Hoërskool DF Malan leerders na die finale rondtes van Nasionale Toneelspel-kompetisie!
DF-Drama is baie trots op Mieke Conradie en VJ Bassett wat deurdring na die finale rondtes van die Nasionale Toneelspel-kompetisie! Die finale rondtes van hierdie landswye kompetisie vind op 6…
George Preparatory School learner excels in acrobatic sports
Lia Schmidt participated in acrobatic sports, level 6, the youngest in her level. She danced a 9.41 out of 9.8 and received her Western Cape Provincial colours. She will represent…
Point High School gr 8 RCL members
Congratulations to Point High School, Mossel Bay, gr 8 RCL members for 2021. Baie geluk aan Punt se 2021 Gr 8 VRL lede. Foto’s verskaf
Paul Roos Gimnasium-leerder gekroon as o/14 SA enkelspel Tenniskampioen
Willem de Waal, ’n Paul Roos Gimnasium-leerder, is gekroon as die nuwe o/14 Suid-Afrikaanse enkelspel Tenniskampioen. Willem, 3de gekeur, het die Tennis Suid-Afrika nasionale junior toernooi in Bloemfontein gewen deur…
Paul Roos-leerder neem deel aan internasionale redenaarskompetisie
Pellatt Smith, ’n Gr. 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, is een van vyf hoërskoolleerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan Poland Ireland International Stars 2021 deel te neem. Talent Africa…
Hoërskool Strand Arende vlieg hoog by SA’s!
Foto: 480 kg meisies Hoërskool Strand het drie spanne gehad wat op 23-25 April aan die 2021 SA Junior Toutrekkampioenskappe te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem het. Vanweë die…
Noord Suid/ North South “Man Of The Match”
Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match” Man of the Match is Jean Smith from Grey College Man of the Match is…
Hoërskool DF Malan Herwinningsweek kompetisie
DF gaan hierdie Herwinningsweek (wat vandag, Maandag, 3 Mei begin) ‘n graadkompetisie hou! Wanneer die leerders hul herwinning skool toe bring, moet almal wat herwin hulle grade by die hekke…
Hoër Jongenskool Rugby vs Monnas
Baie geluk aan die speler van die wedstryd, Luca Ribbens van HJS se 1ste XV vs Monnas 34-18 Baie geluk aan ons 1stes, 2des en o/16A’s met ‘n uiters suksesvolle…
Hoër Landbouskool Oakdale Noord-Suid Rugbytoernooi
Die trui WAS wit… Philip Kleynhans van Oakdale is die speler van die wedstryd van die eerstespan se kragmeting teen Garsfontein en AJ van Vuuren is as speler van die…
Worcester Gimnasium Mnr. en Mej. WG 2021
Worcester Gimnasium kondig met trots die wenners van Mnr en Mej WG 2021 aan. Mr WG 2021 – Stefan Lötter 1st Prince – Stiaan Hancke 2nd Prince – Dylan van…
Hoër Jongenskool leerder presteer in Gholf
Janus Roberts van Hoër Jongenskool Paarl het presteer by die Nomads SA Junior Gholf Toernooi wat plaasgevind het op die Waterkloof-baan. In die houespel-afdeling het Janus met ‘n telling van…
Hoërskool Strand maak beheerliggaam 2021 bekend
Hoërskool Strand het hul 2021 beheerliggaam bekend gemaak: André Engelbrecht – Sport, André Westraat – Voorsitter, Carel Smith – Kultuur, Christo Pienaar – Geboue en terrein, Eben Potgieter – Ondervoorsitter,…
Hoërskool DF Malan leerder presteer in Fietsry
Alec Coleské (gr 10) het Saterdag, 24 April, aan die Wes-Kaap fietsry tydtoets (TT) Kampioenskappe in Laingsburg deelgeneem. Hy moes ‘n afstand van 26km aflê en 1ste plek vir seuns…
Hoërskool Strand video oor sport
Is jy opgewonde oor sport wat weer kan begin? Klik gerus op die video.
Paul Roos Gymnasium results for Paarl Gymnasium Hockey Tournament
The Paul Roos u16C, u16B and u19C hockey teams took part in Paarl Gimnasium’s hockey tournaments and did extremely well against other schools’ A and B sides respectively. The results…
Hoërskool Durbanville Netbal-uitslae in Gauteng
Durbies se o14A & o16A Netbalspanne wat onoorwonne is in Gauteng Durbies Netbal-uitslae: o16A Netbalspan klop Oranje Meisies 36-10 o16A Netbalspan klop Helpmekaar Kollege 34-26 1ste Netbalspan klop Diamantveld 20-13…
Hoër Jongenskool Paarl Rugby vs Noordheuwel
Hoër Jongenskool Paarl is baie trots op Menó Barnard wat die “Man of the Match” was in Woensdag, 28 April, se wedstryd teen Noordheuwel. HJS se 1ste XV het die…
Hoër Jongenskool vs Noordheuwel Rugby
Baie geluk aan Louis Schlebusch van Hoër Jongenskool Paarl, wat die “Man of the Match” was in die wedstryd teen Noordheuwel. Die Seccies het die wedstryd met 64-5 gewen. Baie…
Paul Roos Gymnasium Hockey results at CPL Tournament
PRG Hockey Results: Cape Town Premier Hockey League – CPL tournament 23 – 26 April 2021: u/14A 1-0 win vs HJS; 0-4 loss vs Sacs; 2-0 win vs PRG B;…
Hoërskool DF Malan seuns-hokkiespanne speel in Paarl Gimnasium-hokkkietoernooi
Die volgende DF-seunsokkiespanne speel tans in die Paarl Gimnasium-hokkkietoernooi: o.18A, o.16A en B. SIEN VIDEO”S HIER ONDER
Paul Roos Gymnasium Cricket season comes to an end
Paul Roos Gymnasium’s cricket season has come to an end. Despite the impact of Covid19 and the challenges our cricket teams faced – we are proud of their enthusiasm and…
Camps bay learners assisted at UCT’s Jagger Library
