Vrystaat Landloopkampioenskappe – BVHS atlete presteer
Vrystaat Landloopkampioenskappe. 🏃♂️ Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Landloop. Baie geluk aan al die uitblinkers met hul uitstekende prestasies tydens die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein! Julle harde werk en toewyding het…
Indoor Hockey – Kearsney College vs Ashton College
Indoor Hockey. 🏑 Kearsney College vs Ashton College: Indoor Hockey Thriller Ends in 3–3 Draw. In a gripping indoor hockey showdown, the Kearsney College 1st team battled Ashton College to…
Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis – Hoërskool Hermanus
Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis. Hoërskool Hermanus is uiters trots op hul eerste krieketspan wat onlangs as wenners van die 2025 Interskole Krieketkompetisie aangewys is. Hierdie talentvolle en toegewyde span het…
Online National Chess Finals – Curro Durbanville High School
Online National Chess Finals. Winners Announced in 2025 Alexforbes Battle Boards Online National Chess Finals. The 2025 Alexforbes Battle Boards national online chess tournament has officially concluded. Curro Durbanville High…
Nasionale Skole Hokkie – Hoërskool Gimnasium Paarl skitter
Nasionale Skole Hokkie. 🏑 Hoërskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale hokkie-verhoog! Hoërskool Gimnasium Paarl het die afgelope naweek ’n reeks uitsonderlike prestasies behaal tydens verskeie nasionale hokkietoernooie. Daarmee bevestig die…
Guschkie Top Skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché Seunshokkie
Guschkie Top Skole Toernooi – 🏑 Hoërskool Jim Fouché Hokkie: Guschkie Top Skole Toernooi 2025. Die 1ste seunshokkiespan van Hoërskool Jim Fouché het onlangs deelgeneem aan die gesogte Guschkie Top…
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap – Hoërskool Outeniqua
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap. Hoërskool Outeniqua, George Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op die Kwagga-atlete wat onlangs aan die Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap deelgeneem het. Hulle het…
Griffons Rugby Semi-finale – Hoërskool Trio wys staal
Griffons Rugby Semi-finale. 🏉 Hoërskool Trio skitter in Griffons Semifinale! Hoërskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale: Finale Voorbereiding: Sterkte aan al…
Noordvaal-A Hokkie Toernooi – Hoërskool Emelo presteer
Noordvaal A Hokkie Toernooi. 🏑 Noordvaal A Hokkie Toernooi: Erries blink uit! Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het hul staal gewys by die Noordvaal A Hokkie Toernooi – en met trots…
Final School League MTB – Grey High School stellar performances
Final School League MTB. Grey High School’s mountain biking team wrapped up the final School League MTB event with a series of stellar performances, showcasing grit, skill, and sportsmanship across…
Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe. 🏆 Hoërskool Jim Fouché se Kampioen Skitter Internasionaal! Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe – Japan. Divan Venter, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het Suid-Afrika se vlag hoog…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…
Bloemhof hokkiespeler se veggees – Hoër Meisieskool Bloemhof
Bloemhof hokkiespeler se veggees – Elré Oosthuizen, hokkiespeler van Hoër Meisieskool Bloemhof het bewys dat jy nie haar veggees kan breek nie. Self nie met ‘n gebreekte neus nie! Met…
Women’s Water Polo Championships – St Stithians College
Women’s Water Polo. 🏆 Saints Stars Set to Shine at U20 Women’s Water Polo World Championships. St Stithians College, Sandton, is thrilled to announce that two of its outstanding students…
Rising Champions Cup Hokkie – Hoër Meisieskool Bloemhof
Rising Champions Cup Hokkie. 🏑 Bloemhof se o.14A-hokkiespan blink uit by nasionale toernooi! Hoër Meisieskool Bloemhof se o.14A-hokkiespan het hul staal gewys by die Rising Champions Cup wat onlangs by…
Nasionale o.15-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium tweede
Nasionale o.15-tennistoernooi. 🎾 Paul Roos Gimnasium blink uit by Nasionale o.15-tennistoernooi. Die o.15-tennisspan van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het hul staal gewys by die gesogte Nasionale o.15-tennistoernooi wat onlangs in…
Fairtree Super 12 Hockey – Rhenish Girls’ High School
