Twee leerders van Hoƫrskool Vryburg, Simon van Heerden en Mariska Brits, 2de plekke nasionaal behaal by die Radikale Redenaars. Simon van Heerden het die prestasie behaal vir Gr. 10 Afrikaanse Redenaars en Mariska Brits vir Gr.12 Tweetalige Redenaars.
Baie geluk!