AGA SA Tournament 2023. Dertig skuts van Bergsig Akademie, Rustenburg, neem vanaf 4 tot 6 Oktober aan die AGA-SA Toernooi...
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Bergsig Akademie, Rustenburg, se ruiters het baie goed presteer gedurende die 2023-seisoen! Bergsig leerders, John Graham, Kaitlin...
SA Cross Championships. Ramsey Molotsane learner from Grenville High School has represented North West North (NWN) at the SA Cross...
Noordwes Fast5 Netbal. Hoërskool Lichtenburg Fast5 se o/17A en o/15A netbalspanne het aan die Noordwes Fast5 Netbal Kampioenskappe deelgeneem. Die...
ACNW Landloop. Sewentien landloop-atlete van Potchefstroom Gimnasium is vir die ACNW Landloop span gekies. Die atlete het die afgelope naweek...
NW TSA Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Rustenburg, Annemie Pretorius, Niané Pretorius, Nicolene Cloete en Waldo de Beer het aan...
Noordvaal Rugby. Hartlik geluk aan Hoërskool Rustenburg se 1ste Rugby span. Hierdie span het vandag, 26 Augustus, se kragmetings in...
Skole Krieket. Hoërskool Lichtenburg se Tweede Dogters krieketspan het Hoërskool Schoonspruit die stryd aangesê in 'n skole krieket wedstryd. Hoërskool...
Bojanala Skoleliga Skaak. Hoërskool Rustenburg se o.15-skaakspan het die Bojanala-skoleliga Skaak gewen! Die skool is besonders trots op hierdie Rustie-skaakspelers...
Gedagte vir die week. Geloof sy God. God will win the battle.
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.