogter: Sanmiri Pretorius

🌟 Koshuisonderhoofdogter: Chloë Smith

🦋 Koshuisleiers:

  • Almé Bornman
  • Elané de Vos
  • Elmi Ferreira
  • Sophia Grobbelaar
  • Dienie Hardie
  • Ilne Jacobs
  • Hanli Snyman
  • Jo-Anri Tapuch

Mag julle leierskap ’n lig wees vir ander, en mag 2026 ’n jaar van groei, samehorigheid en trots wees. Baie geluk – Oranje is ongelooflik trots op julle! 💜

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Eintlik kàn godsdiens ‘n mens baie ryk maak. 1Timoteus 6: 6-8 Thought of the Week – But godliness actually is a source of great gain…

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Liga-swemgala. Swartland blink uit in Stellenbosch. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se swemspan het op 30 Oktober aan die eerste Liga-swemgala van die 2025/26-seisoen deelgeneem. Die gala is by Rhenish Girls High…

Leave a Reply

You Missed

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Eastern Province Cricket teams – Pearson High School outstanding

Eastern Province Cricket teams – Pearson High School outstanding

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit