Laerskool Vryburg Leiers 2021
Laerskool Vryburg het hul leiers vir 2021 aangekondig. In alphabetical order – AB Brink, Stephin Burger, Kuwanomutsa Chagwinya, Orefile Cwaile, Johan Dormehl (hoofseun), Hugo Esterhuizen, Elana Goosen (hoofleier), Gradi Ilunga,…
Vryburg High School Learner excels in De Beers English Olympiad
Boineelo Mankwe, gr11-learner of Vryburg High School, performed excellent in the De Beers English Olympiad. She received a Diamond Certificate (80% +) and was placed in position 15 on the…
Grenville High School – One woman who stands out for her everlasting positivity
Complaining and being frustrated is often too easy, whereas finding the positivity in yourself is a challenge. If there is one woman who stands out for her everlasting positivity and…
Partner with the SANBS to give health and hope to SA
As the country continues to emerge from the COVID-19 pandemic that disrupted life as we knew it, the need for blood products is rapidly starting to increase. The South African…
Grenville High School Teacher is a Role Model
Grenville High School teacher, Mr Moloi is the epitome of a role model: not only is he humble, but he is a true gentleman who does everything with enthusiasm and…
Hoërskool Vryburg Bloedskenk
Daar is ‘n reuse tekort aan bloed. Kom red ‘n lewe by Hoërskool Vryburg! Die geleentheid is oop vir die hele Vryburg-gemeenskap. Ondersteun asseblief hierdie verdienstelike saak. There is a…
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is een van die meer as 240 skole in Suid-Afrika wat hul skool se nuus vanaf 2015 gratis op Schools That Rock se gewilde webtuiste en…
Hoërskool Vryburg leerder presteer van Con Spirito Kultuurvereniging
Jovan Scholtz van Hoërskool Vryburg (Gr. 9) het onlangs aanlyn deelgeneem aan Con Spirito Kultuurvereniging. Hy het die volgende prestasies behaal: • Voorbereide Lees 90% • Onvoorbereide Lees 90% •…
Hoërskool Vryburg se leerders behaal uitstekende prestasies in Redenaars
Hoërskool Vryburg se leerders het aanlyn deelgeneem aan die Radikale Redenaars en het uitstekende prestasies behaal: Tarah Höll (Gr. 11) – Afdeling: Tweetalig – 1ste in NW & 3de Nasionaal…
Hoërskool Vryburg leerder wenner van kortverhaalafdeling van FAK
Helen Faber, gr12-leerder van Hoërskool Vryburg, is aangewys as die wenner van die kortverhaalafdeling van die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo vir skoolleerders en studente (Afrikaanssprekendes wat in enige land woon,…
Hoërskool Schoonspruit maak hulle VRL vir 2021 bekend
Die volgende leerlinge van Hoërskool Schoonspruit is tot die VRL vir 2021 gekies. Hoofseun – Landré Venter, Hoofmeisie – Chané van Niekerk, Sekretaresse – Marli Kruger, Tesourier – Liniese van…
Hoërskool Vryburg wens Graad 12’s voorspoed toe met Eksamen
Hoërskool Vryburg wens hulle matriek die volgende toe: Mag jy geseën word met ongewone insig terwyl jy voorberei vir die eksamen. Mag dit maklik wees om die moeilikste onderwerpe te…
Blood stocks critically low!
Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…
Hoërskool Vryburg leerders presteer tydens ATKV Tienertoneel 2020
Die ATKV-tienertoneel het vanjaar in ‘n heel nuwe formaat plaasgevind. Deelnemers kon slegs ‘n monoloog inskryf en die monoloog moes nuutgeskrewe wees (enigiemand kon die teks vir hulle skryf). Die…
ATKV Tienertoneel Top-20
Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede…
Grenville High School Gr 12 Academic Top 10
Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 2. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want…
University of the Free State guide students on the road to career success
Make sure you get a good job, they say. Build a future-proof career, people advise. But how do you get from dreaming to doing? At the University of the Free…
Hoërskool Ferdinand Postma: Jerusalema Challenge
Meer oor Hoërskool Ferdinand Postma Applications / Aansoeke 2021 Our online applications for 2021 are now open! Please click on the “Click Me” button to visit the open day website…
Hoërskool Vryburg aansoeke sluit 31 Augustus
Onthou aansoeke vir 2021 sluit 31 Aug 2020! Kyk na die video van ons 2019 opedag: Remember applications for 2021 closes on 31?Aug 2020! Have a look at our 2019…
Hoërskool Vryburg: Top 20 Akademiese presteerders Gr 12 kwartaal 1 OP 20 ACADEMIC ACHIEVERS TERM 1 – 2020 GR. 10
Baie geluk aan die eerste kwartaal se Top-20 Graad 12 akademiese presteerders van Hoërskool Vryburg. “Ons is trots op julle!” Yahnè Espag Cassey-Jade Smith Corli Oosthuizen Monthati Butjie Hesham Kana…
Laerskool Mooirivier kies Hoofleiers vir 3de kwartaal
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangekondig. Veels geluk aan hierdie seuns en dogters wat moet leiding neem vir die nuwe kwartaal. Visie Laerskool Mooirivier…
Hoërskool Vryburg: Top 20 Akademiese presteerders Gr 10 kwartaal 1
Baie geluk aan die eerste kwartaal se Top-20 akademiese presteerders van Hoërskool Vryburg. “Ons is trots op julle.” 1. Sonalee Dam 2. Llenay McCarthy (afwesig) 3. Marli Van Rensburg 4.…
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…
SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa
“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…
Vryburg High School: Gr 10 Top 20 academic achievers
Vryburg High School is very proud of the Top 20 academic achievers during the first term. 1. Sonalee Dam 2. Llenay McCarthy (afwesig) 3. Marli Van Rensburg 4. Danielle Nel…
Hoërskool Vryburg: Gr 11 Top 20 akademiese presteerders
Hoërskool Vryburg is trots op hul Top 20 akademiese presteerders vir die 1ste kwartaal. 1. HP Joubert 2. Ronè vd Vyver (afwesig op foto) 3. Simon van Heerden 4. Kgalalelo…
Moet-kyk Video deur Gretha Wiid
Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”
Simon van Heerden is Hoërskool Vryburg se Blitsbrein
Simon van Heerden, Gr. 11-leerder van Hoërskool Vryburg, is een van 60 finaliste in die Nasionale Junior Blitsbrein kompetisie wat vanjaar aanlyn gereël is deur Netwerk24. Daar is 30 finaliste…
For You – watch this video – Your future is in your hands
A message to all our Schools That Rock learners
Vereeniging Gimnasium help jou met ‘n blink toekoms
Kyk gerus na hierdie interessante video
Hoërskool Vryburg leerder gekies vir Speeltoneel
Hoërskool Vryburg leerder, Hansoré Jooste (Gr. 10), het ‘n oudisie via whatsapp video gedoen en is gekies vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET! Net soos Tarah en Didi-Mari gaan sy dalk…
SANBS: TAKE ACTION, INSPIRE CHANGE THIS MANDELA DAY
One of the most valuable lessons we have learned from this COVID-19 pandemic is that the gift of good health can be fleeting and we need to cherish it. For…
Grenville High School Grade 12 Top 10
Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 1. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want…
SANBS: Matt Lathan’s story
Life for Matt Lathan (26) took a sudden turn for the worse when a night at the movies ended with him lying in the casualty ward with excruciating abdominal pain.…
Grenville High School welcome new teachers
Left to right: Ms Jenna Lategan and Ms Kamogelo Mabyane Grenville High School, Rustenburg would like to welcome Ms Jenna Lategan and Ms Kamogelo Mabyane as new staff members to…
To the Youth of South Africa
All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…
Aan die jeug van Suid-Afrika
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Prediker…

























































