Philip Fouché van CHS ontvang gesogte tennis-toekenning
Tydens Hoërskool Cradock se jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi wat aangebied is van 16 tot 19 Augustus 2017, het een speler ...
Tydens Hoërskool Cradock se jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi wat aangebied is van 16 tot 19 Augustus 2017, het een speler ...
Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock het die afgelope twee weke ‘n verkiesing gehou vir die nuwe prefekte van ...
Leané Jonker, leerder van Hoërskool Cradock, het onlangs ‘n puik prestasie behaal. Hierdie sprankelende matrikulant het ‘n Springbok-toekenning ontvang vir ...
Hoërskool Cradock het die afgelope week aan die slimkoppe van die skool die nodige erkenning te gee vir hul harde ...
Anika Marais, tennisspeler van Hoërskool Cradock, het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Interpro Tennistoernooi te Graaff-Reinet. Anika het deelgeneem ...
CHS het verlede Saterdag met ses netbalspanne op hul tuisbaan teen Volkskool gespeel. Volkskool het 'n uitstekende seisoen beleef en ...
Zikhona Mbuqe, graad 11 leerder van Hoërskool Cradock, is gekies vir die OP o/18-vrouespan wat van 4 tot 6 Augustus ...
‘n Groep van vier Landsdiensleerders van Hoërskool Cradock het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die jaarliske Provinsiale Landsdiens Streekkamp te ...
‘Koekies-bak’ by Hoërskool Cradock leer vaardighede en bou selfvertroue: Verbruikerstudie word dikwels na verwys as ‘n ‘koekie-bak’ vak. Hier by ...
Op Maandag 26 Julie het die Noodhulpspan van Hoërskool Cradock die voorreg gehad om saam met Langamed Oos-Kaap ‘n noodhulp-inligtingsessie ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.