)
Hoërskool Ermelo verkies Errieraad 2021

Op Vrydag 11 September is die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. Die dogters wat verkies is tot 2021 se leierraad, is: Chané…

St Charles College excels in SA Mathematics Olympiad

Congratulations to Jeremy Purcell (Grade 12) from St Charles College, Pietermaritzburg, who qualified for the third and final round of the South African Mathematics Olympiad and is one of the…

Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in Lewenswetenskap-olimpiade

Vlnr: Larissa en Bea Hoër Meisieskool Oranje leerder, Bea Louw, (gr. 12) het vir haar ’n goue sertifikaat in die Lewenswetenskap-olimpiade verower met ’n slaagsyfer van 84%. Larissa Harmse (ook…

Pietermaritzburg Girls’ High School

“Our mosaic is finally up! Our internal fundraising events have enabled us to purchase this gorgeous mosaic of our new badge in celebration of our Centenary. We can’t wait for…

Glenwood High School: Motivational tips by @reinie10

Motivational tips by @reinie10 , Glenwood’s Director of Sport. Video by @digitvsa Friday Motivation! #Friday #FridayMotivation #FridayQuote #FridayInspiration #Weekend #InspirationalQuote #Inspiration #MotivationalQuote #Quote #motivation #motiovational #motivationalmonday #mondaymotivation #inspiration #love #lifestyle…

Glenwood High School: Visual Arts

The visual arts represent a broad field of creative practice that involves the hand, the eye, the intellect and the imagination in conceptualising and crafting two-dimensional and three-dimensional objects and…

Hoër Meisieskool Oranje: Netbal

Só graag sou sy weer vir Oranje se eerste netbalspan wou speel, Carli Olivier is bereid om haar geliefde Springbok-trui en fizzer-verslawing daarvoor in te ruil. Die Springbok-trui is die…

Hoërskool Sentraal leerders skitter in AdMaths

Baie geluk aan Hanré Potgieter, gr. 10 en Alicia Ciliiers, gr. 11 van Hoërskool Sentraal. Hulle het in 2020 80% of meer in Admaths behaal. #werkenwen #tralietillidie #tralietrots

Pietermaritzburg Girls’ High School: A Thank you to Prefect body

Pietermaritzburg Girls’ High School gave a small thank you to their 2020 Prefect body for their year of leadership in a very challenging year. “Thank you for all your efforts,…

Hoërskool Fichardtpark Grendelkonserte

Estia Kruger (gr. 12) van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, sing “Still hurting”. Dit was nóg een van die hoogtepunte uit Hoërskool Fichardtpark se reeks Grendelkonserte.

Hoër Meisieskool Oranje: Tennisnuus

Ná vyf jaar as ’n lid van die eerste tennisspan het Gizelle Naudé (gr. 12) gehoop om met ’n tweede Amanda Coetzer-tennistitel af te sluit. Dit was egter weens die…

Grey College leerder seëvier in karate E-kompetisie

Paul Maartens (gr.8) van Grey College het ondersekidelik ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal in ‘n karate “E-kompetisie” gedurende die grendeltydperk. Die eerste kompetisie was in sy styl (Chu…

Life Healthcare – put your health first

Put #YourHealthFirst and don’t let the fear of COVID-19 infection cause delays in seeking necessary medical care. Take it from Dr. Charl, our emergency units and facilities follow stringent infection…

Blood stocks critically low!

Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…

Salomon Senekal Hoërskool skenk weer bloed

Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon bied weer ‘n Bloedskenk kliniek, in samewerking met die SANBS, aan op 17 September. Ondersteun hulle asseblief met hierdie noodsaaklike poging.

Hoërskool Fichardtpark leerder skryf sy eie komposisie

Uit Hoërskool Fichardtpark se Grendelkonserte: Elfred Fleischman (gr. 9) met ‘n eie komposisie. Elfred het eers vanjaar met musiekonderrig begin. Dit wil gedoen wees!

