ABRSM Eksamens. Hoërskool Sentraal Musiek- akademie. Baie geluk aan Sentraal se leerders met die uitstekende uitslae tydens die ABRSM eksamens.
- Marius van der Merwe – 91% vir graad 7-Klavier eksamen
- Ulrich Brand – 88% vir graad 5-Klavier eksamen
- Danika Botha – 87% vir graad 5-Teorie eksamen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf