ABRSM Eksamens – Hoërskool Sentraal leerders presteer
ABRSM Eksamens. Hoërskool Sentraal Musiek- akademie. Baie geluk aan Sentraal se leerders met die uitstekende uitslae tydens die ABRSM eksamens. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Musiekakademie – Sentraal leerders by “High Scorers Concert”
Musiekakademie. Hoërskool Sentraal en Musiek Akademie (SMA) leerders het erkenning ontvang tydens die ABRSM-uitnodigingskonsert Drie leerders van Hoërskool Sentraal en die Musiekakademie van Sentraal het Sondag, 6 November, in die…








