Wilson Skild Tennistoernooi – Hoërskool Trio presteer
Wilson Skild Tennistoernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, se eerste dogterstennisspan het vanaf 6 tot 9 Oktober aan die Wilson Skild Tennistoernooi by Sun City deelgeneem. Die toernooi was hierdie jaar propvol…
Jukskei Skole liga – Hoërskool Trio A1 die wenners
Jukskei Skole liga. Die Jukskei Skole liga het die afgelope naweek plaasgevind. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf
FS Schools #4 Cycling – Hoërskool Trio presteer
FS Schools #4 Cycling. Hoërskool Trio het weereens puik presteer tydens die FS Schools #4 Cycling wat gister, 16 September, op Trio se bane plaasgevind het! Youth girls: Youth Boys:…
Trio VRL 2024 – Hoërskool Trio maak VRL bekend
Trio VRL 2024. Hoërskool Trio, Kroonstad, het hul 24 lede van hul Trio VRL 2024 bekend gestel. Dogters: Oratile Dikgetse, Mieke Meintjes, Annika Serfontein, Stephli-Ann van der Westhuizen, Janké Marx,…
Witteberg Sporttoernooi – Hoërskool Trio sportspanne presteer
Witteberg Sporttoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbal, hokkie en rugbyspanne het die afgelope naweek goed presteer tydens die Witteberg Sporttoernooi in Bethlehem. Fast 5 Netbal Five-a-Side Hokkie uitslae –…
WOW Spelfees – Hoërskool Trio leerder wenner in Graad 9
WOW Spelfees. Anouke van Rensburg, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, is die wenner is van Graad 9 in die Provinsiale WOW Spelfees. Anouke gaan nou deelneem aan die Nasionale…
Vrystaat Ringbal – Hoërskool Trio leerders in Vrystaat span
Vrystaat Ringbal. Twintig leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad het presteer by die Vrystaat Ringbal proewe. Hierdie leerders is opgeneem in die Vrystaat span en onderneem ‘n toer gedurende die…
“Farmskills” Kompetisie – Hoërskool Trio leerders presteer
“Farmskills” Kompetisie. Dit is die eerste keer in Suid-Afrika dat die “Farmskills” kompetisie aangebied word. Die kompetisie is geïnisieër onder leiding van mnr EP Nel, Senior Opvoedkundige Spesialis vir landbouvakke…
‘Fast 5’ Netbal – Hoërskool Trio spanne skitter
‘Fast 5’ Netbal. Die 0.15 en 0.17 ‘Fast 5’ netbal spanne van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vandag, Saterdag 26 Augustus, 1ste en 2de geëindig het tydens die Fezile Dabi Fast…
Flaminke Jukskei – Laerskool Trio skop met sewe spanne af
Flaminke Jukskei. Die Flaminke Jukskei seisoen het afgeskop met vyf skole. Die dubbels is afgehandel. Die vyf skole het met die volgende aantal spanne afgeskop: Die puntestand is as volg:…
Top Akademiese Presteerders – Hoërskool Trio
Top Akademiese Presteerders. Hoërskool Trio van Kroonstad maak hul Top akademiese presteerders per graad bekend. Hiermee die top tien presteerders vir die tweede kwartaal. Graad 12: Graad 11: Graad 10:…
Jukskei toer na Namibië – Hoërskool Trio leerders deel van toer
Jukskei toer na Namibië. Twee leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, Rigard van Zyl en Charné Smalberger is oppad na Namibië vir die 2023 Jukskei Toer na Namibië. Rigard van…
ATKV Redenaars – Hoërskool Trio leerders presteer
ATKV Redenaars. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het aan die Semi-finale rondte van die ATKV Redenaars op 23 Mei deelgeneem. Graad 8-9: Afrikaans Huistaal Voorbereid: Graad 8-9: Afrikaans EAT Voorbereid:…
Streek Swemkampioenskappe – Hoërskool Trio leerders presteer
Streek Swemkampioenskappe. Drie leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, Annika Serfontein, Shaun Morgan en Kayla Welgemoed het vanaf 3 tot 6 Maart deelgeneem aan die Level 2 Streek Swemkampioenskappe in Bloemfontein.…