Fairtree Super 12 Hockey. 🏑 𝗨𝟭𝟴 𝗧𝗼𝗽 𝟭𝟮 𝗛𝗼𝗰𝗸𝗲𝘆 𝗧𝗼𝘂𝗿𝗻𝗮𝗺𝗲𝗻𝘁: 𝗕𝗿𝗼𝗻𝘇𝗲 𝗠𝗲𝗱𝗮𝗹 𝗪𝗶𝗻𝗻𝗲𝗿𝘀! Rhenish Girls’ High School’s 1st Hockey Team has once again proven why they’re one of South Africa’s…
PTCE Kompetisie 2025 – Hoërskool SPS Brandfort
PTCE Kompetisie 2025. Verbruikerstudies: Bak- en Preserveerkompetisie Distrik-uitdunrondte – Lejweleputswa. Hoërskool SPS is ongelooflik trots om die uitslae van die Lejweleputswa distrik-uitdunrondte aan te kondig: Beané Pretorius het die eerste…
Fairtree Super 12 Hockey – DSG Makhanda Excels
Fairtree Super 12 Hockey. 🌟 BIG NEWS from the Fairtree Super 12 Girls’ Hockey Tournament in Bloemfontein The Fairtree Super 12 Girls’ Hockey Tournament has once again delivered electrifying action,…
ATKV Debatsfinaal – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV Debatsfinaal. Uitsonderlike Prestasie deur Bloemhof-leerders by ATKV-Debatsfinaal. Die Hoër Meisieskool Bloemhof is trots om die uitsonderlike prestasie van hul debatspanne aan te kondig. Die meisies het deelgeneem aan die…
PRG o.15 Tennisspan skitter – Paul Roos Gimnasium in Pretoria
PRG o.15 Tennisspan skitter. 🎾 Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan dring deur tot finaal ná onoorwonne vertoning in Pretoria Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan het die afgelope twee dae by…
Landloop Skoleliga 3 – Die Hoërskool Wonderboom inspireer
Landloop Skoleliga 3. 🏃♂️🏃♀️ WONNIELANDLOOP: SKOLELIGA 3 – PRESTASIES WAT INSPIREER! Hoërskool Wonderboom se landloopspan het weer hul staal gewys tydens die derde Skoleliga-byeenkoms. Met deursettingsvermoë, passie en trots het…
ATKV-Uitklopspel – Klerksdorp Hoërskool kán spel
ATKV-Uitklopspel. 🎉 KHS skitter by ATKV-Uitklopspel! 🇿🇦 Klerksdorp Hoërskool-spellers het met trots aan die ATKV-Uitklopspel in Potchefstroom deelgeneem. Dit was beslis ’n dag gevul met taalpret, trots en puik prestasie!…
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26. Die nuwe VLR is gister tydens ’n spesiale seremonie in die saal amptelik aangekondig. Baie geluk aan elke Wilgie wat hiermee erkenning ontvang vir hul leierskap…
Landloop atlete beïndruk – Truida Kestell
Landloop atlete beïndruk – Foto: Die volledige landloopspan in hul netjiese swart baadjies met geel strepe is as volg: Landloop atlete beïndruk op provinsiale vlak. Truida Kestell is ongelooflik trots…
Super 12-hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof verras
Super 12-hokkietoernooi. 🏑 Bloemhof blink uit in Super 12-hokkie – Oranje getroef! Hoërskool Bloemhof van Stellenbosch het op die openingsdag van die 2025 Fairtree Super 12-hokkietoernooi in Bloemfontein hul staal…
SA Top Schools’ Squash – Eunice High School to participate
SA Top Schools’ Squash. Eunice High School Competes in the SA Top Schools’ Squash Tournament. Pictured: Vivienne van der Schyff, Clea Watson, Keira Huang, Ameera Cassim, Aimee Graham, Mrs Hester…
ATKV Nasionale Finaal – Truida Kestell spog met David Shepherd
ATKV Nasionale Finaal. 🎉Skitterende nuus uit Bethlehem. Primêre Skool Truida Kestell se harte klop van trots! Baie geluk aan David Shepherd, wat op 6 Augustus ons skool verteenwoordig het by…
Mnr & Mej Tralie 2025 – Hoërskool Sentraal spog
Mnr & Mej Tralie 2025. 🎊 Tralies, tiaras en talent – Hoërskool Sentraal se Mnr en Mej Tralie 2025 steel die kollig! 🎊 Bloemfontein se glansryke trotse trots – Hoërskool…
Veelsydigste sportspan in Oranje – Hoër Meisieskool Oranje
Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: Lizellé, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. Hoër Meisieskool Oranje is…
Leerderraad 2025/26 – Hoërskool Sentraal maak met trots bekend
Leerderraad 2025/26. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het met trots hul Leerderraad vir die akademiese jaar 2025/26 bekend gemaak. Hierdie groep uitmuntende leerders is gekies op grond van hul leierskap, integriteit en…
ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig
ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesê het om die gesogte titel van beste…
AHMP Gholf Presteer – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
AHMP Gholf Presteer. 🏌️♀️Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Gholfspan Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) het weer bewys hoekom hulle as een van die top sportskole in die…
KZN Football trials – Grantleigh College plays for the province
