)
SA HoĆ«rskole gholfspan – Klerksdorp HoĆ«rskool trots op Leonard

SA HoĆ«rskole gholfspan. šŸŒļø Uitblinkprestasie vir Klerksdorp HoĆ«rskool se Leonard Swart. Leonard Swart, ’n leerder van Klerksdorp HoĆ«rskool, het sy merk gemaak op die gholfbaan. As kaptein van die Suid-Afrikaanse…

Skolekrieket in Dubai – Klerksdorp HoĆ«rskool

Skolekrieket in Dubai. Drie krieketspelers van Klerksdorp HoĆ«rskool het onlangs in Dubai krieket gespeel. Die bekende Suid-Afrikaanse krieketspeler, Imran Tahir, was ook tydens die wedstryde teenwoordig. Die seuns het uitstekend…

Highest achievement KZN Soccer – Treverton College outstanding

Highest achievement KZN Soccer. Treverton College Students Honoured for Representing KZN Soccer. Treverton College is proud to announce that three of its boys have been awarded the highest achievement for…

Milestone in Transport Safety – Grantleigh Schools’ jubilant

Photo, from left, front: Vusi Zungu, Themba Mhlongo, Alfred Mdletshe, Sbusiso Hlabisa, Falakhe Gumede, Bheki Mbuyasi. Back: Nicholas Nxumalo, Thabani Bukhosini, Sabelo Nsele, Gavin Keet, Bongamusa Mkhwanazi, Mbongeni Hlabisa, Mdu…

KwaZulu-Natal Youth Orchestra – Grantleigh College delighted

KwaZulu-Natal Youth Orchestra. Grantleigh College Celebrates Nolwandle Mnkonyeni’s Musical Achievement. Grantleigh College proudly celebrates the outstanding achievement of Grade 9 learner Nolwandle Mnkonyeni, who has been selected to join the…

De Wet Tennis Cup – Michaelhouse’s outstanding output

De Wet Tennis Cup. Michaelhouse, nestled in the heart of KwaZulu-Natal, proudly hosted Hilton College for the annual De Wet Tennis Cup, a much-anticipated fixture that closed off the year…

Karategradering – Truida Kestell se trotse karatekas

Karategradering. 🌟 Karate-sukses by Tuida Kestell, Bethlehem. ’n Groep van vyf jong karatekas van Tuida Kestell, het op 2 Desember hul vaardighede en deursettingsvermoĆ« getoon tydens die jaarlikse karategradering. Met…

Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Trio presteer

Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is trots om aan te kondig dat Zanne-Mari Greeff, ’n derde plek in die Vrystaat behaal het tydens die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse…

Karate/ Gymnastics – St Andrew’s School Bloemfontein outstanding

Karate/ Gymnastics. Jacobs Brothers Shining in Their Own Unique Ways. The Jacobs brothers, St Andrew’s School Bloemfontein, continue to demonstrate that siblings can excel and shine across different disciplines –…

Living Maths Olympiad -St Andrew’s School Bloemfontein delighted

Living Maths Olympiad. A resounding Saints’ congratulations go to our bright spark twins, Max and Rex Su, who have lit up the stage at the Grade 2 Living Maths Olympiad.…

GN-Interprovinsiaal Tweekamp – HoĆ«rskool Sentraal staan uit

GN-Interprovinsiaal Tweekamp. Baie geluk aan al die Tralies wat puik presteer het tydens die GN-Interprovinsiale Tweekamp wat onlangs in Pretoria plaasgevind het. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp…

Swemmers blink uit – HoĆ«rskool Bultfontein

Swemmers blink uit – HoĆ«rskool Bultfontein se leerders blink uit in swem. Bulties kan met trots aankondig dat vier van hulle talentvolle swemmers gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig.…

Annual Golf Championships – Westville Boys’ High School delighted

Annual Golf Championships. Westville Boys’ High School, KwaZulu-Natal, proudly hosted its annual Golf Championships on Saturday, 30 November 2025, at the prestigious Kloof Country Club. The tournament showcased outstanding talent…

O.11-Provinsiale kriekettoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr in FS-span

O.11-Provinsiale kriekettoernooi. Grey Kollege manne, AldrĆ© van Wyk en Ruwan Vosloo presteer skitterend Gedurende die o.11-provinsiale kriekettoernooi wat in Krugersdorp aangebied is en waaraan 18 provinsiale spanne deelgeneem het, het…

South African Maths Challenge – St Andrew’s School Bloemfontein

South African Maths Challenge. Prestige Mathematics Achievements. St Andrew’s School Bloemfontein is delighted to congratulate the following boys on their outstanding performances in the Living Maths, Nautilus, South African Maths…

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro – HoĆ«rskool Upington skitter

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro. Die afgelope naweek het 5 trotse Uppies en 3 opkomende Botsels van 2026 hul talente ten toon gestel by die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro in Kimberley. Met vasberadenheid,…

Noord-Kaap tennisproewe – HoĆ«rskool Upington op pad na glorie

Noord-Kaap tennisproewe. Vandag, 2 Desmber, vertrek Uppies se O/15- en O/19-tennisseuns na Kimberley vir die Noord-Kaap-proewe, waar hulle met trots die ZFM-span gaan verteenwoordig. Ons wens elke speler alle voorspoed…

Clifton Prep Prize Giving – Clifton School outstanding

Clifton Prep Prize Giving. Annual Awards Report. The Clifton School, Durban, proudly celebrates its boys’ achievements. It includes academics, sport, and the arts in 2025. These awards recognize not only…

Afrigter van die jaar – HoĆ«rskool Fichardtpark

Afrigter van die jaar. šŸ‰Fichie-Leeu afrigter van die jaar – ’n Triomf vir HoĆ«rskool Fichardtpark! HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede tot groot trots: die skool se Direkteur van Rugby,…

MSA National Awards – St Andrew’s School Bloemfontein delighted

MSA National Awards. Saint Andrew’s School Bloemfontein & BORC (Bloemfontein Offroad Club). St Andrews is proud to celebrate the outstanding achievement of one of their own, Ethan Style, a talented…

Squash Winter League – Grey College Primary delighted

Squash Winter League. Final Standings. Final Results: šŸŽ‰ Grey College Primary Achievement Grey College Primary is proud to announce that its 6A Squash Team secured 2nd place in the Winter…

O.19 FPL-kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark uitstaande

O.19 FPL-kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Stian Kruger, eerste span krieketspeler, tydens die o.19 FPL-kriekettoernooi as die beste bouler aangewys is. Kruger het met sy…

FPL-Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark bars van trots

FPL-Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is ongelooflik trots op Diederik de Vos, kaptein van Fichies se 1ste krieketspan, wat die afgelope week aan die gesogte FPL-Kriekettoernooi deelgeneem het. šŸ‘ Welgedaan, Diederik! Jou…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – When my soul is in the dumps, I rehearse everything I know of you…… Psalm 42:6-8 Gedagte vir die Week -Ek sĆŖ vir myself; Moenie…

Prestige Wiskunde-toekenning – Welkom Gimnasium Skool

Prestige Wiskundeprys. Trotse wiskunde-wenner. Ivan Graaff van Welkom Gimnasium het ’n prestige wiskunde-toekenning ontvang as algehele wenner vir sy uitmuntende veelsydigheid en prestasie in ’n nasionale wiskundekompetisie. Die eer is…

Water Polo awards – Hilton College’s superior results

Water polo awards. End-of-Season Awards Report. Hilton College, KwaZulu-Natal, is proud to recognize the exceptional achievements of its athletes in the pool this season. Congratulations to both Thomas and Mitchel…

Wiskunde Prestige Prysuitdeling – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se trots

Bekroningsfunksie 2025. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier uitblinkers in Wiskunde! Baie geluk aan die drie briljante leerders wat tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap hul merk…

Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark

Fairtree Sportfees – HoĆ«rskool Fichardtpark het wonderlike nuus ontvang. Fichies se sportspanne is genooi na die Fairtree Sportfees wat volgende jaar in Pretoria gaan plaasvind. Die uitnodiging na die Fairtree…

Prestige Maths Prizegiving 2025 – Grey College superior results

Prestige Maths Prizegiving 2025. Congratulations to all the boys who excelled at the Prestige Maths Prizegiving 2025 for the Free State and Northern Cape. These learners were honored for their…

SA Schools Squash – Grey College Cobus Schimper outstanding

SA Schools Squash. Grey College, Bloemfontein – Excellent Squash Achievement. Grey College is immensely proud of Cobus Schimper (Grade 9). Cobus has been selected by SA Schools Squash to also…

Totsiens Hannes Oosthuizen – HoĆ«rskool Witteberg

Totsiens Hannes Oosthuizen. Met diepe dankbaarheid en groot waardering neem HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, afskeid van hul geliefde skoolhoof, Mnr. Hannes Oosthuizen. Hy het in 2009 sy reis by Witteberg begin,…

AFS Sub Youth Championship – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© skitter

AFS Sub Youth Championship. Baie geluk aan al die JF-atlete wat hul talente en harde werk met trots ten toon gestel het tydens die AFS Sub Youth Championship op Saterdag,…

