Primêre Skool Worcester blink uit in atletiek
WPS het by die Worcester Atletiek Kampioenskappe 19 goue medaljes, 16 silwer medaljes en 12 brons medaljes verower. Ons het ...
WPS het by die Worcester Atletiek Kampioenskappe 19 goue medaljes, 16 silwer medaljes en 12 brons medaljes verower. Ons het ...
Primêre Skool Worcester het die nuwe personeellede vir 2018 verwelkom. Op die foto bo: Agter v.l.n.r. Mev. Chrisna Swanepoel (Gr.4), ...
Primêre skool Worcester stel hul nuwe studente vir 2018 bekend. Hulle is op die foto bo van links na regs: ...
Primêre skool Worcester se leerders neem aan verskeie skaaktoernooie deel. Op die foto bo: Agter v.l.n.r. Jaeden Beukes (Nasionale Kampioenskappe, ...
Die prefekte vir die Primêre Skool Worcester vir 2018 is as volg op die foto bo: Agter v. l.n.r. Daniel ...
Sebastian le Roux (gr.4), 'n leerder van die Primêre Skool Worcester, het sy WP-kleure ontvang vir Gimnastiek tydens die Provinsiale ...
Worcester Primêre Skool wil baie dankie sê aan ons twee bekwame koorleidsters wat so hard werk om die beste uit ...
Leerders van die Primêre Skool Worcester het presteer in die Spur Schools Mountain Bike League. Op 5 Augustus het 3 van ons ...
Leerders van die Primêre Skool Worcester is gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan. Op die foto bo: Van links na regs: ...
Leerders van die Primêre Skool Worcester is deur na die WOW-spelfees. Imari Genade (gr.3, silwer medalje) en Stefan Burden (gr.5, ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.