Fietsry – Goeie uitslae vir Laerskool Skool Truida Kestell leerders in Bergfiets kompetisie
Fietsry – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het hulle goed gekwyt van hul taak in die SA XCO cup fietsry kompetisie. Dit was ‘n baie harde kompetisie…
Herald Cycling Tour – Zubair Esack from Curro Durbanville exels
Herald Cycling Tour. Zubair Esack, a Grade 10 learner at Curro Durbanville High School, participated in The Herald Cycle Tour in Gqeberha. He achieved great results. Esack came second in…
Western Cape Downhill #2 – podium plekke vir Paul Roos Gimnasium
Western Cape Downhill #2. Paul Roos Gimnasium-bergfietsryers behaal podiumplekke met die Western Cape Downhill #2: 0/19-kategorie: 1ste – Philip van Schalkwyk; 2de – Stefan du Preez Youth men-kategorie: 1ste –…
Fietsry – Carli Bouwer van Hoërskool Fichardtpark presteer
Fietsry. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul fietsry presteerder, Carli Bouwer, wat op 23 Januarie aan die o/15 dogters “time trial” deelgeneem het. Carli is ook die…
C2R MTB Festivals – Curro Durbanville Introducing new Festivals
C2R MTB Festivals. New C2R MTB Festivals introduced by Curro Durbanville. These festivals have been enhanced to accommodate a broader range of riders. To this effect, the event concept will…
Western Cape Enduro – PRG leerders skitter
Western Cape Enduro. Paul Roos Gimnasium, Paarl, leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Western Cape Enduro #1 in Jonkershoek. Jonkershoek het ook vir 2021 as ’n Nasionale Enduro…
WP baanfiets kampioenskappe – PRG blink uit
WP baanfiets kampioenskappe. Ruan Badenhorst van Paul Roos Gimnasium in die Paarl het die afgelope naweek die speke laat sing. Hy het uitgeblink in die WP baanfiets kampioenskappe. Dit het…
Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe – Christiaan de Wet blink uit
Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe. Christiaan de Wet van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 16 Oktober deelgeneem aan die Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe gehou by Happy Valley in Bloemfontein. Christiaan behaal…
Zuikerkop Adventure Dash – Fietsryers neem deel
Zuikerkop Adventure Dash – Fietsryers. Bergfietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het Saterdag, 18 September 2021 deelgeneem aan die Zuikerkop Adventure Dash naby Clocolan. Die fietsryers kon deelneem aan…
Hoërskool Florida Fietsryers presteer by GCXO wedren te Thaba Trails
Vlnr: Joshua Smuts en Ben Carpenter Hoërskool Florida fietsryers, Joshua Smuts (gr. 12), Ben Carpenter (gr. 9) Jessica De Villiers (Tuisonderrig) en JD de Villiers (Tuisonderrig) het Saterdag, 14 Maart,…
Union High School’s educator saddles up for Cape Town Cycle Tour
Hanno Sparrius Congratulations to Union High School educator, Mr Hanno Sparrius, who successfully completed the Cape Town Cycle Tour on Sunday morning, 8 March. The 42nd edition of the biggest…
Laerskool Stulting VCS Bergfiets Resies
Een van die leerders se gunsteling onnies, Mnr. Tiaan Muller Die volgende leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het aan die VCS MTB Resies deelgeneem: Chrisjan de Lange, 25km Callie…
Hoërskool Florida MTB span Bergfiets
Agter vlnr: Joshua Bouwer, Juan Prinsloo, Piet Swanepoel, Maggie Taute, Ben Carpenter en Alex de Clercq Voor vlnr: Dawie Coetzee, Albert Oosthuizen, Joshua Smuts, Xavier Barnard, Ethan Ross, Frederic van…
Hoërskool Outeniqua bergfietsryers presteer by MTB skole Liga
Die Kwaggas het onlangs deelgeneem aan die Spur MTB skole liga. Hierdie was die laaste wedren van 4. Kwaggas het die liga gewen en het die afgelope September vakansie gaan…
Paul Roos Gymnasium Mountain Biking Race
Hendré de Villiers (U14), Aiden Penfold (U16) and Matthew Lochner (U19) from PRG, took part at the Spur Mountain Biking Race at Montana recently. Aiden and Matthew achieved 1st place…
Unionite tackles MTB race
The Swaershoek Mountain Bike Challenge was held this past Sunday morning, 28 April, in Cradock. MTB enthusiast Schea Johnson, a Grade 11 learner at Union High School in Graaff-Reinet, claimed…
Oudtshoorn High School learner selected for Western Cape Cycling Team
Kerrighan, from Oudtshoorn High School, has been selected for the Western Cape Cycling Team that will compete at the 2019 SA Road and TT Championships in Durban from 22-23 June.…
Florrie leerders het deel geneem aan “94.2 Off The Beat and Track”
Baie dankie aan ons leerders wat op Saterdag, 14 April 2019 aan die “94.2 Off The Beat and Track” te Pretoria deelgeneem het. FOTO VLNR – Piet Swanepoel Gr8, Codey…
Hoër Jongenskool fietsryer presteer
Zander du Preez (17) Gr 12 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het Saterdag 9 Februarie aan die 99er Cycle Tour te Durbanville deelgeneem waar hy die afstand van…
Hoërskool Outeniqua : Bergfiets prestasie
Tristan wys sy staal : Op 2 Februarie het Tristan Nortje van Hoërskool Outeniqua in George, deelgeneem aan die eerste bergfiets “SA Cup Series,” wat ook deel uitmaak van die…
OAKDALERS BY ATTAKWAS MTB
Saterdag, 19 Januarie, het 4 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, aan die mini-Attakwas bergfietswedren oor 52 km te Hartenbos deelgeneem en baie goed presteer. Nico Bester het algeheel…
Paarl Boys High Mountain biking
Thomas Hudson (Gr 12) was privileged to be able to join his coach during the December holidays in showing the International Cannondale Factory Racing Team parts of the Absa Cape…
Hoërskool Noordheuwel fietsryer wen SA Skole Spur-reeks
Kyle du Toit van Nories in Krugersdorp het onlangs die SA Skole Spurreeks gewen. “Dit is my passie – en ek is dankbaar vir elke geleentheid”: aldus Kyle du Toit.
