Wesgrow Sportreeks. Hoërskool Sentraal. Bloemfontein, se hokkiespanne het die afgelope naweek by die Wesgrow Sportreeks teen Hoërskool Goudveld se spanne gespeel. Sentraal het elf van hul twaalf wedstryde gewen.
Wesgrow Sports Series. Sentraal High School, Bloemfontein’s hockey teams played against Goudveld High School teams at the Wesgrow Sports Series this past weekend. Sentraal won eleven of their twelve games.
Die uitslae was as volg:
- Sentraal 14B teen Goudveld 14B: wen 26-5
- Sentraal 16B teen Goudveld 16B: wen 21-12
- Senttaal 19B teen Goidveld 19B: wen 29-12
- Sentraal 14A teen Goudveld 14A: wen 24-9
- Sentraal 14C teen Goudveld 14C: wen 33-4
- Sentraal 16A teen Goudveld 16A: wen 24-11
- Sentraal 15B teen Goudveld 15B: wen 26-7
- Sentraal 19D teen Goudveld 19D: wen 13-11
- Sentraal 15A teen Goudveld 15A: wen 22-8
- Sentraal 19 C teen Goudveld 19C: verloor 12-18
- Sentraal 15C teen Goudveld 15C: wen 22-6
- Sentraal 19A teen Goudveld 19A: wen 41-28
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf