OAKDALE LANDBOUSKOOL MAAK REG VIR SOMERINTERSKOLE
Op Vrydag, 18 Januarie, het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en ...
Op Vrydag, 18 Januarie, het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en ...
Twee nuwe leerkragte het vanjaar by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal as deel van die Oakdale-onderwysspan begin. Mnr. Jean-Ben ...
Die Hoër Landbouskool Oakdale het op Dinsdag 8 Januarie honderd-en-een graad 8-leerders geregistreer. Van hierdie groep nuwe Bulletjies maak 94 ...
Fris, fiks en vlugvoetig het die Oakdalers die o/17 7’s-toernooie aangepak! Met skitterende spel op George dring hulle deur na ...
Die Oakdale-ondersteunersklub, bestaande uit ouers vanaf George-, Mosselbaai-, Oudtshoorn- en Knysna-omgewing bied jaarliks twee projekte aan om fondse vir die ...
Die sjarmante Oakdale-bulletjie het twee-en-tagtig kleuters van Ienkel Dienkel by Oakdale ontvang vir hulle jaarlikse kuier op die plaas. Die ...
Veertien leerders van Oakdale Landbouskool in Riversdal, het vanjaar aan die RATEM-Eisteddfod in drie-en-twintig items deelgeneem en hul kultuurvaardighede op ...
Dit was hul spoed, vaardighede en samespel tydens die 7’s-toernooi wat in Paarl aangebied is, wat die o/15-span van die ...
Tydens die Sporterkenningsgeleentheid van die Wes-Kaap wat Saterdagaand, 25 Augustus te Old Mutual Park in Pinelands aangebied is, is die ...
Die tegnologie en die samelewing is voortdurend aan die verander en om tred te hou, word die eeue-oue mediabedryf elke ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.