Oranje Primêr Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se tennisspelers Lika Claassens en Mandie Claassens het gedurende die vakansie aan die volgende tennistoernooie deelgeneem vir dogters o.12 en soos volg presteer:
Cape Town Super 8 Growth Point: 16–21 Desember 2022
Lika Claassens: Enkels – 4de; Dubbels – 2de
Mandie Claassens: Enkels – 7de; Dubbels – 2de
Winelands Super 8 Growth Point 10–15 Desember 2022
Lika Claassens: Enkels – 4de; Dubbels – 2de
Port Elizabeth Super 8 Growth Point: 6–10 Januarie 2023
Lika Claassens: Enkels – 3de; Dubbels – 2de
Mandie Claassens: Enkels – 4de; Dubbels – 2de
Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf