Hoërskool Cradock het die afgelope week aan die slimkoppe van die skool die nodige erkenning te gee vir hul harde werk. Die Top 10 leerders in elke graad is aangekondig tydens ‘n saalbyeenkoms. Hierdie uitslae word bereken op die vorige kwartaal se akademiese uitslae.
Die gees en atmosfeer wat die aankondiging vergesel het dien as bevestiging van die akademiese ingesteldheid van die leerders.
Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders, jul harde werk word raak gesien. NIL NISI NITENDO
Graad 12: op die foto heel bo:
Vlnr (voor): Wynand Bezuidenhout (eerste), Lula van den Heever (tweede), Doaney de Beer en Wihan Heyns (gesamentlik derde), Channah du Plessis (vierde)
Vlnr (agter): Elsabé du Plessis (vyfde), Leané Jonker (sesde), Megan Stone (sewende), Jenique vd Merwe (agtste), Anobell van Rooyen (negende)
Graad 11:
Vlnr (voor): Dirkie Cronje (eerste), Shané de Waal (tweede), Beatrice van Wyk (derde), Hanneke du Preez (vierde), Phaphama Bacela (vyfde)
Vlnr (agter): Zander Niemand (sesde), Zanelle Weitz (sewende), Marike Dannhauser (agtste), Chulumanco Beja (negende), Ilana Steenkamp (tiende)
Graad 10:
Vlnr (voor): Elanie de Wet (tiende), Willem Karsten (sewende), Elize-Mari Gerber (vyfde)
Vlnr (agter): Ian Schoeman (eerste), Pieter-Ben Smit (tweede), Liesl-Mari Jonker (derde), Garth Bezuidenhout (vierde)
Afwesig: Martin Labuschagne (sesde), Ruaan Fourie (agtste), Anika Marais (negende)
Graad 9:
Vlnr (voor): Rozelma vd Merwe (sesde), Gerben Fourie (sewende), Renwick King (agtste), Judith Ball (negende), Andrew Collett (tiende)
Vlnr (agter): Bianca Gildenhuys (eerste), Imogen van Rooyen (tweede), Saskia van Rooyen (derde), Smiso Vabaza (vierde), Anneke Janse van Rensburg (vyfde)
Graad 8:
Vlnr (voor): Stacey Pockbaas (tweede), Ciska Kitchen (derde), Sikhokelo Macingwane (vierde), Iyabazi Rojie (vyfde)
Vlnr (agter): Asive Majiba (sesde), Serica Hefkey (sewende), Hendrey Smit (agtste), Patrick Lord, Lithetha Hermanus en Zaanri Hay (gesamentelike negende)
Afwesig: Siso-Esi Abraham
Become a Sponsor