ICT LAB. Vyf Graad 10 leerders van hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is vir die ‘elite’-skole-SANRAL ICT LAB-program gekies. Die program word by die Universiteit van die Vrystaat aangebied. Die tralies wat die program gaan bywoon is Arno Koen, CJ Hertzog, Heinrich Pretorius, AJ le Roux en Nicola van der Wath.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf