ICT LAB – Hoërskool Sentraal leerders gekies vir program
ICT LAB. Vyf Graad 10 leerders van hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is vir die ‘elite’-skole-SANRAL ICT LAB-program gekies. Die program word by die Universiteit van die Vrystaat aangebied. Die tralies…