Hoërskool Vryburg leerders presteer tydens ATKV Tienertoneel 2020

Die ATKV-tienertoneel het vanjaar in ‘n heel nuwe formaat plaasgevind. Deelnemers kon slegs ‘n monoloog inskryf en die monoloog moes nuutgeskrewe wees (enigiemand kon die teks vir hulle skryf). Die…

Ontmoet Hoërskool Nelspruit Mnr en Mej NHS deelnemers

Die kompetisie van Mnr en Mej NHS skop af met die eerste van ‘n reeks uitdagings. Die deelnemers is gevra om ‘n kort video te maak om hulself bekend te…

Hoërskool Adamantia matrieks dans Jerusalema voor Groot Leer

Dit is vandag presies ‘n week voordat die matrieks van Hoërskool Adamantia met hul rekord-eksamen begin! Hulle het die Jerusalema-uitdaging aangepak om bietjie stoom af te blaas voor die GROOT…

Roné van Hoër Meisieskool Oranje wou nog ‘lemoene’ gee op die veld

As sy verlede jaar geweet het wat hierdie jaar sou inhou, sou sy haar hokkie nog meer geniet het en ’n paar meter verder gehardloop het, sê Roné Bresler (gr.…

Hoërskool Upington se Chrizelle doen dit weer!

Chrizelle Strydom, ʼn graad 12 leerder aan Hoërskool Upington het weereens hoogtes met haar drama talent bereik deur as een van die top 20 semi-finaliste deur die ATKV-Tienertoneelkompetisie aangewys te…

Hoërskool Sentraal leerderraad 2021

Foto: Bo v.l.n.r.: Jano Nel, Erik van den Berg, Christiaan Bruwer, Wentzel Ketterer, Serentius Reed en Innus de Coning Onder v.l.n.r.: Jandré Taylor, Greyling Kruger, Louwrens de Beer, Johan Pienaar,…

Hoërskool Sentraal leerderraad 2021

Foto: Bo v.l.n.r.: Dene Honiball, Elme Calitz, Michela Steenkamp, Maryke du Pisanie, Chrisette Herbst en Tlotlang Mokomela Onder v.l.n.r.: Petro-Mari van Pletzen, Karoline Cloete, Izel van Heerden, Dehanie Bronkhorst, Melissa…

Primêre Meisieskool Oranje leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod

Lika Claassens, Gr 3, van Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang…

ATKV Tienertoneel Top-20

Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede…

Pietermaritzburg Girls’ High learner qualified for final round of SA Mathematics Olympiad

Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 learner, Deepika Sirkar, has qualified for the final round of the South African Mathematics Olympiad. Deepika is one of only 100 mathematics learners in…

Kristen Fichardt van Hoër Meisieskool Oranje deel van ATKV Top-20

Kristen Fichardt, ’n gr. 11-leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje het uit 223 inskrywings die top-20 van die ATKV-Tienertoneelkompetisie gehaal. Slegs nuutgeskrewe monoloë kon ingeskryf word. Kristen het die stuk…

Grenville High School Gr 12 Academic Top 10

Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 2. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want…

Hoërskool Sentraal kies leerderraadslede van Koshuis

Bo v.l.n.r.: Dawie van der Merwe, Louw Pretorius, Wentzel Ketterer, Serentius Reed Onder v.l.n.r.: Innus de Coning, Marinus Theron, Jano Nel en Erik van den Berg Hoërskool Sentraal het die…

Hoërskool Upington eer Tannie Marie se nagedagtenis

Dit is Saterdagaand, 18 Augustus 1990.  Die opwinding van nog ‘n Interjolsege is nog tasbaar toe die ontstellende nuus kom:  Tannie Maria Viviers, jare al die sekretaresse by Hoërskool Upington,…

Vriendelike Fanie groet Hoërskool Nelspruit

Maandag 31 Augustus 2020 was die laaste keer wat mnr. Fanie Themba Hoërskool Nelspruit se deure gesluit het. Vir ses-en-dertig jaar was dit maar een van die take wat hy…

Treverton College donates blood

“I would like to thank everyone for unwavering support and commitment to saving lives. We appreciate Prep parents that pulled through today, staff, Posties and all our brave doners. Just…

Hoërskool Bothaville verwelkom nuwe onderwyseres

Hoërskool Bothaville heet  Mej Liané Snyman welkom by hul skool. Sy het reeds haar onderwyskwalifikasie verwerf en is besig met haar Honneursgraad in Geografie. Juffrou Liané sal tot die einde…

Hoër Meisieskool Oranje se eie top-fotograaf

Foto: Guinevere Pretorius Met ’n bekende pa as fotograaf en ’n oog vir kuns was dit seker vir Guinevere Pretorius bestem om ook agter die kameralens in te klim. Dié…