KZN Football trials. ⚽ Grantleigh Girls Selected for KZN Football Trials. Grantleigh College is proud to announce that several of its talented football players have been selected to represent the…
Dink of Sink – Hoërskool Nelspruit dink groot
Dink of Sink. 🌟 Dink of Sink laat denkspronge in Mpumalanga! Hoërskool Nelspruit was Woensdag, 30 Julie, die trotse gasheer van die Mpumalanga-rondte van Dink of Sink. Dit is ’n…
Bestuurskomitee 2025/2026 – Hoërskool Nelspruit aankondiging
Bestuurskomitee 2025/2026. Hoërskool Nelspruit het met trots en opgewondenheid die name aangekondig van die Bestuurskomitee 2025/2026. Twintig dogters en twintig seuns is tot die Bestuurskomitee verkies. Hierdie leiers is in…
Top 10 Netball – Rhenish Girls’ High School’s Breakthrough
Top 10 Netball. 🏐 Rhenish Girls’ High School Netball Team Breaks Into South Africa’s Top 10! Stellenbosch, South Africa — History has been made at Rhenish Girls’ High School! For…
Eastern Cape Biathle Championships – Pearson High School excels
Eastern Cape Biathle Championships. 🏅 Pearson High Shines at Eastern Cape Biathle Championships. GQEBERHA — Pearson High School proudly celebrated a weekend of athletic excellence as three of its students…
“Big Brag” – Hoërskool De Aar vier trots en gees met Boan Venter
“Big Brag”. Hoërskool De Aar skitter tydens die opwindende “Big Brag”! Hoërskool De Aar het onlangs behoorlik die toon aangegee met die jaarlikse en dinamiese “Big Brag”. Dit was ’n…
Akademiese Top Tien – Laerskool Westwood skitter
Akademiese Top Tien. 🌟 Akademiese Uitblinkers Straal Helder by Laerskool Westwood! Foto bo, van links: Hayley du Preez, Calè Botha, Chanè Nienaber, Dinique van Rensburg. Mia Coetzee, Francois Cilliers, Joshua…
Prefects 2026 – Somerset College radiates with pride
Prefects 2026. Somerset College Announces 2026 Prefect Cohort. With great pride and admiration, Somerset College celebrates the appointment of the 2026 Prefect team—a group of outstanding students chosen for their…
Nasionale Redenaarskompetisie – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pta
Nasionale Redenaarskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se redenaars skitter op nasionale vlak! Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier met trots die uitnemende prestasies van hul talentvolle redenaars wat hul stemme,…
Engelse Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood spog
Engelse Redenaarskompetisie. Engelse Redenaarskompetisie Vier Talent by Laerskool Westwood. Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het onlangs sy Engelse redenaarskompetisie met groot sukses aangebied. Dié jaarlikse gebeurtenis het ’n buitengewone geleentheid…
Leadership team 2025/2026 – HeronBridge College
Leadership team 2025/2026. 🎓 HeronBridge College appoints 2025/2026 Learner Leadership Team. Fourways, Gauteng – HeronBridge College is proud to unveil its newly elected learner leadership team for the 2025/2026 academic…
Presidentverkenners van Voortrekkers – Hoërskool Langenhoven
Presidentverkenners van Voortrekkers. Drie Voortrekkerlede van Hoërskool Langenhoven in Riversdal Anessa Barnard, Leonel Scholtz en Jané Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die Presidentverkenners van Voortrekkers toetskamp voltooi. Hierdie drie…
UFAK Karatekampioenskap – Hoërskool Sentraal prestasie
UFAK Karatekampioenskap. Hoërskool Sentraal-ster blink uit op internasionale karateverhoog. Hoërskool Sentraal leerder, Johanco Greyvenstein het onlangs aan die prestigeryke UFAK Karatekampioenskap deelgeneem as lid van die nasionale Proteaspan. Die kampioenskap,…
SANESA Mpumalanga Q4 – Hoërskool Ermelo
SANESA Mpumalanga Q4. Hoërskool Ermelo – Errie Perderuiters skitter by SANESA Mpumalanga Q4! Baie geluk aan al die Errie-ruiters wat uitmuntend presteer het tydens die SANESA Mpumalanga Q4-kompetisie! Julle toewyding,…
SA U18 Rugby – Paul Roos Gymnasium Rugby stars
SA U18 Rugby. 🏉 Paul Roos Gymnasium Cheers On Rising Rugby Stars. Paul Roos Gymnasium is proud to celebrate the selection of two of its standout rugby players, Altus Rabe…
SA Schools Golf Championship – Paul Roos Gymnasium
SA Schools Golf Championship. 🏌️♂️ Paul Roos Gymnasium Crowned SA Schools Golf Champions! 🇿🇦 Paul Roos Gymnasium’s 1st golf team has clinched the prestigious South African Schools Golf Championship title…



























































