Tibbie is haar naam – Primêre Meisieskool Oranje se nuwe eendjie
Tibbie is haar naam. Primêre Meisieskool Oranje se nuwe eendjie het ‘n naam gekry! TIBBIE! Oranje bedank die drie dogters, Adriana Burger, Marlouné Pienaar en Nea Cloete wat aan dié…
Oranje Primêr Tennis – Toernooie tydens die vakansie
Oranje Primêr Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se tennisspelers Lika Claassens en Mandie Claassens het gedurende die vakansie aan die volgende tennistoernooie deelgeneem vir dogters o.12 en soos volg presteer: Cape…
Bid-beertjies vir Oranje – Elke Graad 1 ontvang een
Bid-beertjies vir Oranje. Gedurende Oktober 2022 het vier oumas begin met ‘n reuse taak. Die oumas het besluit om bid-beertjies vir Oranje se Graad 1’s te brei. Hulle moes tagtig…
Primêre Meisieskool Oranje – Oranje ontvang nuwe leerders
Primêre Meisieskool Oranje. Op Woensdag, 11 Januarie 2023, die eerste dag van die eerste kwartaal het Primêre Meisieskool Oranje nuwe leerders ontvang. Ons stel die nuutste eendjies met trots aan…
Primêre Meisieskool Oranje – Opgewonde op eerste skooldag 2023
Primêre Meisieskool Oranje. Al die Eendjies van Primêre Meisieskool Oranje is vreeslik opgewonde om terug te wees by die skool. Alle graad 1, sowel as nuwe leerlinge en personeel, het…
Tweekamp – Oranje Primêr leerders in Interprovinsiale span
Tweekamp. Agt leerders van Primêre Meisieskool Oranje, is gekies vir die Interprovinsiale Tweekampspan. Die span gaan op 3 Desember aan die Interprovinsiale byeenkoms deelneem in Kimberley. Biathlon. Eight learners from…
SA Sport en Jag – Yana Olivier van Oranje veelsydigste skut
SA Sport en Jag. Yana Olivier, leerder van Primêre Meisieskool Oranje, het deur die loop van 2022 aan die SA Sport en Jag .22 skyfskiet 25m deelgeneem. Sy is aangewys…
ASA Sub youth atletiekbyeenkoms – Oranje Primêr presteer
ASA Sub youth atletiekbyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se atlete het op 19 November aan die ASA Interprovinsiale Sub youth atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het hul goed van hul taak gekwyt.…
Mangaung Metro Tennis 2022 – Oranje Primêr O.12 spanne
Mangaung Metro Tennis 2022. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het die naweek van 11 en 12 November aan die Mangaung Metro tennis deelgeneem. Die O.12 dogters se wedstryde moes ongelukkig…
Mangaung Metro Tennis – Primêre Meisieskool Oranje neem deel
Mangaung Metro Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het die afgelope naweek aan die Mangaung Metro Tennis deelgeneem. Die dogters het sommer lekker gespeel en baie goed gedoen. Die o.10…
Naval Hill Planetarium – Primêre Meisieskool Oranje bring besoek
Naval Hill Planetarium. Die graad 4 tot 7 dogters van Oranje het gedurende 15 en 16 November die Naval Hill Planetarium besoek op Naval Hill. Die dogters was verstom en…
Swem – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Swem. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het op 5 November aan die Seals gala deelgeneem. Hulle het soos volg presteer: Lisa le Roux 50m, Rugslag 1ste 50m, Vryslag 1ste…
Tennis – Primêre Meisieskool Oranje 1ste span onoorwonne
Tennis. Oranje Primêr se eerste tennis span maak hul skool baie trots. Hierdie uitstekende span is onoorwonne hierdie jaar. Die eerste span het vanjaar aan verskeie toernooie deelgeneem. Van die…
Rising Star Tennis – Primêre Meisieskool Oranje speel uitstekend
Rising Star Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se top vier tennis dogters het vanaf 4 tot 7 November aan die PNB PARIBAS RISING STAR tennis toernooi in Pretoria deelgeneem. Die volgende…
Tennis Liga – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Tennis Liga. Op Maandag, 24 Oktober het Primêre Meisieskool Oranje tennis liga gespeel. Die volgende uitslae is behaal: OMS 1 wen teen Primêre Skool Willem Postma 1 met 56 spelle…
Newton O.10 Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Newton O.10 Tennistoernooi. Tydens die Newton O.10 Tennistoernooi het Primêre Meisieskool Oranje al hul wedstryde gewen. Dogters A-afdeling: Genevieve Goodchild, Lilly Schutte, Engela Loock en Lisa Viviers. Oranje A wen…
Nautiluskamp – Primêre Meisieskool Oranje leerders neem deel
Nautiluskamp. Op 20 Augustus het Primêre Meisieskool Oranje die derde Nautiluskamp van die kwartaal gehou. Sestien van Oranje se dogters het deelgeneem aan die Nautiluskamp. Emma Myburgh, graad 4, het…
Rising Star Tennistoernooi – Oranje Primêr neem deel met vier spanne
Rising Star Tennistoernooi. Op Maandag, 8 Augustus, het vier spanne van Primêre Meisieskool Oranje aan die Rising Star Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Oranje se dogters het pragtige tennis gespeel en…
Vrystaat landloop Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat landloop Kampioenskap. Vyftien dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op 13 Augustus aan die Vrystaat landloop Kampioenskap deelgeneem. Die dogters het as volg presteer: O.8 Atlete Lea…