Lucas Meyer Skool wen Jerusalema kompetisie op RSG

Lucas Meyer Skool van Vryheid, Natal, is vandag as wenner aangewys op RSG se Jerusalema-kompetisie. Baie geluk aan Mnr Pieter Aucamp en sy span! Julle is Uitstekend! Lucas Meyer Skool…

Glenwood High School giving tips for Water Polo Season

Mr Scott Mantle, the Director of Aquatics and 1st Team Water Polo coach will be giving you some tips to get in shape for the Water Polo Season. #lockdown2020 #waterpolo…

Hoërskool Sentraal: Omgewingsontwikkeling

Hoërskool Sentraal se Omgewingsontwikkeling- en Groengroep lei leerders en ander betrokke partye om die globale impak van hulle aksies te verstaan en dan effektief op plaaslike vlak op te tree.…

Hoërskool Fichardtpark maak hoofleiers bekend

Hoërskool Fichardtpark he hul hoofleiers bekend gemaak. Hoofdogter: Elané Bekker, Onderhoofdogter: Chanté Liebenberg, Hoofseun: Jandré van der Merwe en Onderhoofseun: Hanco Swanepoel. Baie geluk en sterkte met jul groot taak.

Hoërskool Adamantia – bekendstellingsvideo

Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingeskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van…

Glenwood High School Motivational tips

Motivational tips by @reinie10 , Glenwood’s Director of Sport. #motivation #motiovational #motivationalmonday #mondaymotivation #inspiration #love #lifestyle #success #motivationalquotes #life #goals #health #mindset #happy

Laerskool Thabazimbi geniet die heerlike lente

Vandag het die eerste groep leerders van Laerskool Thabazimbi die geleentheid gehad om met vrolike uitrustings aan en ‘n heerlike piekniekmandjie die begin van Lente te vier. Hoop julle het…

‘n Spesiale dag vir Hoërskool Witteberg se Skoolhoof

Hoërskool Witteberg se leerlinge het dou voor dag aan die werk gespring om te verseker dat mnr Hannes Oosthuizen sy eerste verjaarsdag as skoolhoof vir altyd sal onthou. Dit gebeur…

Hoërskool Fichardtpark kondig Leerderraad van 2021 aan

Hoërskool Fichardtpark wens die volgende seuns en dogters wat verkies is tot die Leerderraad van 2021 baie geluk. Ons weet julle gaan die skool na nuwe hoogtes lei. Seuns wat…

Hoërskool Adamantia bedank kantoorpersoneel

Hoërskool Adamantia wens hul vier dames, met die mooiste harte ‘n Gelukkige SEKRETARESSEDAG toe. Dankie vir alles wat julle vir die skool, elke Addie en personeellid beteken. Ons waardeer julle!

Fichardtpark Pimêre Skool hou Omgee-Dag ten bate van Koskasprojek

Fichardtpark Primêre Skool is ‘n skool wat kan saamstaan om ‘n verskil te maak. Hulle het op 31 Augustus en 1 September ‘n Omgee-Dag ten bate van die Koskasprojek gehou.…

Hoërskool Bultfontein presteer by Con Spirito-kompetisie

Gé Coetzee van Hoërskool Bultfontein het gedurende Julie aan die Con Spirito – virtuele kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Gé het ‘n gemiddeld van 85 – 91% behaal vir al…

Hoër Meisieskool Oranje waardeer Ontvangsdames en Adminpersoneel

Hoër Oranje Meisieskool het groot waardering vir hul ontvangsdames en adminpersoneel op hierdie Sekretaressadag. Altyd vriendelik en behulpsaam. Wat kan ‘n mens nou meer voor vra. Julle is kosbaar!

Primêre Meisieskool Oranje – Braaf, Brawer, Mieke

Een van Oranje Primêr se dogters, Mieke, het haar hart oopgemaak teenoor kankerpasiënte. Sy het haar pragtige lang hare verruil vir stylvolle korter hare. Mieke het haar hare geskenk vir…

BHVS Sekretaresse-dag 2020

Vlnr: Jolindi Fourie Admin Kantoor, Sarie Wessels Admin kantoor en Elena Fourie Bemarking Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 2 September Sekretaressedag gevier en het die sekretaresse lekker bederf. Hiermee word…