Three Camps Bay High School Matric learners, Cathrine Madzatunya, Alev Guven and Rulida Louw, spent the first day of their school holiday volunteering at UCT’s Jagger Library where they assisted…
Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se Krieketkaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua, George, se 1ste Krieketspan, Ruben Groenewald, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Ek speel al krieket…
Hoër Landbouskool Oakdale presteer by SA Toutrek Kampioenskap
Baie geluk aan Oakdale se 560 kg A – en B-span. Die A-span het ‘n goue medalje en die B-span ‘n brons medalje verwerf. Oakdale is bitter trots op julle…
Paarl Girls’ High Underwater Hockey
Vlnr: Bo: Rene Russouw, Mige Du Plessis, Mari Jansen V Vuuren (u/19 A) Middel: Tinneke Lemmer, Maya Erasmus, Lisa-Marie Sadie (u/18) Voor: Alannah Russouw, Isabella De Swardt, Anja Fabricius (u/15…
Hoërskool Strand Boland Muurbal-spelers
Elana Hay, Aneldi Morkel en Michelle Pretorius van Hoërskool Strand is in die Boland onder 19-muurbalspan opgeneem. Hulle gaan vanaf 24 – 27 April in Bloemfontein aan die SACF-toernooi (South…
Paul Roos Gymnasium Sporting achievements (non-school sport disciplines)
From left: Mattijs Machtelinckx, Wilan Basson, Neil Meyeridricks Pistol Shoot-Run Congratulations to the following two Paul Roos athletes for their SA national achievements for international participation. Mattijs Machtelinckx (8E1) and…
Camps Bay High School celebrate World Book Day
Camps Bay High School learners and teachers dressed up as characters from books to celebrate World Book Day today, in celebration of Shakespeare’s Birthday. Winning the prize for Best Dressed was…
Paul Roos Gymnasium learner representing SA in 2021 Virtual Regeneron ISEF in the United States.
An inquisitive young scientist from the Western Cape who investigated whether people could differentiate between computer-generated and human art, has been selected to represent South Africa in the 2021 Virtual…
Hoërskool Langenhoven kondig toppresteerders aan
Baie geluk aan die volgende toppresteerders, in hul onderskeie grade, na die afgelope toetsreeks. Gr. 8 – Karla Engelbrecht (90%) Gr. 9 – Inga Rall (97%) Gr.10 – Emmari Gildenhuys…
Camps Bay Primary School Celebrates Shakespeare’s Birthday
Tomorrow (23 April) is World Book Day which is always celebrated on what it thought to have been Shakespeare’s Birthday, the 23rd of April. In celebration, learners and teachers from Camps…
Boishaai-Paul Roos Chess Challenge
Die Boishaai-Paul Roos Challenge is aangebied by HJS op 21 April. Paul Roos Gimnasium was die oorhoofse wenner met ‘n telling van 4 -2. PRG se eerste span het skoonskip gemaak…
Schools That Rock gesels met Hoër Landbouskool Oakdale se 1ste Tennisspan kaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om Oakdale se 1ste span tenniskaptein, Jacobus Esterhuyse, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Tennis is en was ‘n groot liefde vir…
Camps Bay Primary and High School assist organisations and individuals affected by the fires in Cape Town
Camps Bay Primary and High School joined forces this week to assist various organisations and individuals affected by the fires on Table Mountain and at UCT and have filled three…
Schools That Rock gesels met Hoër Landbouskool Oakdale se 1ste Rugbyspan se kaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om Oakdale se 1ste span rugbykaptein, Paul de Villiers, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Rugby was nog altyd…
Hoërskool Robertson personeellid behaal behaal graad Cum Laudé
Baie geluk aan Juf de Vries van Hoërskool Robertson wat haar Nagraadse Onderwys kwalifikasie in Senior- en Verdere Opvoedkundige Ontwikkelingsfase Cum Laudé geslaag het tydens die virtuele gradeplegtigheid van die…
Hoërskool Robertson beloon krieketspelers
Hoërskool Robertson het drie van hul krieketspelers, Kirwan Meintjies, Andries van Tonder en Luthan Absolon beloon vir hul prestasies gedurende die krieketseisoen. Kirwan Meintjies is beloon vir sy 106 lopies…
Paul Roos Gimnasium se 1ste Tennisspan onstuitbaar by Gerrie Berner
Die Gerrie Berner Wissel Trofee is die PRG-wenspan:Agter vlnr: Carl Roothman (Kaptein), Ernst Gouws, Leonardo Sola, Johan van Wijk, Stephen Claassen en Swannie Swanepoel (Afrigter)Voor vlnr: Jake Downie en Willem de Waal Die…
Camps Bay learner breaks into SA top 15 at SA National Junior Squash Champs
Camps Bay High School Matric learner, Lochlan Williamson from Hout Bay continued his heroics on the squash court with another dazzling display on the national stage at the SA National…
Paul Roos Gimnasium bied aan Little Shop of Horrors
Voor: Christiaan Cornelissen, middel van links tot regs: Cezarre Strydom, Anè van den Berg, Johan de Jongh, Daniel Maree, agter van links tot regs: Jordan Cridland, Xavier Strydom, Brandon Simons.…
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi
Al was dit baie warm, was die Hoër Meisieskool Paarl o.18 Netbaldag ‘n groot sukses! Elke speler het haar hart uitgespeel. Baie geluk aan elke span wat deelgeneem het. Hoër…








