Margha Greyling van Erries gekies vir SANESA Mpumalanga A-span
Margha Greyling, graad 8 leerder van Hoërskool Ermelo , is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-span vir perdry. Sy gaan ...
Margha Greyling, graad 8 leerder van Hoërskool Ermelo , is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-span vir perdry. Sy gaan ...
Op 8 September 2017 het die Graad 10 en 11 leerlinge van Hoërskool Ermelo, ‘n uitstappie na die Johannesburg Art ...
Op Saterdag, 9 September 2017, het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die Mpumalanga-finaal van Radikale Redenaars in Witbank. Vandré Swart (Gr.11) ...
Die Errie-rugbyseuns van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 6 September 2017 aan die Rugby 7’s-bokkieproewe deelgeneem. Kevin van Wyngaardt, Arend ...
Die graad 11-landbouleerders van EHS het Woensdag, 13 September Mnr. en Me. Morné en Michelle Engelbrecht se konynboerdery gaan besoek. ...
Amy Greyling, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het ware Errie-“guts” getoon en is op 8 September 2017 beloon met ‘n ...
Arend Fourie (Gr.8) en Zoë-Anne Damons (Gr.10) van Hoërskool Ermelo, het die naweek, van 8 tot 10 September 2017, aan ...
Hoërskool Ermelo se Indoorhokkie-dogterspan het Vrydag, 8 September 2017 deelgeneem teen Secunda en wen met ‘n wegholtelling van 8 – ...
Marnelé van den Bergh van Erries,(Gr.10), het die naweek van 8 tot 10 2017 September aan die SA DANCE MASTERS ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.