Monnas se Keagan deel van die Dreamteam fietsryspan
Een van Hoërskool Monument in Krugersdorp se bergfietsryers, Keagan Bontekoning, het tydens ‘n glansgeleentheid by Cycle Lab, Lynnwood, sy Dreamteam klere as lid van die Gauteng Junior seunsspan ontvang. Dié span het op…
Bergfiets is Hoërskool Outeniqua se trots
Op 15 September het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga. Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is. Hulle is ongelooflik…
KZN Spur Schools MTB League
Glenwood High School boys participated in the Spur Schools Mountain Bike League on Sunday 26 August.
Paul Roos Gimnasium fietsryer verteenwoordig SA
Jamie Penfold van Paul Roos Gimnasium is onlangs gekies om SA te verteenwoordig by die MTB.
MTB Results – Paul Roos
Paul Roos Gymnasium MTB results are as follow: WP XCO at Slanghoek U14: Luke Beverly 2nd and Henning Venter 3rd U16: Matthew Lochner 3rd U19: Jamie Penfold 4th WP Exco…
Langenhoven Gimnasium Jeugfees
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Gedurende die week van 25 tot 28 Junie het Charlissa en Chandré Schultz van Langenhoven Gimnasium In Oudthoorn deelgeneem aan die Jeugfees in Oudtshoorn! Hulle altwee het…
Chandré Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Chandré Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoor het op 21 Junie deelgeneem aan die 20 km MTB by Sylvester in Beaufort Wes. Sy het algeheel eerste geëindig!!!…
Glenwood High School Cycling
Jayden Moolman (Grade 8) from Glenwood High School in Durban, participated in the Sugar Rush Mountain
Paul Roos Gynmasium MTB
PRG MTB took part in the first SPUR MTB league race for the season and was it a muddy affair! The race took
Outeniqua Primary School cyclers performed well in races
Well done to the following learners from Outeniqua Primary School in George who did well at cycling races over the week-end: l.t.r. Anya du Plessis (completed XLO Madibaz 3rd girls,…
Treverton College: Old Mutual Joberg2c Cycle Race
On Tuesday 24 April 2018 a group of Treverton College, Mooiriver, learners and staff spent another enjoyable day
Glenwood High School Cycling
Jayden Moolman (Grade 8) from Glenwood High School in Durban, participated in the Tour Durban. He came
GLENWOOD CYCLING: Tour Durban 2018
Mlungisi Maziku (Grade 11) and Josh Rheeders (Grade 12) from Glenwood High School in Durban, participated
X-Terra Champion
Jamie Riddle, from Paul Roos Gymnasium, has been selected to represent SA Triathlon at the 2018 Fyn
Fietsrykampioen PRG
Bobby Troskie, van Paul Roos Gimnasium, wen die WP o17 padfietsry nog ‘n keer.
Bobby Troskie won the WP u16 Cycling Championships
Bobby Troskie, from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, won the WP u16 Road
Paarl Boys’ High learners awarded Cape Winelands MTB colours
Four Grade 10 Paarl Boys’ High learners were awarded Cape Winelands MTB colours.
Paul Roos Gymnasium scholars selected for WP MTB teams
Congratulation to the following Paul Roos Gymnasium scholars
Die Hoërskool DF Malan is baie trots op die volgende twee bergfietslede
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Luca Ruwiel (Graad 8): Provinsiaal: Die Western Cape Cross Country Olympic Cup Series: Luca het hierdie kompetisie gewen deur al 4 die wedrenne te wen. Western…














