Hoërskool Vryburg leerder oppad na Dubai vir 7’s Rugby!
VHS oudleerder, Ryan Erasmus, en Gr 11 leerder, Gerber Erasmus, speel die jaar vir die S.A. Leeus tydens die Wereld 7’s toernooi in Dubai. VHS former learner Ryan Erasmus and…
Rugby video van Hoërskool Vryburg
Morné Steyn en ander motiveer Hoërskool Vryburg se rugbyspan.
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou
Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.
Hoërskool Vryburg o/15 Platteland Krieket
HJ Kruger en Kitso Cross van Hoërskool Vryburg is gekies vir die Noordwes Platteland o/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
Hoërskool Vryburg O/15 Dragons Krieket
Nathan van der Westhuizen, leerder van Hoërskool Vryburg, is gekies vir die Noordwes Dragon 0/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
Hoërskool Vryburg O/17 Platteland Krieket
Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS PRESTEER!
Drie leerders van VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz is gekies vir die Youth Sport SA Diamanté asook die SA Dolphin o/18 Netbalspanne wat gedurende Desember internasionaal…
VHS Radikale redenaars
Twee leerders van Hoërskool Vryburg, Simon van Heerden en Mariska Brits, 2de plekke nasionaal behaal by die Radikale Redenaars. Simon van Heerden het die prestasie behaal vir Gr. 10 Afrikaanse…
Hoërskool Vryburg Radikale Redenaars
Vlnr: Simon van Heerden, Mev. Mariëtte Brink (afrigter & beoordelaar) Nealin van die Merwe, Janco Venter, Mev. Careen Venter (afrigter), Mariska Brits en Tarah Höll. Die afgelope naweek het die…
Hoërskool Vryburg speel Gholf teen Schweizer & Hartswater
Hoërskool Vryburg het onlangs ‘n baie suksesvolle Gholfdag teen Schwiezer en Hartswater beleef.
Hoërskool Vryburg Krieket vs Hoërskool Ferdinand Postma
Hoërskool Vryburg het onlangs in ‘n krieketwedstryd teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom te staan gekom. Ongelukkig moes Vryburg die knie buig teen die opposisie.
Hoërskool Vryburg: Laaste CSV saam met 2019 matrieks
Ps 1 – Laat jou behae in die Woord van die Here wees. Seën op jou lewensreis. Last CSV with the matrics of 2019. Ps 1 – may your delight…
HOËRSKOOL VRYBURG: RADIKALE REDENAARS
Leerders van Hoërskool Vryburg, Nealin van der Merwe, HP Joubert, Simon van Heerden, Kgalalelo Ditire, Tarah Höll en Mariska Brits dring deur na die Landsfinaal, wat op 12 Oktober plaasvind…
Hoërskool Vryburg krieket presteer
Hoërskool Vryburg se O/19 krieketspan het gewen teen Hoërskool Lichtenburg met 25 lopies! U/19 wins Lichtenburg with 25 runs! Well done, gents!!
VRYBURG HIGH SCHOOL SOCCER LEAGUE CHAMPIONS!
VHS 1st soccer team beats Tigerkloof 2-0 in the final! Well done, gents!
HOËRSKOOL VRYBURG O/15 NOORDVAAL SEWES TOERNOOI
VHS se O/15 sewes-rugbyspan het die naweek deelgeneem aan die Noordvaal Sewes-toernooi. Hulle eindig 10de uit 16 van die top groot skole. Hulle speel 5 wedstryde waarvan hulle 2 wen…
Hoërskool Vryburg leerders na Radikale Redenaars finaal
Gr 8 Afrikaans Redenaars: Liane v Tonder. Gr 8 Afrikaans Lees: Jovan Scholtz, Didi-Mari Posthumus Nicola Collen en Xanthe du Toit. Gr 9 English Add Language: Sonalee Dam Gr 9…
Laerskool Vryburg: Radikale Redenaars
Laerskool Vryburg is baie trots op hul groep leerders wat die naweek aan die Noordwes finale van die Radikale Redenaars kompetisie te Rustenburg gaan deelneem. We wish these learners…
Hoërskool Vryburg vier Loslitdag
Hoërskool Vryburg vier vandag Loslitdag 2019 Vryburg High School celebrate Casual Day
Hoërskool Vryburg CSV
Hoërskool Vryburg se CSV-groep dra hul boodskap uit: Sonder God is ons niks! Without God we are nothing. “I’m no longer a slave to fear, I am a child of…
Vryburg High School Alumni Debating competition
On the photo are learners who were part of the debating teams of VHS. Front row from Left to right: Nametso Tlhage, Tsholofelo Motshwari, Cyndolpha Moreki, Kesego Chai Second row…
Hoërskool Vryburg Akademiese toer 2019
Hoërskool Vryburg het onlangs hul akademiese toer vir 2019 na NWU en Sun City onderneem.
Hoërskool Vryburg o/15 7’S-span wen Beker-afdeling
Hoërskool Vryburg se O/15 sewes rugbyspan het die Beker-afdeling van die TWIZZA 7’s toernooi te Lichtenburg die afgelope naweek gewen! VHS’s U / 15 team won the Cup section of…
Hoërskool Vryburg beloon hul Gr 10 A klas
Die Gr. 10 A-klas van Hoërskool Vryburg is beloon met ‘n heerlike burger, skyfies en koeldrank by Vryburg Klub Lapa. Hierdie klas het nou reeds vir die 4de keer die…
Hoërskool Vryburg vs Kalahari Interskole
Mariska Brits en Wian Botha, hoofseun en hoofdogter van Hoërskool Vryburg, met die algehele wentrofee. Hoërskool Vryburg het Hoërskool Kalahari van Kuruman oortuigend met 14 wedstryde teenoor 3 gewen tydens…
VHS bring “Beauty and the Beast” op die planke
Hoërskool Vryburg het op 31 Julie en 1 Augustus die bekende musiekblyspel “Beauty and the Beast” in die Vryburg Teater opgevoer. Beide aande se sale was uitverkoop met talle mense…
Hoërskool Vryburg o/15 krieket vs Schweizer Reneke
VHS se o/15 krieketspan het Schweizer Reneke in ‘n vriendskaplike krieket-wedstryd gewen. VHS het stadig begin, maar teken 249 lopies aan in 30 boulbeurte, terwyl Schweizer slegs 22 lopies kon…
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese Presteerders Gr 8
Hoërskool Vryburg is trots op hul top 20 Gr 8 akademiese presteerders vir die 2de kwartaal, Otshego Makhwana, Mmogo Seipelo, Carlin Thomas, Nicola Collen, Marcellus van der Merwe, Niël van…
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese Presteerders Gr 9
Hoërskool Vryburg is trots op hul top 20 Gr 9 akademiese presteerders vir die 2de kwartaal, Larraine Esterhuizen, Llenay McCarthy, Marli van Rensburg, Danielle Nell, Sonalee Dam, Kgakololo Serei, Shaun…
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese Presteerders Gr 10
Hoërskool Vryburg is trots op hul top 20 Gr 10 akademiese presteerders vir die 2de kwartaal, Andrew Fortuin, Simon van Heerden, Roné van der Vyver, HP Joubert, Kgalalelo Ditire, Jayden…
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese Presteerders Gr 11
Hoërskool Vryburg is trots op hul top 20 Gr 11 akademiese presteerders vir die 2de kwartaal, Yahne Espag, Cassey-Jade Smith, Handru Bester, Helen Faber, Carlo Jankowitz, Corli Oosthuizen , Thoriso…
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese Presteerders Gr 12
Hoërskool Vryburg is trots op hul top 20 Gr 12 akademiese presteerders vir die 2de kwartaal, Bokamoso Tsatsi, Rudolph van Tonder, Wian Botha, Megan Brand, Luca Smith, Cyndolpha Moreki, Lyné van…
Hoërskool Vryburg Rugby 1stes vs Fochville
Na ‘n senutergende wedstryd verloor Hoërskool Vryburg se 1ste rugby-span ongelukkig teen Fochville met 26 – 34. Julle het werklik karakter en deursettingsvermoë getoon en VHS bly trots op hul…
Hoërskool Vryburg O/15 Rugby vs Hoërskool Jan Viljoen
Hoërskool Vryburg se onoorwonne O/15 span het weer hul opponente, Hoërskool Jan Viljoen in die stof laat byt met 33-20. Hierdie span sal die komende naweek te staan kom teen…
Hoërskool Vryburg Luiperds-Liga Rugby
Die afgelope naweek is die laaste rondte van die Luiperds-liga vir mediumskole afgehandel. Hoërskool Vryburg het Bergsig Akademie, van Rustenburg, op sy tuisvelde aangepak. Die spanne het mekaar goed opgedreun.…
Hoërskool Vryburg spog met puik redenaars
Hoërskool Vryburg spog met puik redenaars! Madeleine Esterhuizen en Tristen Höll het beide deurgedring om in Oktober aan die landswye finaal in die Radikale Redenaarskompetisie deel te neem. Madeleine word…















