ECKED-toekennings – Langenhoven Gimnasium skitter
ECKED-toekennings – Die afgelope naweek het Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn gewys hoekom hulle ’n krag is om mee rekening te hou. By die ECKED-toekenningsgeleentheid het Langenhoven Gimnasium se leerders puik erkenning…
Groot 5-Tennistoernooi – Hoërskool Nelspruit groot prestasies
Groot 5-Tennistoernooi. 🏆 Hoërskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ’n groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…
SA athletic stars shine – Curro Podium Grand Finale outstanding
SA athletic stars shine. Records Tumble as SA’s Young Stars Shine at Curro Podium Grand Finale. Pretoria, 14 February 2026 — Eight provinces. Over 1,500 athletes. Forty-five schools. One stadium.…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1Kronieke 28: 20 Thought of the Week – Be confident, and never be afraid of anything or get…
Curro Podium-byeenkoms – Oranje Meisies skitter
Curro Podium-byeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag weer gewys hoekom hulle as een van die land se voorste atletiekskole gereken word. Die span van vier, Jumarie Matthews, Mienke Botha,…
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché terug op wenpad
Skole Krieket. Jim Fouché se eerste span behaal oortuigende oorwinning. Die eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het Saterdag, 14 Februarie, ’n klinkende oorwinning van 169 lopies oor Hoërskool Bethlehem…
Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms – Grey Kollege Primer
Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms. Grey Kollege Primêr blink uit. Op Saterdag, 14 Februarie, het 58 atlete van Grey Primêr met groot entoesiasme deelgeneem aan die jaarlikse Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Die dag…
SANESA Ekurhuleni Qualifier 1 – Midstream College delighted
SANESA Ekurhuleni Qualifier 1 – 🐎 Midstream College Gauteng – Equestrian Achievement. Congratulations to all our equestrian riders who proudly represented Midstream College at the SANESA Ekurhuleni Qualifier 1. Your…
Vrystaat Luggeweerskiet – Hoërskool Hoopstad blink uit
Vrystaat Luggeweerskiet – Hoërskool Hoopstad is baie trots op Henning Wagenaar se prestasie op die skietbaan. Hy het deelgeneem aan die Vrystaat Luggeweerskiet in Bloemfontein. Baie geluk aan Henning Wagenaar,…
ATKV-bestuur 2026 – Hoër Volkskool Graaff-Reinet
ATKV-bestuur 2026. ’𝒏 𝑺𝒑𝒂𝒏 𝒗𝒐𝒍 𝒑𝒂𝒔𝒔𝒊𝒆 𝒆𝒏 𝒗𝒊𝒔𝒊𝒆. Met trots en dankbaarheid stel ons die nuwe ATKV-bestuur vir 2026 bekend – ’n dinamiese groep leerders wat met entoesiasme, toewyding en…
Go-karting – Dale College is overjoyed with their racing boy
Go-karting. Dale College, King Williamstown, is proud to announce the outstanding achievements of one of its students, who has distinguished himself both in the classroom and on the racetrack. While…
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell se tennisspelers skitter en beleef ’n uitsonderlike jaar. Hulle is ’n groot groep talentvolle spelers wat nie net vir die Oos-Vrystaatspan gekies is nie,…
E-Sport – Grey College Fortnite 1st team excellent display
E-Sport. Grey College E-Sport Report. Congratulations to our Fortnite 1st Team, who secured 1st place in their very first league match against 34 other teams. Match Highlights: E-Sport Geluk aan…
Top 5 Atletiek Coetzenburg – Hoërskool Durbanville uitstaande
Top 5 Atletiek Coetzenburg. 🏆 Hoërskool Durbanville blink uit by Top 5 Atletiek. Hoërskool Durbanville het vanjaar dubbelgoud gewen by die Top 5 Atletiek Coetzenburg byeenkoms wat by Coetzenburg, Stellenbosch,…
School Tennis – York High School outstanding vs Curro Mossel Bay
School Tennis. Well done to all the York High School players who proudly represented their school against Curro Mossel Bay this week. The York boys delivered an exceptional performance, showcasing…
Seuns Tennis – Hoërskool Stellenberg 1ste span skitter
Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! 🎾 Hoërskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ’n indrukwekkende 10–2 oorwinning teen SACS…
Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College elated announcing
Easter Rugby Festival 2026. Kearsney College, KwaZulu-Natal. Widely regarded as one of South Africa’s premier school rugby events, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) returns for its 17th edition with…
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei
Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was…
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys…
Cavaliers Tennis – Hoër Meisieskool Paarl trotse spanlede
Cavaliers Tennis. 🎾 Hoër Meisieskool Paarl vier talent en toewyding! Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool-tennisspelers wat vir die Cavaliers-span gekies is! Julle harde werk, dissipline en passie…
Vrystaat Hoërskole Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Hoërskole Rugby – Hoërskool Fichardtpark se harte bars van trots. Fichies het groot nuus om te vier! Mnr Reon Vosloo, van Hoërskool Fichardtpark, is aangestel as die assistent-afrigter vir…
Baadjie-seremonie – Hoërskool Fichardtpark
Baadjie-seremonie – By Hoërskool Fichardtpark was daar onlangs groot opwinding toe die Graad 8-leerders hul baadjie-seremonie beleef het. Ná ’n tydperk van oriënteringstoetse en die uitleef van die skool se…
New Prefects 2026 – St Charles College delighted
New Prefects 2026. Appointment of New Prefects. The appointment of new prefects is always a significant milestone at St Charles College. It recognizes young men who have consistently demonstrated maturity,…
53rd Midmar Mile – Grey College’s superior results
53rd Midmar Mile. Congratulations to the 35 boys who proudly represented Grey College at the 53rd Midmar Mile this past weekend. The Midmar Mile is recognized as the world’s largest…
Praat Saam-debatskompetisie – Hoërskool Langenhoven staan uit
Praat Saam-debatskompetisie. Hoërskool Langenhoven skitter by Praat Saam-debatskompetisie 🎤✨ Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Donderdag, 5 Februarie, ’n merkwaardige prestasie behaal tydens die Praat Saam-debatskompetisie in George. Beide die skool se…
Captains 2026 – Maritzburg College Delighted
Captains 2026. Maritzburg College – 2026 Captains Announcement. Maritzburg College is proud to introduce the captains who will lead the boys across 20 sporting codes and 20 cultural activities in…
Karate Suid-Afrika – Hoërskool Gimnasium Paarl, Pieter le Roux
Karate Suid-Afrika. 🎉 Hoërskool Gimnasium Paarl vier talent! Baie geluk aan Pieter le Roux wat die afgelope naweek sy WP-kleure in Karate Suid-Afrika (KSA) verwerf het! 🥋 Pieter is al…
WP-B-Swemkampioenskappe – Hoërskool Gimnasium Paarl skitter
WP-B-Swemkampioenskappe. Hoërskool Gimnasium Paarl blink uit by WP-B-kampioenskappe 🏊♂️ Drie van Hoërskool Gimnasium Paarl se talentvolle swemmers het die afgelope naweek aan die WP-B-swemkampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Hoërskool…
SA “Indoor” Krieketspan – Marlune Hoërskool Montana se trots
SA “Indoor” Krieketspan. 🌟 Monties Skitter Internasionaal! Hoërskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…
Musiekleerder se Prestasie – Hoërskool Fichardtpark
Musiekleerder se Prestasie – Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul musiekleerder se prestasie. Frieda-Marie Labuschagne, Fichies se musiekleerder, is die perfekte voorbeeld daarvan. Fichies glo dat talent en harde…
Umlazi District Excellence Award – Durban Girls High superior
Umlazi District Excellence Award. 🌟 Durban Girls’ High School Shines. The KwaZulu-Natal Department of Education hosted the prestigious Umlazi District Excellence Awards 2025, a celebration of academic brilliance across 168…
Provinsiale Skole Tennis – Hoërskool Witteberg blink uit
Provinsiale Skole Tennis. Hoërskool Witteberg in Bethlehem kondig met trots aan dat ses van hul talentvolle leerders na afloop van strawwe proewe gekies is om die Vrystaat in hul onderskeie…
ECRA Rowing Champs – Clarendon High School for Girls delighted
ECRA Rowing Champs. Rowing Success at the ECRA Championships. Clarendon Rowing Club proudly took to the Buffalo River for the annual Eastern Cape Rowing Association (ECRA) Championships, competing against fellow…
Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter
Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ’n totaal van 11 nuwe rekords het…
SA Mzansi Interprovinsiale Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark
SA Mzansi Interprovinsiale Skaaktoernooi. 🏆 Skaakprestasie van Hoërskool Fichardtpark. Baie geluk aan Kayla Nel, puik skaakspeler van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Kayla het die individuele dogters o.16-afdeling gewen het by…
TSA CT Mini reeks – Hoër Meisieskool Bloemhof tennisprestasie
TSA CT Mini reeks. Bloemhof spog met nóg ’n tennisprestasie 🎾 Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch het weer rede om trots te wees op hul jong tennisster. Lize Buys, ’n…
Water Polo – Kearsney College 1st team’s superior results
Water Polo. Kearsney College Dominates Glenwood in Commanding Victory. Kearsney College delivered a masterclass in both attack and defense during their scheduled fixture against Glenwood in Durban, storming to a…
Midmar Myl – Hoërskool Montana blink uit
Midmar Myl – Hoërskool Montana het die afgelope naweek weer gewys dat Monties nie net in die klaskamer uitblink nie, maar ook in die water. ’n Groep swemmers het met…
Krieketligawedstryd – Hoërskool Goudveld teen Hoërskool Trio
Krieketligawedstryd. Die Goudveld Hoërskool se o/15 B-krieketspan het Maandag, 9 Februarie 2026, ’n krieketligawedstryd teen Trio o/15 B aangebied en met ’n oortuigende oorwinning weggestap. Wedstrydopsomming Goudveld het eerste gekolf…
Sporterkennings – Laerskool Durbanville leerders blink uit
Sporterkennings – Die afgelope seisoen was vol sporterkennings vir die leerders van Laerskool Durbanville. Glans en prestasies was deel van die sporterkennings van leerders. Van swembad tot dansvloer en selfs…
Buffalo & Selborne Regattas – Rondebosch Boys’ High outstanding
Buffalo & Selborne Regattas. Rondebosch Boys’ High School Rowing Report. From Thursday, 5 February to Saturday, 7 February, the Rondebosch Boys’ High School Rowing Club competed at the Buffalo and…
Sone 2-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark
Sone 2-atletiekbyeenkoms – Die atlete van Hoërskool Fichardtpark het tydens die Sone 2-atletiekbyeenkoms gewys dat hulle nie net medaljes kan inpalm nie, maar ook geskiedenis kan maak! Met goud, silwer…
Exciting Table Talk initiative – St Mary’s DSG, Kloof
Exciting Table Talk initiative. Table Talk Leadership Initiative. St Mary’s Grade 12 leaders proudly continued their dynamic Table Talk initiative, a platform that brings together Head Girls and Head Boys…
Cape Town Mini Tennistoernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl
Cape Town Mini Tennistoernooi. Hoërskool Gimnasium Paarl Presteer by Cape Town Mini-toernooi. Baie geluk aan Johnathan Fraser (gr. 12), Keagan Grobbelaar (gr. 11) en Pieter Serdyn (gr. 10) wat tydens…
St Andrew’s School squash – Kingswood College outstanding
St Andrew’s School squash. Squash Success for Kingswood College at St Andrew’s Festival. Congratulations to Kingswood College’s boys’ 1st squash team, who returned unbeaten from their tour to the St…
Grantleigh’s Girls’ Cricket – Grantleigh’s Cricket superior results
Girls’ Cricket. Grantleigh Girls’ Cricket Team Extends Unbeaten Run with Dominant Victory. Grantleigh’s Girls’ Cricket Team continued their remarkable unbeaten season with a commanding eight-wicket win over Hoërskool Richardsbaai, sealing…
School Tennis – Union High School delighted
School Tennis. Union High School Tennis Report 🎾 Eight of Union High School’s senior tennis players travelled to Burgersdorp to compete in the prestigious Van Niekerk & Koen School Tennis…
Internasionale Hengeltoernooi – Hoërskool Hoopstad
Internasionale Hengeltoernooi – Hoërskool Hoopstad se gange bruis van trots en opgewondenheid. En met goeie rede, want Louhan van Wyk is gekies om Suid-Afrika in hengel te gaan verteenwoordig. Louhan…


























































