)
Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichies vs Sentraal en Landboudal

Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark se rugbyspanne het wedstryde teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Landboudal Boere van Jacobsdal gespeel. Die wedstryde is vandag, 5 Augustus, tydens die Vrystaat Hoërskole…

FSSC XCO – Hoërskool Sentraal fietsryers presteer

FSSC XCO. Drie leerders van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het 29 Julie aan die FSSC XCO (Free State School Cycling cross country) in Harrismith deelgeneem. Die leerders het as volg presteer:…

Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Sentraal leerders in spanne

Vrystaat Skole Rugby. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is in die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne ingesluit: Vrystaat o.17 Vrystaat Arende Grant Khomo o.16 XV Afrigter: Mnr. Hendré…

Lewensredding -Hoërskool Sentraal leerders in Vrystaatspan

Lewensredding. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Lewensredding span. Hierdie leerders neem môre, 6 Mei aan die Interprovinsiale Lewensreddingkampioenskap deel. Die kampioenskap vind in…

Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies

Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…

ABRSM Eksamens – Hoërskool Sentraal leerders presteer

ABRSM Eksamens. Hoërskool Sentraal Musiek- akademie. Baie geluk aan Sentraal se leerders met die uitstekende uitslae tydens die ABRSM eksamens. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Wesgrow Sportreeks – Hoërskool Sentraal vs Goudveld

Wesgrow Sportreeks. Hoërskool Sentraal. Bloemfontein, se hokkiespanne het die afgelope naweek by die Wesgrow Sportreeks teen Hoërskool Goudveld se spanne gespeel. Sentraal het elf van hul twaalf wedstryde gewen. Wesgrow…

NWU Top 20-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Sentraal atlete

NWU Top 20 Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, is baie trots op hul atlete wat in die NWU Top 20 Atletiekbyeenkoms span ingesluit is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto verskaf

ICT LAB – Hoërskool Sentraal leerders gekies vir program

ICT LAB. Vyf Graad 10 leerders van hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is vir die ‘elite’-skole-SANRAL ICT LAB-program gekies. Die program word by die Universiteit van die Vrystaat aangebied. Die tralies…

Netbal – Hoërskool Sentraal maak 1ste netbalspan bekend

Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het die spelers van hul 1ste netbal span aangekondig. Die spelers is: Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto verskaf

Skole Krieket – Hoërskool Sentraal vs Staats President Swart

Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se 2de krieketspan het in ‘n skole krieket wedstryd teen Staats President Swart se O.19A span te staan gekom. In ‘n naelbyt wedstryd het Sentraal…

Hoërskool Sentraal Graad 8’s – Word volwaardige Tralies in 2023

Hoërskool Sentraal Graad 8’s. Hoërskool Sentraal se Graad 8’s leer sommer op hul eerste dag wat gaan vir wat! Traliewees is ‘n leefstyl, en die Graad 8-bytjies is besig om…

Mangaung Metro skaak – Hoërskool Sentraal verteenwoordig

Mangaung Metro skaak. Hoërskool Sentraal het Mangaung Metro skaak spanne verlede week, tydens die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap, verteenwoordig: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/ Foto verskaf

Tralies Netbal – Hoërskool Sentraal groet hul Graad 12 spelers

Tralies Netbal. Tralie-netbal het afskeid van die graad 12 spelers geneem. Daarmee het hulle ook ‘n afsluitingsfunksie van 2022 gehou. Spelers van elke ouderdomsgroep het toekennings vir die volgende ontvang:…

VCSV Kringleiers – Hoërskool Sentraal leiers by kamp

VCSV Ringleiers. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se VCSV- ringleiers vir 2023 het die afgelope naweek by Retief-kampterrein die jaarlikse VCSV kringleierskamp bygewoon. Daar was sessies bygewoon, opleiding gegee, boeresport gespeel en…

WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal deur na Nasionale Kompetisie

WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se leerders het aan die provinsiale uitdunne van die WOW-spelfees deelgeneem. Drie leerders het deurgedring na die Nasionale kompetisie wat op 15 Oktober in Stellenbosch…

Vrystaat o/19 rugbyspelers Hoërskool Sentraal

Baie geluk aan die volgende 0/19 Rugbyspelers van Hoërskool Sentraal