ASSA Mathematics Team Competition – HoĆ«rskool Fichardtpark

ASSA Mathematics Team Competition. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Fichardtpark vier uitnemendheid! Baie geluk aan Kara Kruger, ’n graad 9-leerder wat haar merk gemaak het in nasionale en internasionale wiskundekompetisies. Kara se toewyding,…

Ontmoet die leiers 2026 – Welkom-Gimnasium trotse aankondiging

Ontmoet die leiers 2026. Welkom-Gimnasium kondig met trots hul leiers 2026 aan. Ontmoet die leiers 2026, Die leiers beantwoord ook elk vier vrae. Kaptein 2025 – Louis Steenkamp. Kapteine 2026…

Capital K Opewaterbyeenkoms – BVHS Blink uit

Capital K Opewaterbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is baie trots op ’n groep leerders. Hulle het Sondag saam met swemmers van die Bethseals Swemklub geswem en uitgeblink. Met groot trots…

Grade 7 Walk Out – St Andrew’s School Bloemfontein

Grade 7 Walk Out – A New Tradition Begins Yesterday marked the start of a beautiful new tradition at St Andrew’s School, Bloemfontein, as the Grade 7 learners took part…

Trinity Blokfluit-eksamen – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© super trots

Trinity Blokfluit-eksamen. Uitblinkprestasie by HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is baie trots om een van hul leerders, Natasha de Waal, uit te lig vir haar merkwaardige prestasie. Natasha het…

KwaZulu-Natal U19B Tennis – Grantleigh Schools delighted

KwaZulu-Natal U19B Tennis. Grantleigh Learner Shines on Provincial Stage. Grantleigh Schools is proud to announce that Philipa Saint has been selected to represent the KwaZulu-Natal U19B Tennis Team, a remarkable…

ABRSM Internasionale Musiekeksamen – HoĆ«rskool Sentraal

ABRSM Internasionale Musiekeksamen. HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op vier van hul talentvolle leerders wat onlangs uitmuntende uitslae in die ABRSM Internasionale Musiekeksamen behaal het: Hierdie uitslae is ’n bewys…

Cricket Report Knights – Grey College, overjoyed by Ruben Maree

Cricket Report Knights. Congratulations to Ruben Maree, Grey College’s 2024 First XI captain, on making his first-class debut for the Knights in October. In a proud moment, his cap was…

Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© trotse atleet

Afrika Jeugspele 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sporttrots. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is besonder trots op Anri Rautenbach. Sy is ’n toegewyde leerder wat gekies is om Suid-Afrika te…

Goue medalje atletiek funksie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se trots

Goue medalje atletiek funksie. šŸ… Franzelle Barnard blink uit in atletiek. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein kan met trots terugkyk op die uitmuntende prestasies van een van hul leerlinge, Franzelle…

HSBC Internasionale 7’s – HoĆ«rskool Hoopstad

HSBC Internasionale 7’s – HoĆ«rskool Hoopstad is besonder trots op Jan Blignaut. Hy gaan Hoopies verteenwoordig by die HSBC Internasionale 7’s rugby in Dubai. Dit is ‘n groot mylpaal nie…

Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium

Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium Skitter by Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium se eie Shyenne Laubscher (17) het op 22 November 2025 die skool se naam hoog gehou tydens die Gauteng-Noord…

KZN U19A water polo – Kearsney’s Thomas Aylward, captain

KZN U19A water polo. Kearsney College Water Polo Success. Kearsney College is proud to announce that Thomas Aylward has been selected as captain of KwaZulu-Natal’s U19A water polo team for…

Wits Maths Challenge – Kearsney College’s excellent performance

Wits Maths Challenge. Mathematics Achievement Report. Kearsney College has once again distinguished itself on the continental stage, excelling at the prestigious Wits Maths Challenge. The senior team achieved an impressive…

Celebrating Excellence in Golf – Hilton College is outstanding

Celebrating Excellence in Golf. Hilton College, KwaZulu-Natal, proudly honors the remarkable achievements of its golfers this year. Their dedication, skill, and sportsmanship have brought distinction to the school and inspired…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Op ‘n keer het mense kindertjies na Jesus gebring sodat Hy hulle kon seĆ«n. Markus 10: 13-15 Thought of the Week – And they were…

Die Goue Medalje-funksie – HoĆ«rskool Goudveld atlete vereer

Die Goue Medalje-funksie. Baie geluk aan twee van ons uitstaande atlete wat tydens die Goue Medalje-funksie by Lavender Hill Country Estate in Bethlehem vereer is vir hul merkwaardige prestasies in…

Goue Medalje Funksie – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete vereer

Goue medalje Funksie. šŸ… HoĆ«rskool Fichardpark – Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie. Drie van HoĆ«rskool Fichardtpark se uitmuntende Fichie-atlete is tydens die Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie vir hul puik…